Amharies: Taal

Amharies (አማርኛ Amarəñña, , luister (hulp·inligting)) is na Arabies die belangrikste Semitiese taal wat deur sowat 22 miljoen mense gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Amhare.

Dit is die tweede mees verspreide taal van Ethiopië na Oromo. Daar is ook Amharies-sprekende minderhede in Eritrea en Israel. Amharies word deur die Amhare gepraat en het sy eie alfabet waarin dié taal se naam as አማርኛ geskryf word. Amharies is nou verwant aan Tigrinya en Tigre, al drie het uit die antieke taal Ge'ez ontwikkel. Sedert 2020 dien Amharies saam met Afar, Engels, Oromo, Somalies en Tigrinya as amptelike tale van Ethiopië.

Amharies
አማርኛ, Amarɨñña 
Uitspraak: [amarɨɲːa]
Gepraat in: Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Eritrea Eritrea
Vlag van Israel Israel 
Gebied: Horing van Afrika
Totale sprekers: 22 miljoen (moedertaal)
4 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Suid-Semities
   Ethiopies-Semities
    Amharies 
Skrifstelsel: Ge'ez-skrif abugida 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Ethiopië Ethiopië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: am
ISO 639-2: amh
ISO 639-3: amh
Amharies: Taal
Ligging van Amhara in Ethiopië, een van nege etniese streke

Amhariese alfabet

Amharies: Taal 
Amhariese skrif op 'n Ethiopiese straler: dit lees "Ethiopia's": የኢትዮጵያ ye-Ītyōṗṗyā
Amharies: Taal 
'n Coca-Cola-bottel in Amharies beskryf. Dit lees ኮካ-ኮላ (koka-kola)
Tabel van Amhariese lettergrepe
[ə] u i a e [ɨ] o
p
t
k
x
b
d
g
p’
t’
tʃ’
k’
ʔ
s’
f
s
ʃ
h
z
ʒ
m
n
ɲ
w
l
j
r

Verwysings

Eksterne skakels

Amharies: Taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Amharies

Tags:

AfarAmarigna.oggAmhareArabiesEngelsEritreaGe'ezGe'ez-skrifIsraelLêer:Amarigna.oggOromoSemitiese taalfamilieSomaliesTaalTigrinyaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatMangelontstekingIngenieursweseRenaissanceTreinInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSekondêre sektor van die ekonomiePeriodieke tabelProstaatkankerPussy RiotUitwerking van klimaatsveranderingChemiese elementYstertydperkAnglisismeMenseregteHeupYsterJohannesburgViëtnamoorlogSonkragDieregeluidePerdebyeTradisionele literatuurAfrikaanse WikipediaGoudCalviniaMeningsverskil oor aardverwarmingSoutsuurMark (ekonomie)GoogleOos-KaapE-posVolhoubare ontwikkelingTydsoneEngelsMaanRudi ClaaseStokely CarmichaelAlkoholismeOmgewingsbeheerSwaweldioksiedLys van Suid-Afrikaanse kunstenaars1913SinoniemWoordsoortSwartkwasmuishondBrandmondsindroomGoudkus (streek)Bipolêre gemoedsteuringMetaalVerlede tydJuraSeksismeVerenigde KoninkrykBek-en-klouseerSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeGroot TrekPlantluisChristendomAborsie in Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNarsismePresident van Suid-AfrikaInsekCounter-Strike 2Onderhandelinge om apartheid te beëindigMIVDramaWoudSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Hector PietersonNatuurbewaringBestuiwingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDiatomiese molekuulCholeraEngeland🡆 More