Sabi Sabi: Sabi sabi

Sabi Sabi is 'n privaatwildreservaat in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Dit is geleë in die Sabi Sand-wildreservaat wat aan die suidwestelike deel van die Krugerwildtuin grens. Die Sabi Sandreservaat is een van die parke waaruit die Groter Krugerwildtuin bestaan.

Sabi Sabi: Sabi sabi
Rigtingaanwyser na Sabi Sabi Lodge

Dit is 'n bewaringsgebied waar die groot vyf wild (leeu, luiperd, renoster, buffel en olifant) natuurlik voorkom.

Wild

Sabi Sabi: Sabi sabi 
Uitsig vanaf die dek van die Sabi Sabi Lodge

Die reservaat beskik oor 'n groot verskeidenheid vrylopende wildsoorte. Behalwe die Groot vyf, is daar ook sebra, kameelperd, klipspringer, steenbok, rooibok, rooijakkals, blouwildebees, rooihartbees, njala, koedoe, duiker, Kaapse bobbejaan, jagluiperd, Afrikasivet, seekoei, grootkolmuskeljaatkat, gevlekte hiëna, rietbok, kolhaas, nagapie, witkwasjakkals, swartkwasmuishond, boomeekhoring, blouaap, vlakvark, ystervark, vaalboskat, waterbok, wildehond en witstertmuishond.

Voëllewe sluit in saalbekooievaar, aasvoël, veereier en bruinkoppapegaaie, sowel as verskeie spesies reptiele, visse en ongewerweldes.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

KrugerwildtuinMpumalangaSabi Sand-wildreservaatSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringKrapAnneli van RooyenKoue OorlogOnomatopeeMiddelmisbruikSamestellingWortelDigvormAluminiumAfrikaansJo BlackKasteel die Goeie HoopGasBrongitisKoppeltekenAkwariumVoorsetselBestaansboerderyGeestesgesondheidRookgewoonteMierleeuDieregeluideWaterbesparing in Suid-AfrikaPerdAfrikaanse woordelys en spelreëlsMagnetismeBobby AngelSonnestelselAarverkalkingMieliestronkSlawernyBeesvleisByBonné de BodAlkoholismeNag van die lang messeKondensasieGianna MichaelsBiodiversiteitDepressie (gemoedstoestand)Lys van Kaapstad se voorstedeSosiale mediaGeboorteFluoorKrokodilBrandmondsindroomOligopolieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNemunasDanie du ToitAnette EngelbrechtHamilton WesselsKakiebosAgtervoegselDoopAbstraksie (rekenaarwetenskap)ArmoedeChemiese elementKoorsSinoniemCheslin KolbeWynand StrydomYsterTweede Nuwe JaarSteve HofmeyrBreinLourensrivierDroomDikdermJesus van NasaretDrinkwatervoorsieningKwagga🡆 More