Kaokolandse Swartkwasmuishond

Die Kaokolandse swartkwasmuishond (Galerella flavescens) is 'n muishond wat onder andere in die noorde en sentraal gedeeltes van Namibië voorkom.

Die muishond is verwant aan die swartkwasmuishond en was voorheen bekend as die subspesie Galerella sanguinea nigrata.

Kaokolandse Swartkwasmuishond
Kaokolandse Swartkwasmuishond
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Suborde: Feliformia
Familie: Herpestidae
Genus: Galerella
Spesie:
G. flavescens
Binomiale naam
Galerella flavescens
(Bocage, 1889)
Kaokolandse Swartkwasmuishond
Verspreiding

Kleur en bou

Die muishond is slankgebou met 'n lang stert wat eindig in 'n swart punt. Wanneer hy beweeg word die stert in die lug opgekrul soos die van 'n leeu. Die soogdier is gespikkeld, donker rooibruin van kleur. Die mannetjie is effe groter as die wyfie. Die mannetjie kan tot 640 gram weeg en die wyfie tot 530 gram.

Habitat

Die muishond is 'n tipiese bosveldspesie maar kom ook voor in redelike operige dele waar daar genoeg skuiling is.

Ander feite

Hulle is daglewend en kom eers na sonop uit en is alleenlopers. Die muishond kan ook bome klim en as hy skrik versteen hy in sy spore. Hulle vreet hoofsaaklik termiete, kewers, sprinkane, miere, akkedisse, vrugte en muise. Die muishonde se natuurlike vyande is die rooijakkals, luiperd, leeu en sivet. Een tot twee kleintjies word vanaf Oktober tot Maart gebore en die verwagte lewensduur is ±8 jaar.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Kaokolandse Swartkwasmuishond Kleur en bouKaokolandse Swartkwasmuishond HabitatKaokolandse Swartkwasmuishond Ander feiteKaokolandse Swartkwasmuishond Sien ookKaokolandse Swartkwasmuishond BronKaokolandse Swartkwasmuishond VerwysingsKaokolandse Swartkwasmuishond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelastingSwartbewussynsbewegingTussenwerpselKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNierversakingSinkWeervoorspellingDialoog in fiksieVraag en aanbodKoue OorlogJapanneesSlaginstrumentTrekarbeidWetenskaplike klassifikasieGawes van die Heilige GeesInternetAfrikanersRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKoppeltekenAppelMiddeloorontstekingBeurtkragMonumentInligtingKaapse florarykSelfmoordMeningsverskil oor aardverwarmingCorioliskragSimfonie-orkesSeestroomFibonacci-reeksKolorektale kankerNic de JagerNamakwalandBergVlagterminologieGoogleNedersettingMieliestronkEkotoerismeSkarlakenkoorsCarike KeuzenkampLys van veltoestandeMeervoudVerkleinwoordNierKitaarLiefdeVitamienErfenisSpinnekopJapanMiddelmisbruikFibonacciKappie (skryfteken)HeupVerenigde KoninkrykGeelsugMaatskappyHoutBeaufortskaalWes-KaapDistrik SesChristiaan BarnardHabitatNasionale PartyTienerArmoedeVerkoueGeskiedenis (vakgebied)WaterkringloopEngelandWinterVoeding🡆 More