Boer Soek 'N Vrou: Afrikaanse realiteit program

Boer Soek ‘n Vrou is 'n realiteit program op KykNET, DStv kanaal 144.

Dit is gebaseer op die internasionale "Farmer Wants A Wife".

Boer Soek ‘n Vrou
Genre Realiteit
Geskep deur Thames Television (2001)
Aangebied deur Marciel Hopkins (2020 - )

Leah (2018 - 2020)
Minki van der Westhuizen (2016 - 2018)
Nadia Beukes (2014 - 2015)
Angelique Gerber (2011 - 2013)

Elma Postma (2008 - 2010)
Temamusiekkomponis Schalk Joubert
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 15
Aantal episodes 212 (13 April 2023)
Produksie
Looptydperk Ongeveer 48 Minute
Produksiemaatskappy Lion's Head Productions & Fremantle Media
Uitsending
Oorspronklike kanaal kykNET
Beeldformaat 16:9
Oorspronklike lopie 30 September 2008
Webskakels
[kyknet.dstv.com/program/boer-soek-n-vrou Amptelike webwerf]

Deur 14 seisoene het die reeks al 6 aanbieder gehad, Elma Postma, Angelique Gerber, Nadia Beukes, Minki van der Westhuizen, Leah en huidige aanbieder, Marciel Hopkins. In April 2022 kondig KykNET aan dat Marciel vir die derde jaar in 'n ry as aanbieder sal aanbly vir die reeks se 15de seisoen.

Die boere vir die program word uit honderde aansoeke gekies en dan aan die publiek bekendgestel in 'n spesiale program op KykNET vroeër die jaar. Enkellopendes kry dan die kans om 'n romantiese liefdesbrief vir die boer van hul keuse te stuur. Gebasseer op die briewe wat die boere ontvang, kies hulle 10 potensiële lewensmaats wat hulle graag beter wil leer ken op die program.

Daar is geen prysgeld of troue te wen op Boer Soek 'n Vrou nie. Die program skep slegs 'n geleentheid vir boere om ander enkellopendes te ontmoet waaruit moontlike vriendskappe of romanse kan ontstaan.

In die verlede is Boer Soek 'n Vrou vanaf Oktober tot Januarie uitgesaai, maar weens die Covid-19-pandemie is Reeks 13 se produksie vertraag en word die seisoen eers vanaf Januarie 2021 uitgesaai.

Boer Soek 'n Vrou is een van KykNET se gewildste programme.

Reekse

Reeks Episodes Oorspronklik uitgesaai
Eerste uitgesaai Laaste uitgesaai
1 14 30 September 2008 (2008-09-30) 23 Desember 2008 (2008-12-23)
2 14 17 Julie 2009 (2009-07-17) 9 Oktober 2009 (2009-10-09)
3 14 16 September 2010 (2010-09-16) 9 Desember 2010 (2010-12-09)
4 14 18 Augustus 2011 (2011-08-18) 10 Oktober 2011 (2011-10-10)
5 14 4 Oktober 2012 (2012-10-04) 27 Desember 2012 (2012-12-27)
6 14 3 Oktober 2013 (2013-10-03) 26 Desember 2013 (2013-12-26)
7 14 9 Oktober 2014 (2014-10-09) 1 Januarie 2015 (2015-01-01)
8 14 1 Oktober 2015 (2015-10-01) 24 Desember 2015 (2015-12-24)
9 14 20 Oktober 2016 (2016-10-20) 12 Januarie 2017 (2017-01-12)
10 17 12 Oktober 2017 (2017-10-12) 25 Januarie 2018 (2018-01-25)
11 14 18 Oktober 2018 (2018-10-18) 10 Januarie 2019 (2019-01-10)
12 14 17 Oktober 2019 (2019-10-17) 9 Januarie 2020 (2020-01-09)
13 14 21 Januarie 2021 (2021-01-21) 15 April 2021 (2021-04-15)
14 14 13 Januarie 2022 (2022-01-13) 7 April 2022 (2022-04-07)
15 14 19 Januarie 2023 (2023-01-19) 13 April 2023 (2023-04-13)
16 14 29 Oktober 2023 (2023-10-29) 3 Oktober 2024 (2024-10-03)

Episodes

Reeks 1 (2008)

Reeks 1 van Boer Soek 'n Vrou, aangebied deur Elma Postma, is van Dinsdag 30 September 2008 tot 23 Desember 2008 op KykNET uitgesaai.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
11Elma stel die eerste 10 boere bekend vir die program.
  • Constant / Hennie / Herman / Joachim / JD / Jurie / Tiaan / Tickey / Engela / Nicolette
30 Julie 2008 (2008-07-30)
22Elma besoek elk van die boere om hulle beter te leer ken.30 September 2008 (2008-09-30)
33Elma lewer die briewe aan die tien boere af. Sy maak ook die vyf boere met die meeste briewe bekend.7 Oktober 2008 (2008-10-07)
44Die vyf boere ontmoet die briefskrywers in die blitsafsprake.14 Oktober 2008 (2008-10-14)
55Die vyf boere leer hulle metgeselle bietjie beter ken.21 Oktober 2008 (2008-10-21)
66Die boer se drie keuses gaan kuier op die plaas.28 Oktober 2008 (2008-10-28)
77Die boere en gaste kuier saam op die plaas en leer mekaar nog beter ken.14 November 2008 (2008-11-14)
88Die boere kan slegs twee gaste op die plaas hou om verder saam te kuier.11 November 2008 (2008-11-11)
99Die boer neem sy twee oorblywende gaste op 'n uitstappie op die plaas.18 November 2008 (2008-11-18)
1010Dis die boere se laaste dag saam met die twee gaste en sal binnekort net een kan kies...25 November 2008 (2008-11-25)
1111Die boer kies die metgesel wat hy graag beter wil leer ken.2 Desember 2008 (2008-12-02)
1212Die vyf boere verlaat bietjie die plaas om die vroue se families te ontmoet.9 Desember 2008 (2008-12-09)
1313Die boere en hulle metgesel gaan hou bietjie saam vakansie.16 Desember 2008 (2008-12-16)
1414Dis reünietyd. Ons kyk watter boere nog saam hulle finale keuse is. Wie van die ander vyf liefde gevind het en wie nog enkellopend is.23 Desember 2008 (2008-12-23)

