Rosa Parks: Swart Amerikaanse burgerregte-aktivis

Rosa Louise McCauley Parks (Tuskegee, 4 Februarie 1913 – Detroit, 24 Oktober 2005) was 'n swart Amerikaanse burgerregte-aktivis wat internasionale bekendheid verwerf het vir haar rol om die Montgomery busboikot te ontketen.

Op 1 Desember 1955 het Parks geweier om haar sitplek in 'n bus prys te gee vir 'n wit passasier nadat die wit afdeling van die bus vol was. Sy was gevolglik gearresteer vir haar minagting van Alabama se rasseskeidingwette, en is ook afgedank van haar werk as kommersiële naaldwerkster omdat haar protesaksie wye publisiteit ontvang het.

Rosa Parks
Rosa Parks, saam met Martin Luther King Jr. in die agtergrond, ongeveer 1955
Gebore
Rosa Louise McCauly

4 Februarie 1913
Tuskegee, Alabama, V.S.A.
Sterf24 Oktober 2005 (op 92)
Detroit, Michigan, V.S.A.
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepBurgerlike regte aktivis
Bekend virMontgomery busboikot
EggenootRaymond Parks (1932-1977)
GeloofMetodis
Handtekening
Rosa Parks: Swart Amerikaanse burgerregte-aktivis

Kortliks na die busboikot het Parks na Detroit verhuis, waar sy vir eers soortgelyke werk gekry het, en haar uiteindelik gevestig het in 'n beroep as ontvangsdame vir die Amerikaanse kongreslid John Conyers. Na haar aftrede het sy 'n outobiografie geskryf en in haar laaste jare aan demensie gely. Na haar dood is sy met al die plegtighede van 'n staatsbegrafnis geëer.

Tags:

1913200524 Oktober4 FebruarieAlabamaDetroitMontgomery, Alabama

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeeldspraakMuskeljaatkatBrandbergSeksualiteitLewerErica BoyerWater (molekuul)KersfeesStilleweJavaScriptEiffeltoringEweknienetwerkZoeloeGroot TrekAardedagLondenGoogleMoedersdagEngelsNoordwesEnkelvoudige sinSoweto-opstandJansenvilleJaarSosiale mediaKonsentrasiekampPad na jou hartHandré PollardGrootste rampe in Suid-AfrikaReënWerwelkolomMorfologie (taalkunde)Bruin huisslangLys van Suid-Afrikaanse musikanteBernice WestJakobProtea20ste eeuBorskankerLys van Afrikaanse skrywersNatuurbewaringKrimpvarkieAlkoholismeTemperatuurStollingsgesteenteKondensasieHartaanvalWeer (meteorologie)Veelvoudige sinNatriumsulfietSeksuele opwekkingKunsPenisVerkleinwoordVincent van GoghOudtshoornDoelwitSprokieDistrik SesMateriaalSuid-AfrikaWaterpokkiesBreinChapmanspiek-rylaanTrekarbeidKhoikhoiSeksposisieJagluiperdCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBloeddrukYouTubeAardbewingIdioomKrokodilMusieksimbole🡆 More