Wikibooks

Wikibooks is 'n sustersprojek van Wikipedia en is een van die Wiki Stigting se webwerwe.

Wikibooks
Wikibooks
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wiki Stigting
Opgerig 10 Julie 2003
Huidige status Aktief
URL http://af.wikibooks.org/

Die wikibooks werf is op 10 Julie 2003 van stapel gestuur. Die projek maak 'n versameling van vrye teksboeke wat in samewerkingsverband geskryf word op die Internet beskikbaar. Die werf is net soos Wikipedia 'n wiki, en enge persoon kan dus die inhoud opdateer of nuwe artikels skep.

Geskiedenis

Die Beck Foundation het Wiki benader met die idee om 'n stel wikiboeke vir kinders te skep. Die konsep word op 16 Oktober 2004 deur die Wiki Stigting goedgekeur, waarna dit op 24 Oktober deur Danny Wool op Meta-Wiki bekend gemaak word.

Eksterne skakels


Wiki Stigting Wikibooks 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

10 Julie2003WebwerfWikiWiki StigtingWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toekoms van die AardeCarles PuigdemontLandbou in Suid-AfrikaVingerseksVloeistofRivierMaatskappyLys van myne in Suid-AfrikaCleopatra VIIAustraliëBrongitisVoedingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEkonomiese sektorWikiquoteSeksueel oordraagbare infeksieOseaanBurgerregteHeuningMiteKolorektale kankerPad na jou hartGautengTegnologieWoordsoortMuskeljaatkatMaroela MediaPeriodieke tabelPussy RiotEkologieMenstruasieHomoniemWaterHartKunstenaarNoordwesHoofstadSpierGroepsgebiedewetHoofpynNeonTaalfossielSebraViëtnamoorlogEkotoerismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogEreksieNierSokkerDigvormRefentse MorakeBeesSharpeville-slagtingKaliumWolfKeramiekElandréKolonoskopieEiffeltoringLewerSeisoenTennisVars waterDroogteTolla van der MerweLys van Afrikaanse digtersEerste WêreldoorlogLys van Joodse feeste en herdenkingsKoorsTrekarbeidOopbroninhoudSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KOmgewingsbeheerTydEskom🡆 More