Reeks 2 (2009)

Reeks 2 van Boer Soek 'n Vrou is van Vrydag 17 Julie 2009 tot 9 Oktober 2009 op KykNET om 20h30 uitgesaai.

Aangebied deur Elma Postma

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
151Elma stel die tien boere bekend.
  • Francois / Ludwig / Reyno / Attie / J.P. / Pieter H / Flip / Johann / Pieter R / Zaza
17 Mei 2009 (2009-05-17)
162Elma gaan kuier op die plase om die boere so bietjie beter te leer ken.17 Julie 2009 (2009-07-17)
173Elma lewer die boere se briewe aan hulle af ne ons vind ook uit watter vyf boere die meeste briewe gekry het.24 Julie 2009 (2009-07-24)
184Die boere ontmoet die hoop volle skrywers vir vinnige blits afsprake.31 Julie 2009 (2009-07-31)
195Die boere kuier saam hulle keuses en leer mekaar nog beter ken.7 Augustus 2009 (2009-08-07)
206Dis tyd vir die boere om net 3 gaste te kies om saam op die plaas te gaan kuier.14 Augustus 2009 (2009-08-14)
217Die boere en hulle gaste kuier bietjie saam en verken die plaas.21 Augustus 2009 (2009-08-21)
228Dis tyd vir die boere om een gas huistoe te stuur.28 Augustus 2009 (2009-08-28)
239Die boer en sy twee oorblywende gaste leer mekaar beter ken. Dis amper tyd om nog 'n gas huistoe te stuur...4 September 2009 (2009-09-04)
2410Die boere spandeer alleen tyd saam met hul oorblywende gaste. Die tyd raak min en die boer gaan binnekort nog een huistoe stuur.11 September 2009 (2009-09-11)
2511Die finale keuse word gemaak en die boer kies die een metgesel wie hy beter wil leer ken.18 September 2009 (2009-09-18)
2612Die boere gaan kuier saam met die oorblywende gas by hulle familie.25 September 2009 (2009-09-25)
2713Almal hou lekker saam vakansie...2 Oktober 2009 (2009-10-02)
2814Dis tyd vir reunie. Elma vind uit watter boere nog saam is, wie enkelopend is en ook watter van die ander vyf boere nou iemand aan die sy het.9 Oktober 2009 (2009-10-09)

Reeks 3 (2010)

Reeks 3 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 16 September 2010 tot 9 Desember 2010 op KykNET om 20h30.

Aangebied deur Elma Postma.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
291Die tien boere word bekend gestel.16 Junie 2010 (2010-06-16)
302Elma gaan kuier op elke plaas om die boere so bietjie beter te leer ken.16 September 2010 (2010-09-16)
313Elma lewer die boere se briewe aan hulle af ne ons vind ook uit watter vyf boere die meeste briewe gekry het.23 September 2010 (2010-09-23)
324Die boere ontmoet die hoop volle skrywers vir vinnige blits afsprake.30 September 2010 (2010-09-30)
335Die boere kuier saam hulle keuses en leer mekaar nog beter ken.7 Oktober 2010 (2010-10-07)
346Dis tyd vir die boere om net 3 gaste te kies om saam op die plaas te gaan kuier14 Oktober 2010 (2010-10-14)
357Die boere en hulle gaste kuier bietjie saam en verken die plaas.21 Oktober 2010 (2010-10-21)
368Dis tyd vir die boere om een gas huistoe te stuur28 Oktober 2010 (2010-10-28)
379Die boer en sy twee oorblywende gaste leer mekaar beter ken. Dis amper tyd om nog 'n gas huistoe te stuur...4 November 2010 (2010-11-04)
3810Die boere spandeer alleen tyd saam met hul oorblywende gaste. Die tyd raak min en die boer gaan binnekort nog een huistoe stuur.11 November 2010 (2010-11-11)
3911Die finale keuse word gemaak en die boer kies die een metgesel wie hy beter wil leer ken.18 November 2010 (2010-11-18)
4012Die boere gaan kuier saam met die oorblywende gas by hulle familie.25 November 2010 (2010-11-25)
4113Almal hou lekker saam vakansie...2 Desember 2010 (2010-12-02)
4214Dis tyd vir reunie. Elma vind uit watter boere nog saam is, wie enkelopend is en ook watter van die ander vyf boere nou iemand aan die sy het9 Desember 2010 (2010-12-09)

Reeks 4 (2011)

Reeks 4 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 18 Augustus 2011 tot 10 November 2011 op KykNET om 20h30.

