Die Universiteit van Cambridge (ook bekend as Cambridge-universiteit) is 'n universiteit in Cambridge, Engeland.
Die universiteit is saam met die Universiteit van Oxford een van die twee beroemdste en oudste universiteite van die Verenigde Koninkryk, wat reeds in die 13de eeu begin is. Die twee universiteite staan gesamentlik as Oxbridge bekend. Cambridge-universiteit bestaan uit sowat 30 aparte kolleges.
Universiteit van Cambridge | |
---|---|
University of Cambridge | |
Motto: | Hinc lucem et pocula sacra |
Gestig: | ~1209 |
Studente: | 18 396 |
Ligging: | Cambridge, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Webtuiste: | http://www.cam.ac.uk/ |
Die kolleges van Cambridge sluit in:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Universiteit van Cambridge, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.