Sara Se Geheim: Suid-Afrikaanse TV-reeks

Sara se Geheim is 'n drama reeks op KykNET, DStv kanaal 144

Sara se Geheim
Genre Drama
Geskryf deur Margaret Goldsmid, Peter Goldsmid, Kaye Ann Williams, Hnerietta Gryffenberg, David Isaacs, Ferdinand van Zyl, Tamara Sheraton, Ephraim Gordon, Mia Breet, Thomas Hall, Candice Johannes, Johann Davids, EKM Dido, Ilse Oppelt, Justine Loots and Tristam Atkins
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 3
Aantal episodes 39
Produksiemaatskappy Paw Paw Films
Uitsending
Oorspronklike kanaal kykNET
Beeldformaat HD
Oorspronklike lopie 11 Julie 2016 (2016-07-11)

Die reeks speel af in Kaapstad en kyk veral na die lewens van twee families wat in en om Athlone en Durbanville woon. Sara Abrahams, dra swaar aan 'n geheim wat sy 35 jaar gelede moes vertel om haar seun se lewe te red.

Seisoen 1 en 2 was Dinsdae om 20h00 op KykNET uitgesaai.

Seisoen 3 word Donderdae om 20h00 op KykNET uitgesaai.

Die reeks is ook beskikbaar op DStv Now en Showmax

Reekse

Reeks Episodes Oorspronklik uitgesaai
Eerste uitgesaai Laaste uitgesaai
1 13 11 April 2017 (2017-04-11) 4 Julie 2017 (2017-07-04)
2 13 10 April 2018 (2018-04-10) 3 Julie 2018 (2018-07-03)
3 13 16 Januarie 2020 (2020-01-16) 9 April 2020 (2020-04-09)

Rolverdeling

  • June van Merch as Sara Abrahams
  • Dawid Minnaar as Johan Vermeulen
  • Charlton George as Virgil Cloete
  • Brendon Daniels as Ricky Baatjies
  • Natania van Heerden as Nicola Vermeulen
  • Lee-Ann van Rooi as Maggie Cloete
  • Lisa Marie Richardson as Inge Vermeulen
  • Quanita Adams as Elizabeth "Lizzie" Kiewiets
  • Marlo Minnaar as Aiden Cloete
  • Keeno-Lee Hector as "Father Benjamin Sass"
  • Edwin van der Walt as Gerhard
  • Nicola Hanekom as Sanel
  • Andre Weideman as Ebert

Episodes

Reeks 1 (2017)

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
11Geen inligting beskikbaar11 April 2017 (2017-04-11)
22Geen inligting beskikbaar18 April 2017 (2017-04-18)
33Geen inligting beskikbaar25 April 2017 (2017-04-25)
44Ebert wil hê Sanel moet mediese hulp kry en Nicola en Inge sit vas. Aiden ontmoet onwetend iemand uit sy ma se verlede en Lizzie sit haar plan in aksie om reg te lyk vir Aiden se 21ste verjaarsdagpartytjie.2 Mei 2017 (2017-05-02)
55Geen inligting beskikbaar9 Mei 2017 (2017-05-09)
66Geen inligting beskikbaar16 Mei 2017 (2017-05-16)
77Geen inligting beskikbaar23 Mei 2017 (2017-05-23)
88Geen inligting beskikbaar30 Mei 2017 (2017-05-30)
99Geen inligting beskikbaar6 Junie 2017 (2017-06-06)
1010Maggie beskuldig iemand anders oor die geld wat sy by die Slap Snoek gesteel het en Virgil moet iets daaromtrent doen. Inge en Anita maak albei skokkende ontdekkings oor die verkragtings.13 Junie 2017 (2017-06-13)
1111Aiden kry goeie nuus en Inge steek haar kop in 'n bynes in. Maggie smee planne om van Ricky ontslae te raak en Sara besluit dat Johan moet weet wat tussen Nicola en Ebert aangaan.20 Junie 2017 (2017-06-20)
1212Virgil staar die nagevolge van sy aksies in die gesig nadat Gadija bedank. Sara vind uit Danny steek iets weg en sy beland aan Nicola se verkeerde kant. Inge se speurwerk loop ietwat skeef.27 Junie 2017 (2017-06-27)
1313Sara konfronteer Danny oor sy verhouding met die vrou op die foto en stel aan hom 'n ultimatum: hy moet met die vrou uitmaak en Lizzie van haar vertel, of anders gooi sy hom by die huis uit.4 Julie 2017 (2017-07-04)