Reeks 4 is die eerste seisoen wat nie deur Elma Postma aangebied word nie. Angelique Gerber neem oor as aanbieder.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
431Die tien boere word deur Angelique Gerber bekend gestel.18 Mei 2011 (2011-05-18)
442Angelique gaan kuier saam die boere op hul plase om te sien waarmee elkeen boer en ook beter te leer ken.18 Augustus 2011 (2011-08-18)
453Die briewe word afgelewer aan elke boer. Wie het die meeste briewe gekry en wie is in die top 5?25 Augustus 2011 (2011-08-25)
464Die boere ontmoet vir die eerste keer die biref skrywers en kry elk 5 minute saam hulle vir 'n blits afspraak.1 September 2011 (2011-09-01)
475Die vyf pasmaats kuier saam die boere op hul plase. Hulle kry kans om mekaar bietjie beter te leer ken.8 September 2011 (2011-09-08)
486Dis tyd vir die boere om slegs 3 pasmaats te kies om langer op die plaas te kuier.15 September 2011 (2011-09-15)
497Die boere en hul 3 pasmaats kry kans om die plaas verder te verken.22 September 2011 (2011-09-22)
508Dis tyd vir die boer om die top 2 pasmaats te kies. Wie gaan huistoe?29 September 2011 (2011-09-29)
519Daar is nou slegs 2 pasmaats oor op die plase en hulle kry kans om die boer nog beter te leer ken, met die wete dat 1 binnekort uitgestem gaan word.6 Oktober 2011 (2011-10-06)
5210Die boere spandeer alleen tyd saam elke pasmaat sodat hulle mekaar op 'n meer persoonlike vlak kan leer ken. Die tyd raak min want binnekort moet die boere groot besluite maak.13 Oktober 2011 (2011-10-13)
5311Die tyd het aangebreek vir die boer om sy finale keuse te maak. Wie wil hy hê moet langer aanbly op die plaas?20 Oktober 2011 (2011-10-20)
5412Dis tyd vir die boere om hul pasmaats se familie en vriende te ontmoet.27 Oktober 2011 (2011-10-27)
5513Al 5 boere en hul pasmaats kom bymekaar om vakansie te hou. Wag daar dalk 'n verassing of twee?3 November 2011 (2011-11-03)
5614Dis reunie tyd. Angelique vind uit watter boere opdaag saam hul gekiesde pasmaat en wie dalk alleen opdaag?10 November 2011 (2011-11-10)

Reeks 5 (2012)

Reeks 5 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 4 Oktober 2012 tot 27 Desember 2012 op KykNET om 20h30.

Aangebied deur Angelique Gerber.

No.
algeheel
No. in
reeks
Episode Oorspronklike uitsaaidatum
571Die tien boere word deur Angelique Gerber bekend gestel.4 Mei 2012 (2012-05-04)
582Angelique gaan kuier saam die boere op hul plase om te sien waarmee elkeen boer en ook beter te leer ken.4 Oktober 2012 (2012-10-04)
593Die briewe word afgelewer aan elke boer. Wie het die meeste briewe gekry en wie is in die top 5?11 Oktober 2012 (2012-10-11)
604Die boere ontmoet vir die eerste keer die biref skrywers en kry elk 5 minute saam hulle vir 'n blits afspraak.18 Oktober 2012 (2012-10-18)
615Die vyf pasmaats kuier saam die boere op hul plase. Hulle kry kans om mekaar bietjie beter te leer ken.25 Oktober 2012 (2012-10-25)
626Dis tyd vir die boere om slegs 3 pasmaats te kies om langer op die plaas te kuier.1 November 2012 (2012-11-01)
637Die boere en hul 3 pasmaats kry kans om die plaas verder te verken.8 November 2012 (2012-11-08)
648Dis tyd vir die boer om die top 2 pasmaats te kies. Wie gaan huistoe?15 November 2012 (2012-11-15)
659Daar is nou slegs 2 pasmaats oor op die plase en hulle kry kans om die boer nog beter te leer ken, met die wete dat 1 binnekort uitgestem gaan word.22 November 2012 (2012-11-22)
6610Die boere spandeer alleen tyd saam elke pasmaat sodat hulle mekaar op 'n meer persoonlike vlak kan leer ken. Die tyd raak min want binnekort moet die boere groot besluite maak.29 November 2012 (2012-11-29)
6711Die tyd het aangebreek vir die boer om sy finale keuse te maak. Wie wil hy hê moet langer aanbly op die plaas?6 Desember 2012 (2012-12-06)
6812Dis tyd vir die boere om hul pasmaats se familie en vriende te ontmoet.13 Desember 2012 (2012-12-13)
6913Al 5 boere en hul pasmaats kom bymekaar om vakansie te hou. Wag daar dalk 'n verassing of twee?20 Desember 2012 (2012-12-20)
7014Dis reunie tyd. Angelique vind uit watter boere opdaag saam hul gekiesde pasmaat en wie dalk alleen opdaag?27 Desember 2012 (2012-12-27)

Reeks 6 (2013)

Reeks 6 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 3 Oktober 2013 tot 26 Desember 2013 op KykNET om 20h00.

