Universiteit Van Kwazulu-Natal: Universiteit in die provinsie van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika

Die Universiteit van KwaZulu-Natal of UKZN is 'n universiteit met vyf kampusse wat almal in die provinsie van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika geleë is.

Die universiteit is op 1 Januarie 2004 gestig nadat die Universiteit van Natal en die Universiteit van Durban-Westville saamgesmelt het. Tydens die apartheidsjare is die Universiteit van Natal vir blanke persone en die Universiteit van Durban-Westville vir persone van Asiatiese oorsprong gebruik.

Universiteit van KwaZulu-Natal
Universiteit Van Kwazulu-Natal: Kolleges, Fakulteite, Noemenswaardige alumni
Howard Kollege-kampus in Durban

Gestig:1 Januarie 2004 (saamsmelting van die universiteite van Natal en Durban-Westville)
Kanselier:Mogoeng Mogoeng
Vise-kanselier:Nana Poku
Personeel:1 472 (2007)
Studentetal:37 850 (2007)
Voorgraadse studente:24 897 (2007)
Nagraadse studente:3 807 (2007)
Ligging:Durban, Westville, Pinetown en Pietermaritzburg
29°52′03″S 30°58′51″O / 29.86752°S 30.98081°O / -29.86752; 30.98081 30°58′51″O / 29.86752°S 30.98081°O / -29.86752; 30.98081
Kampus:5 kampusse
Kleure:          Rooi en swart
Webtuiste:ukzn.ac.za
Universiteit Van Kwazulu-Natal: Kolleges, Fakulteite, Noemenswaardige alumni
Pietermaritzburg-kampus

Kolleges

Die universiteit het vier Kolleges wat in Skole onderverdeel is. Die kolleges is:

  • Kollege van Geesteswetenskappe (Humanities)
  • Kollege van Landbou, tegniek en natuurwetenskappe (Agriculture, Engineering and Science)
  • Kollege van Geneeskunde (Health Sciences)
  • Kollege van Bestuur en Regsgeleerdheid (Law and Management Studies)

Fakulteite

Die universiteit is verder in die volgende fakulteite onderverdeel:

Noemenswaardige alumni

  • John Smit, 51ste kaptein van die Suid-Afrikaanse nasionale rugbyspan.
  • Imani Sanga, komponis en etnomusiekoloog
  • Lize Heerman, sangeres en mediapersoonlikheid
  • Gita Ramjee, wetenskaplike en navorser in MIV-voorkoming
  • Ncoza Dlova, eerste swart dermatoloog afgestudeer aan die universiteit
  • Mondo Mazwai
  • Nokwanda Makunga, biotegnoloog

Universiteit van Natal

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Universiteit Van Kwazulu-Natal KollegesUniversiteit Van Kwazulu-Natal FakulteiteUniversiteit Van Kwazulu-Natal Noemenswaardige alumniUniversiteit Van Kwazulu-Natal Sien ookUniversiteit Van Kwazulu-Natal VerwysingsUniversiteit Van Kwazulu-Natal Eksterne skakelsUniversiteit Van Kwazulu-Natal1 Januarie2004KwaZulu-NatalSuid-AfrikaUniversiteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieResensieWikiquoteGemeenskapsorganisasieVarkgriepPaarl GimnasiumRefentse MorakePretoriaLys van Suid-Afrikaanse digtersLetterkundeLWoordsoortAsiëXenofobie in Suid-AfrikaVryheidsdagNatuurwetenskapTrappe van vergelykingDieregeluideLimpopo (rivier)Onderhandelinge om apartheid te beëindigPlaattektoniekSharpeville-slagtingOnderwerp (taalkunde)InentingTweede WêreldoorlogSitrusGewone breukeMcDonald'sInflasieAkademiaTienerStereotipeBreinWet op Verbod van Gemengde HuwelikeDesimale breukeHemelvaartsdagPinksterMisdaadWiskundeLiewe HeksieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLeesHarry PotterMagsverheffingSteenkoolKankerVisDuitslandVleilandSportBeroerteJeuksiekteAnilingusToutrekNagmaalBynierKlimaatDansVolhoubaarheidPseudowetenskapSatellietKinderregteUnited Democratic FrontAfleiding (taalkunde)YsterRonelda KamferWaterpokkiesGeboorteLys van myne in Suid-AfrikaBorskankerRudi ClaaseOntdekking van goud in Suid-AfrikaWetenskapWet op NaturellengrondImpakte van toerismeKasterolie🡆 More