Reeks 2 (2018)

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
141Maggie en Virgil moet kophou na die moord. Ricky spoel uit op die strand en benodig 'n dringende bloedoortapping. Die gearresteerde Astonia-seuns wag in spanning vir hul borgtogverhoor.10 April 2018 (2018-04-10)
152Gadija wonder of Danny vir Lizzie jok. Aiden sukkel met die nuus dat Ricky sy pa is. Koos het 'n verrassing vir Tant Marie en Virgil wonder of sy huwelik heel aan die ander kant gaan uitkom.17 April 2018 (2018-04-17)
163Maggie se verhouding met Aiden en Virgil raak toenemend gespanne na Aiden sy ma konfronteer. Die Vermeulens is op 'n goeie plek tot Johan aan Nicola ontbloot dat hy weet van haar en Eben.24 April 2018 (2018-04-24)
174Aiden word aangeval. Johan verbreek sakebande met Duikie en Sara vermoed sy ken hom. Sanel word verras deur 'n vriendin uit haar kinderdae. Ricky dreig om nie meer weg te kruip nie.1 Mei 2018 (2018-05-01)
185Maggie is onsteld as Virgil aankondig hy wil polisie toe gaan en skuld beken op Ricky se moord. Sara is bekommerd dat die twee families in mekaar gaan vasloop. Maggie kry 'n geweldige skok.8 Mei 2018 (2018-05-08)
196Lizzie is vasbeslote om oor te gaan na aksie. Virgil kry die skok van sy lewe wanneer hy dink hy't 'n spook gesien. Koos soek antwoorde op sy dilemma en Anita se verkragting saak begin.15 Mei 2018 (2018-05-15)
207Wat gebeur nou met Aiden en Inge? Sanel se toestand vererger toenemend. Sara bevestig dat Duikie nie is wie hy sê hy is nie. Aiden besluit om by Ricky in te trek.22 Mei 2018 (2018-05-22)
218Father wil hê Lizzie en Sara moet opmaak, terwyl Marcel 'n verrassing het vir die verdediging. Johan wonder of hy sy regte identiteit moet bekend maak of sal die geheim sy huwelik kos?29 Mei 2018 (2018-05-29)
229Nicola is boos na Johan vir haar die waarheid vertel. Aiden sukkel om te verstaan hoekom Inge met hom opgebreek het. Sara vertel vir almal die waarheid.5 Junie 2018 (2018-06-05)
2310Sara se gesin hanteer die onthulling oor Johnny op verskillende maniere. Father word uitgedaag om in te skryf vir die sangkompetisie wat veroorsaak dat Lizzie hom in 'n ander lig sien.12 Junie 2018 (2018-06-12)
2411Lizzie kom met 'n blink plan op om Maggie te oorreed om na Johnny se ete te gaan. Ebert neem 'n besluit oor Sanel se eetstaking.19 Junie 2018 (2018-06-19)
2512Ricky vertel vir Virgil die waarheid. Johan keer terug na die plaas as Johnny en maak bekend dat hy sy van terug verander na Abrahams.26 Junie 2018 (2018-06-26)
2613Johan is verras as hy by die huis opdaag en sien Nicola het 'n romantiese tafel vir twee gedek. Tant Marie bied aan dat Lizzie op die plaas kan trou.3 Julie 2018 (2018-07-03)

Reeks 3 (2020)