Aangebied deur Angelique Gerber. Reeks 6 is ook die laaste wat deur Angelique aangebied word.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
711Die tien boere word deur Angelique Gerber bekend gestel.3 Junie 2013 (2013-06-03)
722Angelique gaan kuier saam die boere op hul plase om te sien waarmee elkeen boer en ook beter te leer ken.3 Oktober 2013 (2013-10-03)
733Die briewe word afgelewer aan elke boer. Wie het die meeste briewe gekry en wie is in die top 5?10 Oktober 2013 (2013-10-10)
744Die boere ontmoet vir die eerste keer die biref skrywers en kry elk 5 minute saam hulle vir 'n blits afspraak.17 Oktober 2013 (2013-10-17)
755Die vyf pasmaats kuier saam die boere op hul plase. Hulle kry kans om mekaar bietjie beter te leer ken.24 Oktober 2013 (2013-10-24)
766Dis tyd vir die boere om slegs 3 pasmaats te kies om langer op die plaas te kuier.31 Oktober 2013 (2013-10-31)
777Die boere en hul 3 pasmaats kry kans om die plaas verder te verken.7 November 2013 (2013-11-07)
788Dis tyd vir die boer om die top 2 pasmaats te kies. Wie gaan huistoe?14 November 2013 (2013-11-14)
799Daar is nou slegs 2 pasmaats oor op die plase en hulle kry kans om die boer nog beter te leer ken, met die wete dat 1 binnekort uitgestem gaan word21 November 2013 (2013-11-21)
8010Die boere spandeer alleen tyd saam elke pasmaat sodat hulle mekaar op 'n meer persoonlike vlak kan leer ken. Die tyd raak min want binnekort moet die boere groot besluite maak.28 November 2013 (2013-11-28)
8111Die tyd het aangebreek vir die boer om sy finale keuse te maak. Wie wil hy hê moet langer aanbly op die plaas?5 Desember 2013 (2013-12-05)
8212Dis tyd vir die boere om hul pasmaats se familie en vriende te ontmoet12 Desember 2013 (2013-12-12)
8313Al 5 boere en hul pasmaats kom bymekaar om vakansie te hou. Wag daar dalk 'n verassing of twee?19 Desember 2013 (2013-12-19)
8414Dis reunie tyd. Angelique vind uit watter boere opdaag saam hul gekiesde pasmaat en wie dalk alleen opdaag?26 Desember 2013 (2013-12-26)

Reeks 7 (2014)

Reeks 7 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 9 Oktober 2014 tot 1 Januarie 2015 op KykNET om 20h00.

Nadia Beukes neem oor as aanbieder.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
851Nadia stel die 10 boere aan die kykers bekend.
  • Albert / Henri / Gerrie / Martiens / Lize / Chris / Kevin / Henning / Alec / Johan
862Nadia lewer die tien boere se briewe by hulle af. Die possakke bult behoorlik met foto's, briewe en geskenkies. Die vyf boere wat die meeste briewe kry, moet elkeen tien vroue kies wat hulle tydens 'n blitsafspraak wil ontmoet.9 Oktober 2014 (2014-10-09)
873Van heinde en verre kom die dames vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met haar boer te gesels. Aan die einde van die blitsafsprake moet ons boere vyf vroue groet.16 Oktober 2014 (2014-10-16)
884Die boere leer hul kuiergaste beter ken. Hy stel hulle aan die plaaslewe bekend en wys wat sy boerdery behels. Die drie vroue moet die boer beïndruk, maar terselfdetyd hulself afvra of hulle gereed is om 'n boer se vrou te wees.23 Oktober 2014 (2014-10-23)
895Die boere gaan op 'n uitstappie om die vyf vroue wat hulle na die blitsafsprake gekies het, beter te leer ken. Aan die einde van die dag moet die boer weer kies, net drie vroue mag by hom op die plaas gaan kuier.30 Oktober 2014 (2014-10-30)
906Na 'n dag of wat op die plaas, moet een van die drie vroue huistoe gaan. Die boer moet besluit watter een van sy kuiergaste haar tasse moet pak.6 November 2014 (2014-11-06)
917Daar is nou net twee vroue op die plaas oor. Elkeen van die dames kry 'n geleentheid om alleen-tyd met die boer te spandeer. Die boere nooi ook van sy vriende en familie oor vir 'n gesellige kuier sodat hulle die vroue kan ontmoet.13 November 2014 (2014-11-13)
92820 November 2014 (2014-11-20)
93927 November 2014 (2014-11-27)
9410Dit is die laaste dag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Dit is die vroue se laaste kans om die boer se hart te wen.4 Desember 2014 (2014-12-04)
9511Vandag kies die boer die vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.11 Desember 2014 (2014-12-11)
9612Dis tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. Sy wys hom waar sy woon. Vir die eerste keer is sy tuis en in haar omgewing en die boer soos 'n vis uit water. Het hy die regte keuse gemaak?18 Desember 2014 (2014-12-18)
9713Die boere en hul dames gaan hou vakansie by 'n romantiese bestemming en kry die kans om mekaar goed te leer ken.25 Desember 2014 (2014-12-25)
9814Al tien boere kom vir 'n laaste keer byeen. Ons vind uit watter paartjies stap nog hand aan hand en wie is steeds alleenlopers?1 Januarie 2015 (2015-01-01)

Reeks 8 (2015)

Reeks 8 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 1 Oktober 2015 tot 24 Desember 2015 op KykNET om 20h30.

Aangebied deur Nadia Beukes. Reeks 8 is ook die laaste om deur Nadia aangebied te word.

