Bernice West
Bernice West: Suid-Afrikaanse sangeres
Bernice West (gebore Bernice van der Westhuizen; 21 Oktober 2000, Rustenburg, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, Noordwesprovinsie, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit Sonop-Blom vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal kykNET. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo[1] deur Hoërskool Rustenburg-koor, wat in die media opslae gemaak het.[2]
Bernice West | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Bernice van der Westhuizen |
Gebore | 21 Oktober 2000 Rustenburg, Suid-Afrika |
Genres | Afrikaanse Pop Musiek |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Ukulele |
Webwerf | Bernice West Music |
▽ Diskografie
▽ Albums
- Net Geleen, 2020, Inhouds Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd
▽ Sien Ook
▽ Verwysings
- ↑ https://www.youtube.com/watch?v=9Nllpdz25hE
- ↑ "Bernice West trek aandag met eerste enkelsnit – Maak my Famous". kykNet. Besoek op 27 April 2021.
▽ Eksterne skakels
This article uses material from the Wikipedia article Bernice West, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
#Wikipedia® is a registered trademark of the Wikimedia Foundation, Inc. Wiki (duhoctrungquoc.vn) is an independent company and has no affiliation with Wikimedia Foundation.