KykNET

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "KykNET" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • kykNET is 'n Afrikaanse TV-kanaal wat deel is van M-Net. Dit word op MultiChoice se DStv-satelliettelevisiediens uitgesaai. Die kanaal is in Oktober 1999...
  • kykNET NOU! is 'n Afrikaanse TV-kanaal wat gewilde musiekvideo's speel en leefstyl- en geselsprogramme vertoon. Die kanaal is deel van M-Net en word op...
  • rolprent, sien Vrou Soek Boer. Boer Soek ‘n Vrou is 'n realiteit program op KykNET, DStv kanaal 144. Dit is gebaseer op die internasionale "Farmer Wants A...
  • Thumbnail for Getroud met rugby (TV-reeks)
    Suid-Afrikaanse televisieprogram wat vir die eerste keer op 7 April 2009 op kykNET uitgesaai is. Dit is bemark as die Afrikaanse weergawe van die Britse TV-program...
  • Thumbnail for Werklikheidsreeks
    Afrikaanse werklikheidsreekse: Saktyd, KykNET Boer Soek 'n Vrou, KykNET Supersterre, SAUK2 Afrikaanse Idols, KykNET Die Sanger (Ons soek...) Enkele bekende...
  • rondom die regsfirma, Van Wyk & Vennote. Die reeks is vanaf 10 Julie 2018 op KykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai. In elk van die 13 episodes het die prokureurs...
  • joke net, 2011 Roepman (Engels: Stargazer) as Hein, 2011 Superhelde, 2011 Verraaiers, 2013 as Henry Ahrens Molly en Wors as Theunis van Rooyen, kykNet Hart...
  • Thumbnail for Republiek van Zoid Afrika
    Republiek van Zoid Afrika is 'n gewilde TV-program wat sedert 10 Julie 2014 op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai word. Die program word deur Karen Zoid aangebied...
  • Thumbnail for Hannes Brümmer
    Amalia (reeks; kykNET): akteur Binnelanders (sepie; kykNET) Villa Rosa (sepie; kykNET) Blikskottel (kykNET): akteur en skrywer Kompleks (kykNET): akteur en...
  • hospitaal se pasiënte. Die eerste episode is op 13 Oktober 2005 op beide M-Net en kykNET uitgesaai. Dit was aanvanklik 'n uur lank, toe 'n halfuur per dag, daarna...
  • wat in samewerking met eMedia se eNews opgestel en elke aand om 19:00 op kykNET uitgesaai word. Hulle eerste uitsending is op 18 Julie 2010 gebeeldsend...
  • Vallei van Sluiers is 'n TV dramareeks wat vir vier seisoene op KykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai was. Die Reeks volg die lewens van drie vrugteboerfamilies...
  • Rowan Cloete, 'n sakeman. Sy het as televisie-aanbieder vir SABC3, M-Net, kykNET, Craz-e en e.tv gewerk. Van 2008 tot 2009 het sy die SABC3- daggeselsprogram...
  • Dinsdag 9 Julie 2019 op KykNET (DStv kanaal 144) begin. Die tweede seisoen van die reeks begin Dinsdag 30 November 2021 op KykNET Aan die hoof van die familie...
  • Sara se Geheim is 'n drama reeks op KykNET, DStv kanaal 144 Die reeks speel af in Kaapstad en kyk veral na die lewens van twee families wat in en om Athlone...
  • skrywer en komediant. Hy is veral bekend vir sy rolle in TV-reekse op kykNET en vir die Afrikaanse rolprente waarin hy speel. As akteur: Hollywood in...
  • die a cappella-musiekgroep Cutt Glas asook die hoof van DStv se kanale KykNET, Koowee en MK. Voor haar aanstelling by DStv was sy die uitvoerende hoof...
  • mense van die teikenouderdom van die kanaal as beoordelaars gekies is. kykNET kykNET NOU! MK se amptelike webwerf Geargiveer 20 Desember 2005 op Wayback...
  • Proesstraat is 'n Afrikaanse TV-program wat op KykNET uitgesaai word. Die program is op die Duitse improvisasie-komedie Schillerstraße gebaseer. Dit word...
  • Suid-Afrikaanse akteur en musikant. Hy was veral bekend vir sy rol as Fritz Retief in kykNET se sepie, Villa Rosa. Vir dié rol het hy in 2012 en 2013 ’n ATKV-Mediaveertjie...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KultuurReënMagnetismeStaat PalestinaKlimaatveranderingWetenskaplike klassifikasieAssonansieRookgewoonteKarnivoorKunsNatuurrampGenitale vratMickey MuisHulpwerkwoordKunsmatige intelligensieSuider-AfrikaAgtervoegselKoorsSelfmoordUnited Democratic FrontPad na jou hartWalvisSonnestelselEkologieDataverwerkingSinsbouMaatskaplike verantwoordelikheidMusiekSpringbokkeWikiAngolaSwemAfrikanernasionalismeSendelingposisieBraaiInligtingTrigeminale neuralgieDieremishandelingLongontstekingKalium7de LaanCorioliskragKunsmatige algemene intelligensieRassisme in AfrikaNiersteenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTransatlantiese slawehandelXhosaVoorvoegselWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLyfstraf in skoleOrgasmeKapitaal (ekonomie)Steenkool in Suid-AfrikaKalsiumSuikersiektePersoonlike voornaamwoordGriekse teaterHemelvaartsdagAkademiaHoedAprilMenslike seksuele gedragJode in Suid-AfrikaSkaapBetonUniversele Verklaring van MenseregteKlein-KarooLys van Suid-Afrikaanse skrywersVoëlVolhoubare ontwikkelingIslam🡆 More