Die reeks saai hierdie seisoen hul 100ste episode uit.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
991Nadia stel die 10 boere bekend:
  • PJ / Helen / Louwrens / Ignus / Derius / Diana / Michael / Niel / Gawie / Christiaan
1002Nadia gaan kuier op die plase en leer die boere beter ken.1 Oktober 2015 (2015-10-01)
1013Nadia gaan kuier op die plase en lewer die boere se briewe af. Ons vind uit watter vyf boere kry die meeste briewe.8 Oktober 2015 (2015-10-08)
1024Die vyf boere ontmoet die briewe skrywers vir vyf minuut blitsafsprake.15 Oktober 2015 (2015-10-15)
1035Die boere kry nou tyd om die vyf hoopvolles so bietjie beter te leer ken voor daar 'n moeilike besluit gemaak moet word.22 Oktober 2015 (2015-10-22)
1046Die boer kies die drie gaste om saam te gaan kuier op die plaas.29 Oktober 2015 (2015-10-29)
1057Dis amper tyd om weer iemand huistoe te stuur...5 November 2015 (2015-11-05)
1068Die boer en sy twee gaste spandeer bietjie alleen tyd saam mekaar.12 November 2015 (2015-11-12)
1079Spanning loop hoog wanneer die tyd nader kom om daai finale keuse te maak.19 November 2015 (2015-11-19)
10810Die boer kies die metgesel om beter te leer ken.26 November 2015 (2015-11-26)
10911Die boer en sy metgesel het nou kans om alleen tyd saam te spandeer.3 Desember 2015 (2015-12-03)
11012Die boere onmoet die toekomstige skoon familie...10 Desember 2015 (2015-12-10)
11113Die vyf boere gaan hou bietjie vakansie saam met hulle metgeselle.17 Desember 2015 (2015-12-17)
11214Nadia ontmoet al tien boere by die reunie. Wie is alleen? Wie is verlief? En wie van die ander vyf boere het liefde gevind?24 Desember 2015 (2015-12-24)

Reeks 9 (2016)

Reeks 9 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 20 Oktober 2016 tot 12 Januarie 2017 op KykNET om 20h30.

Minki van der Westhuizen neem oor as aanbieder.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
1131Die tien boere word deur Minki aan die kykers bekend gestel.
  • Johannes / Rob / Pieter / Leon-Fritz / Johan / Hennie / Erhard / Corne / Arno / Wessel
1142Minki besorg die briewe van vroue wat ingeskryf het aan elke boer. Die vyf boere wat die meeste briewe ontvang het, gaan voort met die proses en kies elkeen 10 briewe.27 Oktober 2016 (2016-10-27)
1153Die blits-afsprake is 'n vinnige kennismaking vir die deelnemers. Die groep van 10 dames word uitgedun na 5.3 November 2016 (2016-11-03)
1164Die boere gaan vir 'n uitstappie met die 5 dames wat hulle die vorige week uitgekies het. Aan die einde van die afspraak moet elke boer 3 dames uitsonder.10 November 2016 (2016-11-10)
1175Die drie potensiele liefdekandidate gaan vir 'n paar dae op die plaas kom kuier. Die vroue kom op die plaas aan en die boer sit sy beste voet voor.17 November 2016 (2016-11-17)
1186Die twyfel begin toeslaan en die vroue vra hulleself af: Is die lewe op die plaas wel so aantreklik soos dit aanvanklik geklink het?24 November 2016 (2016-11-24)
1197Nadat die vroue die plaas besigtig het en vir die eerste keer ervaar het, moet een van die 3 huistoe gaan. Vir party van die boere sal die keuse swaar wees, vir ander, eenvoudig.1 Desember 2016 (2016-12-01)
1208Na die spannende keuse van die vorige week, kan die boere en dames ontspan en kry hulle tyd om mekaar beter te leer ken.8 Desember 2016 (2016-12-08)
1219Die spanning is besig om al meer te word soos die tyd nader kom vir die boer om net een van die twee dames te kies15 Desember 2016 (2016-12-15)
12210Die finale keuse: Vir sommige boere sal dit reeds taamlik duidelik wees wie hulle gaan kies en ander boere sal weer afsonderlik met die vroue gesels om hulle te help om die keuse te maak.22 Desember 2016 (2016-12-22)
12311Dié week ontmoet die boer sy potensiële skoonfamilie. As die vrou nie familie het nie, besoek die boer die vrou se woonplek en ontmoet hy haar vriende of kinders.29 Desember 2016 (2016-12-29)
12412Episode 125 Januarie 2017 (2017-01-05)
12513Die boere wat aan die reeks deelgeneem het kom na die reünie toe vir 'n terugblik en lekker kuier. Ons sien wie is nog saam en wie is steeds enkellopend.12 Januarie 2017 (2017-01-12)

Reeks 10 (2017)

Reeks 10 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 12 Oktober 2017 tot 25 Januarie 2018 op KykNET om 20h00.

