Hoërskool: Opvoedkundige instansie wat die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak

'n Hoërskool is 'n opvoedkundige instansie wat die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak.

Daar word ook na die onderrig in hoërskole as sekondêre onderrig verwys. Hoërskole bied graad 8 (vroeër Standerd 6) tot 12 (matriek, Standerd 10) aan.

Hoërskool: Opvoedkundige instansie wat die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak
'n Sekondêre skool in Irak.

Na suksesvolle voltooiing van graad 7 (Standerd 5) by 'n laerskool word kinders by 'n hoërskool ingeskryf. Die laaste 3 jaar van 'n kind se skoolloopbaan, graad 10, 11 en graad 12 is nie verpligtend nie. Kinders wat nie matriek voltooi nie sal egter moeilik, indien enigsins, 'n werk kan bekom. Na hoërskool kan leerlinge wat daarvoor kwalifiseer verder by 'n universiteit gaan studeer.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

SkoolSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedselkettingTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Willie JoubertTaalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySnaarinstrumentLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDieregeluideWolfWitbloedselBateSneeuFisiese oefeningAbstraksie (rekenaarwetenskap)HulpwerkwoordRooikatAnglisismeTermiese geleidingsvermoëWatersuiweringWerkersdagPretoriaVergelykings (taalkunde)VigsAarverkalkingAardkorsApartheidRacheltjie de BeerGroepsgebiedewetWiki CommonsWelwitschiaSekondêre sektor van die ekonomieEkotoerismeIngenieursweseFrankrykAfkortingRepubliek die KongoAbsolute monargieOligopolieTydsoneSuid-Afrikaanse randPriemfaktorKrugerwildtuinGawes van die Heilige GeesKlimaatveranderingMandalaLewerKameelperdFilosofieNoord-KaapLKalenderLys van kleureNasionalismeHeks van HexrivierWoordeboek van die Afrikaanse TaalBybelDonkieKunsBiodiversiteitLiefdeRumatiekChemiese verbindingGriekwa-AfrikaansSmaakUKhahlamba-DrakensbergparkLabia (geslagsdele)MaagAnti-inflammatoriese middelFabelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMondAborsie in Suid-AfrikaKaapse florarykSeegolf🡆 More