Kyknet Nou!

kykNET NOU! is 'n Afrikaanse TV-kanaal wat gewilde musiekvideo's speel en leefstyl- en geselsprogramme vertoon. Die kanaal is deel van M-Net en word op MultiChoice se DStv-satelliettelevisiediens uitgesaai. Dit is op 13 Oktober 2012 op kanaal 146 geloods as kykNET Musiek. Dit het egter op 3 Augustus 2015 van naam verander na kykNET NOU! toe waar die programme aansienlik uitgebrei is en ook nie net meer Afrikaanse musiek is gewys nie.

kykNET NOU!
Gestig 13 Oktober 2012
Netwerk DStv
Eienaar M-Net
Beeldformaat 16:9 (576i, SDTV)
1080i (HDTV)
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Uitsaaiarea Suider-Afrika
Susterkanale kykNET
Webtuiste kyknet.dstv.com
DStv kanaal 146

In teenstelling met die Afrikaanse MK-kanaal, wat "rock"- en "urban"-musiek vir die jeugmark uitsaai, fokus kykNET NOU! musiekprogramme op die populêre musiekmark. Gewilde musieksterre soos Kurt Darren, Juanita du Plessis en Bobby van Jaarsveld kan hierop gesien word.

Sien ook

  • kykNET
  • MK (Musiekkanaal 324)
  • ASTV, TopTV se Afrikaanse TV-kanaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkwariumTeam Fortress 2VigsMeervoudReënspinnekopManie LibbokRoofvoëlKunsmisAarverkalkingJan van RiebeeckOmtrek, oppervlakte en volumeSaartjie BaartmanGetalHoofkarakterKoorsblaarChloorBynierSowjetunieKonjunktivitisBrittany Ashton HolmesKlereAsiëEkonomiese sektorYstertydperkMiddeloorontstekingBloukraanvoëlApartheidNedersettingOu Apostoliese KerkProstaatkankerJanie du PlessisStaalVolhoubaarheidWaterKaapstadTweede WêreldoorlogHulpwerkwoordFranse RewolusieKlavierVoortrekkersLettergreepPinksterSuurstofSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureErektiele disfunksieOogGeografie van Suid-AfrikaKletsrymGianna MichaelsDemi Lee MoorePretoriaKuberkrakerDialoog in fiksieLugbesoedelingEkonomie van Suid-AfrikaLandbouGoogle MapsNarsismeKanadaMahatma GandhiAardbewingOos-KaapLieweheersbesieAlkoholismeHipoteseTekstielJohannesburgLeestekenVarkgriepDistillasiePussy RiotHondKappie (skryfteken)Neurenberg-verhoreIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieLionel MessiFacebook🡆 More