Aangebied deur Minki van der Westhuizen. Reeks 10 is ook die laaste om deur Minki aangebied te word.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
1261Minki stel die 10 boere aan die kykers bekend.
  • Jacques / Adriaan / Braam / Carl / Eben / Heleen / Johan / Ruan / Stephen / Stoffel
1272Geliefdes help briewe, foto's, liefdeverklarings en geskenkies sorteer. Die vyf boere wat die minste briewe kry kan enige dame kontak.12 Oktober 2017 (2017-10-12)
1283Ons gaan loer in by die boere wat vanaf seisoen 1-9 deelgeneem het.19 Oktober 2017 (2017-10-19)
1294Ons gaan loer in by die boere wat vanaf seiseon 1-9 deelgeneem het.26 Oktober 2017 (2017-10-26)
1305Episode 52 November 2017 (2017-11-02)
1316Episode 69 November 2017 (2017-11-09)
1327Die dames kom van ver en kry slegs 5 minute om met die boere te gesels.16 November 2017 (2017-11-16)
1338Minki reel vir elke boer 'n gesellige dag om van die 5 vroue van hul keuse, beter te leer ken.23 November 2017 (2017-11-23)
1349Minki gesels met die boere, voordat die dames van hulle keuse op die plaas aankom.30 November 2018 (2018-11-30)
13510Die boere leer hul kuiergaste beter ken en stel hulle aan die plaaslewe bekend.7 Desember 2017 (2017-12-07)
13611Dis tyd vir die boere om te sê wie haar tasse moet pak - 'n moeilike keuse, nadat almal mekaar beter leer ken het.14 Desember 2017 (2017-12-14)
13712Daar is nou net 2 vroue op die plaas oor. Elkeen kry 'n geleentheid om tyd alleen saam met die boer te spandeer.21 Desember 2017 (2017-12-21)
13813Die vroue moet hul laaste dag slim benut voor die boer sy finale keuse maak.28 Desember 2017 (2017-12-28)
13914Vandag kies die boer die vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.4 Januarie 2018 (2018-01-04)
14015Die boer se gekose vrou stel hom voor aan haar geliefdes en omgewing.11 Januarie 2018 (2018-01-11)
14116Die paartjies is met vakansie en kry kans om mekaar goed te leer ken in 'n neutrale omgewing.18 Januarie 2018 (2018-01-18)
14217Al tien boere kom bymekaar uit vir die reünie.25 Januarie 2018 (2018-01-25)

Reeks 11 (2018)

Reeks 11 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 18 Oktober 2018 tot 10 Januarie 2019 op KykNET om 20h00.

Leah neem oor as aanbieder.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
1431Die tien boere word deur Leah aan die kykers bekendgestel.
  • Byron / Johan / Andre / Rean / Toanette / Schalk / Cassie / Duncan / Marx / Frikkie
1442Leah deurkruis die land om die boere op hul plase te ontmoet. Sy vind uit waarmee hulle boer, wat hul belangstellings is en waarna hulle in 'n lewensmaat soek.18 Oktober 2018 (2018-10-18)
1453Leah lewer die boere se briewe by hulle af. Die vyf boere met die meeste briewe moet elk 10 persone uit die briefskrywers kies wat hulle tydens 'n blitsafspraak wil ontmoet.25 Oktober 2018 (2018-10-25)
1464Tydens die blitsafsprake kry elke persoon vyf minute om alleen met hul boer te gesels. Aan die einde van die dag kies ons boere elkeen 5 persone wie hul graag beter wil leer ken.1 November 2018 (2018-11-01)
1475Leah het vir elke boer 'n gesellige dag gereël saam met die persone wat gekies is. Uiteindelik moet elke boer weer 'n moeilike keuse maak, want net drie persone mag op elke plaas gaan kuier.8 November 2018 (2018-11-08)
1486Die drie persone wat elke boer gekies het, daag op. Hulle gaan vir 'n week lank saam met die boer woon en werk, terwyl die boer moet besluit watter een moontlik die liefde van sy lewe is.15 November 2018 (2018-11-15)
1497Die boere leer hul kuiergaste beter ken en stel hulle aan die plaaslewe bekend. Die boer moet mooi na die interaksie tussen almal kyk, want een moet binnekort huis toe gestuur word.22 November 2018 (2018-11-22)
1508Na 'n dag of wat op die plaas, moet elke boer iemand huis toe stuur. Wie gaan die boer vra om te bly? Dalk is daar iemand wat nie langer op die plaas wil bly nie...29 November 2018 (2018-11-29)
1519Daar is twee deelnemers op elke plaas oor en nou kan die boer en sy gaste lekker kuier. Die boere nooi vriende en familie oor vir 'n kuier sodat hulle die deelnemers kan ontmoet.6 Desember 2018 (2018-12-06)
15210Dit is die laaste dag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak.13 Desember 2018 (2018-12-13)
15311Leah vind uit op watter plase die liefde vol in die blom staan. Vandag kies die boer die persoon wat moontlik die liefde van haar of sy lewe kan wees.20 Desember 2018 (2018-12-20)
15412Die boere ontmoet die deelnemer van hul keuse se familie en vriende.27 Desember 2018 (2018-12-27)
15513Die boere en hul keuse gaan almal saam op vakansie om mekaar beter te leer ken.3 Januarie 2019 (2019-01-03)
15614Dis tyd vir reünie. Wie van die boere is nog saam hulle keuse en wie nie?10 Januarie 2019 (2019-01-10)

Reeks 12 (2019)

Reeks 12 van Boer Soek 'n Vrou begin Donderdag 17 Oktober 2019 op KykNET om 20h00

Aangebied deur Leah. Seisoen 12 is ook die laaste om deur Leah aangebied te word.