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
271Maggie is skoonveld ná die skietvoorval en Ricky is angstig op spoor na haar. Die res van die familie en vriende probeer desperaat sin maak van die insident.16 Januarie 2020 (2020-01-16)
282Maggie sukkel op haar eie, terwyl Virgil 'n moeilike besluit moet maak. Ebert se skuldgevoelens pla hom geweldig en hoe sal Lizzie die nuus van Kelvin verwerk?23 Januarie 2020 (2020-01-23)
293Maggie besef om 'n voorvlugtende te wees, is nie aangenaam nie. Lizzy beplan 'n make-over en Virgil en Gadija maak planne vir die Slapsnoek. Ebert se kop speel speletjies met hom.30 Januarie 2020 (2020-01-30)
304Aiden en Inge sukkel om hulle gevoelens vir mekaar te onderdruk. Carol manipuleer Father om haar toe te laat om by hom and Lizzie te kom bly, en dit lei na konstante ongemaklike oomblikke.6 Februarie 2020 (2020-02-06)
315Aiden konfronteer vir Ricky oor sy magsbeheptheid, terwyl Lizzie sukkel om haar voet neer te sit. Tant Marie het 'n oortreder op die plaas.13 Februarie 2020 (2020-02-13)
326Gadija vertel vir Lizzie van haar en Virgil. Aiden en Janine het 'n intieme oomblik, maar sy dink Aiden is nog verlief op Inge. Johnny is geskok wanneer 'n geheim uitkom...20 Februarie 2020 (2020-02-20)
337Aiden probeer die ander ouens van die patrollie-groep wegkry, terwyl Father Benjamin 'n uitdagende taak ontvang. Inge en Aiden ontvang ondersteunig vanuit 'n onverwagse oord.27 Februarie 2020 (2020-02-27)
348Maggie manipuleer Johnny om haar te help, maar steek haar ware planne weg. Nicola is steeds nie oortuig dat Henk Tielman se seun is nie en stel ondersoek in. Ricky bereik 'n laagtepunt.5 Maart 2020 (2020-03-05)
359Dinge loop lelik skeef tussen Carol en Lizzie by Biskop Oostendorp se vrou se begrafnis. Ebert en Charmaine beweeg nader aan mekaar. Sara vind uit Johnny weet waar Maggie is.12 Maart 2020 (2020-03-12)
3610Sara wonder of sy die regte besluit gemaak het. Lizzie raak meer depressief en Maggie is hoopvol dat sy borgtog sal kry.19 Maart 2020 (2020-03-19)
3711Ebert besef hy voel iets vir Charmaine. Die hofsaak teen Maggie begin. Ricky belowe die staatsaanklaer dat hy betyds daar sal wees om getuienis te lewer.26 Maart 2020 (2020-03-26)
3812Dinge ruk lelik handuit as Lizzie en Gadija vir Carol in die kerk konfronteer oor sy met Father gelol het. Ebert en Charmaine se verhouding kry 'n knou, en die hofsaak duur voort...2 April 2020 (2020-04-02)
3913Daar is 'n geskokte stilte in die hof as Regter Pretorius sy uitspraak lewer. Ná Arthur die familie ontmoet, vra hy Sara 'n belangrike vraag. Virgil gee Father goeie raad oor sy huwelik.9 April 2020 (2020-04-09)

Tags:

Sara Se Geheim ReekseSara Se Geheim RolverdelingSara Se Geheim EpisodesSara Se GeheimDStvKykNET

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DieregeluideHortologieSeksueel oordraagbare infeksieLetterlike en figuurlike taalgebruikSwaweldioksiedGesonde dieetHindoeïsmeSeisoenPoesSpringbokLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVroueregteResensie1913HartAssonansieRooibokVrouKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKonjunktivitisArmoedeverligtingGautengBTWSeegolfAnilingusNasionalismeStilleweOnderhandelinge om apartheid te beëindigStokely CarmichaelHartaanvalWithaaiOmtrek, oppervlakte en volumeWhatsAppSirkelMaanByMona LisaNamakwaland7de LaanKalenderKolitisWinnie Madikizela-MandelaViëtnamoorlogPubiese hareKunsmatige intelligensieGroepsdrukSkrywerGoudSelakantNasiebouSoweto-opstandWêreldwye webAfkortingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSpeelkaartPeriodieke tabelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKaartRookgewoonteStereotipeWet op BevolkingsregistrasieEskomOutismeInstagramMisdaadTelwoordFabelSpinnekopWinterMynbedryf van Suid-AfrikaMetaalPaddaAfrikanersRenaissanceKongo-krisisOrthoptera🡆 More