Tanya Van Graan

Tanya van Graan (gebore 13 Desember 1983 in Nelspruit) is 'n Suid-Afrikaanse model en aktrise.

Sy is as Mejuffrou Augustus vir die tydskrif FHM se 2006-kalender aangewys. Sy is ook in 2007 deur FHM bekroon as een van die 100 sexyste vroue ter wêreld. As akteur het sy opslae gemaak nadat sy in 'n naaktoneel in die rolprent Starship Troopers verskyn het. Sy het by AFDA in Johannesburg gestudeer.

Tanya van Graan
Geboorte 13 Desember 1983
Nelspruit
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Model en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

  • Kofifi (2004) as Karen
  • Starship Troopers 3: Marauder (2008) as sersant Sunday
  • Malan & Kie (TV-reeks op SAUK2) (2008) as Chantelle
  • Binnelanders (TV-reeks op kykNET) (2008) as Roxy
  • Death Race 3 (2013)

Eksterne skakels

Tags:

13 Desember1983FHMJohannesburgNelspruitSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Harry PotterSelfieWieg van die MensdomKasterolieWoestynBewussynBrongitisEerste WêreldoorlogIngrid JonkerVeeartsYstertydperkLys van nedersettings in Suid-AfrikaGalileo GalileiWebjoernaalBurgerregteRenosterNeurenberg-verhoreWet op NaturellengrondTermietToerismeKoorsblaarRacheltjie de BeerGrondwet van Suid-AfrikaHorlosieEreksieSatellietJanie du PlessisDroogteOnderhandelinge om apartheid te beëindigTuisbladSpreeuGasBeurtkragNasionalismeStedelike hitte-eilandErns GrundlingDierSeksuele opwekkingGewone breukeHeks van HexrivierApartheidVrystaatVloeistofOlifantGeldKultuurMolekuulInfeksieAngina pectorisDigvormNederlandsVaste stofAlkoholismeKwame NkrumahKoolstofdioksiedPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDonkieLiesbreukSoweto-opstandToestand van materieWitrenosterCarles PuigdemontLuiperdNierversakingMIVRumatiekPaddaPad na jou hartRefentse MorakeHandbalIndustriële RevolusieWikipediaWet op Verbod van Gemengde HuwelikeHandwoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More