  • Vanjaar het geen vroulike boer die ranglys gehaal nie, maar vir die eerste keer in die geskiedenis van die reeks neem 'n gay boer deel.
No.
algeheel
No. in
reeks
Episode Oorspronklike uitsaaidatum
1571Die tien boere word deur Leah aan die kykers bekendgestel:
  • Damian / Franco / Gerrit / Hentie / Willem / Theunis / Rohan / Albert / Graham / Brandon
12 Mei 2019 (2019-05-12)
1582Leah kry kans om self by die 10 boere te gaan inloer. Sy vind meer uit oor hul boerdery, hul drome en watter eienskappe hulle in 'n metgesel en toekomstige lewensmaat soek.17 Oktober 2019 (2019-10-17)
1593Leah lewer die boere se briewe en pakkies by hulle af. Dit is elke jaar groot pret om te sien met watter oorspronklike idees die briefskrywers vorendag kom om die boere se aandag te trek.24 Oktober 2019 (2019-10-24)
1604Van heinde en verre kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Vyf minute, vyf boere, 50 belangstellendes - elkeen met 'n droom van liefde.31 Oktober 2019 (2019-10-31)
1615Die boere gaan op 'n uitstappie met die vyf pasmaats wat hulle ná die blitsafsprake gekies het. Drie metgeselle word gekies om saam met die boer plaas toe te gaan.7 November 2019 (2019-11-07)
1626Leah gaan maak 'n draai op die plase voordat die pasmaats arriveer. Hulle gaan vir 'n week lank saam met die boer woon en werk, terwyl die boer groot besluite moet maak...14 November 2019 (2019-11-14)
1637Die boere leer hul kuiergaste beter ken. Hy stel hulle aan die plaaslewe bekend en wys wat sy boerdery behels. Die boere moet fyn kyk, want binnekort moet hy weer een huistoe stuur.21 November 2019 (2019-11-21)
1648Ná 'n dag of wat op die plaas, moet een van die drie pasmaats huistoe gaan. Wie gaan die boer vra om te bly? Dalk is daar 'n metgesel wat nie langer op die plaas wil bly nie...28 November 2019 (2019-11-28)
1659Daar is nou twee pasmaats oor. Die spanning is vir eers gebreek en die boer en sy kuiergaste kan lekker saamkuier. Die boer nooi sy vriende en familie uit om sy kuiergaste te ontmoet.5 Desember 2019 (2019-12-05)
16610Dit is die laaste dag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Dit is die pasmaats se laaste kans om die boer se hart te wen.12 Desember 2019 (2019-12-12)
16711Dis tyd vir die boer om te besluit wie hy nog beter wil leer ken? Vandag kies die boer dié een wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees. Die liefde is egter onvoorspelbaar...19 Desember 2019 (2019-12-19)
16812Dit is tyd vir die boere om hul gekose pasmaat se familie en vriende te ontmoet. Die skoen is nou aan die ander voet en dit is tyd vir ons boere om 'n blywende indruk te maak.26 Desember 2019 (2019-12-26)
16913Die boere en hul pasmaats hou vakansie op 'n romantiese bestemming. Tydens die vakansie kry die boere en hul metgeselle kans om mekaar goed te leer ken. Is al die paartjies nog bymekaar?2 Januarie 2020 (2020-01-02)
17014Die 10 boere kom bymekaar. Leah kuier saam en hoor by die boere hoe hulle die reeks ervaar het. Het die vyf boere wat ons nie gevolg net nie, liefde gevind?9 Januarie 2020 (2020-01-09)

Reeks 13 (2020)

Reeks 13 van Boer soek 'n Vrou begin Donderdag 21 Januarie 2021 op KykNET om 20h00.

  • Vanjaar se boere is almal opsoek na vroulike pasmaats en geen vroulike boer haal die ranglys nie.
  • Anders as tevore gaan voornemende pasmaats nie handafgelewerde briewe of pakkies vir die boere kan stuur nie en sal slegs digitale inskrywings, wat ook deur 'n video vergesel kan word, word aanvaar.

Marciel Hopkins neem oor as aanbieder.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
1711Die 10 boere word deur Marciel aan die kykers bekendgestel;
  • Albert / Déan / Hannes / Kobus / Marthinus / Mathys / Niel / PF / Richann / Stephan
19 Julie 2020 (2020-07-19)
1722Tien enkellopende boere soek pasmaats! Aanbieder, Marciel Hopkins, vind uit waarmee hulle boer, wat hul belangstellings is en, seker die belangrikste, waarna hulle in 'n lewensmaat soek.21 Januarie 2021 (2021-01-21)
1733Marciel 'lewer' die boere se 'pos' digitaal by hulle af. Binne 24 uur moet die 5 boere met die meeste briewe 10 dames kies om in die Kaap te ontmoet.28 Januarie 2021 (2021-01-28)
1744Van reg oor die land kom die dames vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen van die boer se dames kry presies vyf minute om met haar boer te gesels.4 Februarie 2021 (2021-02-04)
1755Na die afloop van die blitsafsprake moet die boer vyf dames kies vir 'n groepsafspraak - die boer se finale keuse van die dag is die 3 dames wat by hom op die plaas gaan kuier.11 Februarie 2021 (2021-02-11)
1766Marciel gaan maak 'n draai op die plase voor die dames arriveer. Sy gesels met elke boer oor sy voorbereidings vir die vroue se besoek. Waar gaan hulle bly? Wat gaan hulle doen?18 Februarie 2021 (2021-02-18)
1777Die boere leer hul kuiergaste beter ken. Hy stel hulle aan die plaaslewe bekend en wys wat sy boerdery behels. Die drie vroue kyk die kat eers goed uit die boom.25 Februarie 2021 (2021-02-25)
1788Ná 'n dag of wat op die plaas, moet een van die drie vroue huistoe gaan. Die boer moet besluit watter een van sy kuiergaste die minste by hom pas. Makliker gesê as gedaan!4 Maart 2021 (2021-03-04)
1799Daar is nou net twee vroue op die plaas oor. Die spanning is vir eers gebreek en die boer en die dames kan lekker saamkuier. Die boerdery-aktiwiteite gaan voort en die vroue spring ook in.11 Maart 2021 (2021-03-11)
18010Dit is die laaste dag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Dit is die vroue se laaste kans om die boer se hart te wen.18 Maart 2021 (2021-03-18)
18111Dis tyd vir die boer om te besluit: wie is die dame wat hy nog beter wil leer ken? Is albei dames nog gretig om die boer se vrou te word?25 Maart 2021 (2021-03-25)
18212Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. Sy wys hom haar woon- en/of werkplek.1 April 2021 (2021-04-01)
18313Die boere en hul dames gaan hou vakansie op 'n romantiese bestemming. Is al die paartjies nog bymekaar of sommige se paadjies reeds geskei?8 April 2021 (2021-04-08)
18414Al tien boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Marciel kuier saam en hoor by die boere en dames hoe hulle die reeks ervaar het.15 April 2021 (2021-04-15)

Reeks 14 (2021)

Reeks 14 van Boer soek 'n Vrou begin 13 Januarie 2022 op KykNET om 20h00.

