Tshwane-Universiteit Vir Tegnologie: Universiteit in Pretoria, Suid-Afrika

Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) is 'n tersiêre opleidingsinstansie wat in Tshwane geleë is.

TUT het in 2003 ontstaan nadat drie groot technikons saamgesmelt het, naamlik: Technikon Noord-Gauteng, Technikon Noord-Wes en Technikon Pretoria.

Tshwane-Universiteit vir Tegnologie
Tshwane-Universiteit Vir Tegnologie: Kampusinligting, Visie, Bekende alumni
Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie

Leuse in Afrikaans:Ons bemagtig mense
Leuse in Engels:We empower people
Gestig:2004 (Gevorm as gevolg van 'n samesmelting van drie gevestigde instellings)
Tipe:Universiteit vir Tegnologie
Studentetal:omstreeks 60 000
Ligging:Pretoria, Nelspruit, Polokwane, Ga-Rankuwa, Soshanguve, Witbank (eMalahleni)
25°43′56″S 28°09′42″O / 25.73222°S 28.16167°O / -25.73222; 28.16167 28°09′42″O / 25.73222°S 28.16167°O / -25.73222; 28.16167
Kampus:ses kampusse, meestal stedelik
Webtuiste:tut.ac.za
Tshwane-Universiteit Vir Tegnologie: Kampusinligting, Visie, Bekende alumni
Hokkiewedstryd by die Pretoriakampus

Kampusinligting

Daar is meer as ses kampusse onder die naam Tshwane-Universiteit vir Tegnologie.


Die universiteit bestaan uit die volgende sewe fakulteite:

  • Bestuurswetenskappe (Sluit in die TUT Besigheidsskool)
  • Kuns en Ontwerp
  • Ekonomie en Finansies
  • Ingenieurswese en die Beboude Omgewing
  • Geestesweetenskappe
  • Inligting en Kommunikasie Tegnologie
  • Wetenskap

Visie

Om die leidende hoër onderwys-instelling met 'n entrepreneuriese etos te wees wat kennis en tegnologie bevorder, en professionele loopbaan-opvoeding van 'n internasionale standaard bied, wat relevant is vir die behoeftes en aspirasies van Suid-Afrika se mense.

Bekende alumni

Sien ook


Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Tshwane-Universiteit Vir Tegnologie KampusinligtingTshwane-Universiteit Vir Tegnologie VisieTshwane-Universiteit Vir Tegnologie Bekende alumniTshwane-Universiteit Vir Tegnologie Sien ookTshwane-Universiteit Vir Tegnologie VerwysingsTshwane-Universiteit Vir Tegnologie Eksterne skakelsTshwane-Universiteit Vir Tegnologie2003Tshwane

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeurtkragRoemeensWaterkringloopDesimale breukeJo BlackWaterpokkiesOnse VaderVolhoubaarheidBrittany Ashton HolmesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SlawernyMielieVulkaanAfrikaansChatGPTByvoeglike naamwoordSonnetSekondêre sektor van die ekonomieSkildklierFacebookKunsmatige intelligensieNazi-DuitslandVeelvoudige sinAardeRivierJakobHoenderMondGriekwa-AfrikaansSwartkwasmuishondEk is 'n Afrikaan (toespraak)Jewgeni PrigozjinAluminiumKurt-Lee ArendseHartseerAndrew DavisVloeistofByBreinLys van Afrikaanse skrywersJavaScriptGetalSuid-AfrikaEienaamPenisKoue OorlogYsterWet op Bantoe-onderwysSkaapRymDansProvinsies van Suid-AfrikaMotKerrieWikipediaRenaissanceHeelgetalWitbankTaal16 NovemberFiela se kindVingerseksSaartjie BaartmanPikkewynDurbanSonnestelselDaggaStadWerwelkolom2001GeboorteDiskriminasie🡆 More