Aangebied deur Marciel Hopkins.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
1851Die 10 boere word deur Marciel aan die kykers bekendgestel;
  • Albertus / Carel / Gerhard / Hannis / Johan / Mary-Lou / Nelis / Petre / Tyson / Willem
11 Julie 2021 (2021-07-11)
1862Marciel volg die tien boere se soeke na die liefde. Sy vind uit waarmee hulle boer, wat hul belangstellings is en waarna hulle soek.13 Januarie 2022 (2022-01-13)
1873Marciel kon hierdie jaar vir die eerste keer al die boere se briewe in lewende lywe aflewer! Die dames het soos altyd ongelooflik baie moete gedoen - daar is pakkies en 'n paar verrassings.20 Januarie 2022 (2022-01-20)
1884Van regoor die land kom die dames vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen van die boer se dames kry presies vyf minute om met haar boer te gesels.27 Januarie 2022 (2022-01-27)
1895Na die afloop van die blitsafsprake moet hy vyf dames kies vir 'n groepsafspraak - die boer se finale keuse van die dag is die drie dames wat by hom op die plaas gaan kuier.3 Februarie 2022 (2022-02-03)
1906Marciel gaan maak 'n draai op die plase voor die dames arriveer. Sy gesels met elke boer oor sy voorbereidings vir die vroue se besoek. Waar gaan hulle bly? Wat gaan hulle doen?10 Februarie 2022 (2022-02-10)
1917Die boere leer hul kuiergaste beter ken. Hy stel hulle aan die plaaslewe bekend en wys wat sy boerdery behels. Die drie vroue kyk die kat eers goed uit die boom.17 Februarie 2022 (2022-02-17)
1928Ná 'n dag of wat op die plaas, moet een van die drie vroue huistoe gaan. Die boer moet besluit watter een van sy kuiergaste die minste by hom pas. Makliker gesê as gedaan!24 Februarie 2022 (2022-02-24)
1939Daar is nou net twee vroue op die plaas oor. Die spanning is vir eers gebreek en die boer en die dames kan lekker saamkuier. Die boerdery-aktiwiteite gaan voort en die vroue spring in.3 Maart 2022 (2022-03-03)
19410Dit is die laaste dag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Dit is die vroue se laaste kans om die boer se hart te wen10 Maart 2022 (2022-03-10)
19511Dis tyd vir die boer om te besluit: wie is die dame wat hy nog beter wil leer ken? Is albei dames nog gretig om die boer se vrou te word?17 Maart 2022 (2022-03-17)
19612Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. Sy wys hom haar woon- en/of werkplek. Vir die eerste keer is sy tuis in haar omgewing.24 Maart 2022 (2022-03-24)
19713Die boere en hul dames gaan hou vakansie op 'n romantiese bestemming. Is al die paartjies nog bymekaar of sommige se paadjies reeds geskei?31 Maart 2022 (2022-03-31)
19814Al tien boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Marciel kuier saam en hoor by die boere en dames hoe hulle die reeks ervaar het. Wie is nog saam en wie loop weer alleen?7 April 2022 (2022-04-07)

Reeks 15 (2022)

Reeks 15 van Boer soek 'n Vrou begin 3 Julie 2022 op KykNET om 20h00.

Aangebied deur Marciel Hopkins.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
1991Die 10 boere word deur Marciel aan die kykers bekendgestel;
  • Cherié / David / Francois / Hennie / Kotie / Louis B / Louis M / Philru / Rampie / Riaan
3 Julie 2022 (2022-07-03)
2002Tien enkelopende boere soek pasmaats. Marciel ontmoet met die tien boere en maak gereed om die reis, opsoek na liefde saam hulle aan te pak.19 Januarie 2023 (2023-01-19)
2013Marciel val weer in die pad om die tien boere se briewe af te lewer. Binne 24 uur moet die vyf boere met die meeste briewe tien pasmaats kies om in die kaap te ontmoet.26 Januarie 2023 (2023-01-26)
2024Van reg oor die land kom die pasmaats vir 'n kort maar kragtige kennismaking met die boer van hul keuse. Elkeen kry presies vyf minute om met hul boer te gesels, daarna word vyf gekies.2 Februarie 2023 (2023-02-02)
2035Vandag kry ons boere 'n bietjie meer tyd om die vyf pasmaats beter te leer ken. Hy moet drie pasmaats kies wat op die plaas gaan kuier vir 'n week en wie weet, dalk is een van hulle die een.9 Februarie 2023 (2023-02-09)
2046Die pasmaats arriveer op die plase. Hulle gaan vir 'n week lank saam met die boer woon en werk, en kyk of liefde wel kan ontwikkel tussen een van die paartjies.16 Februarie 2023 (2023-02-16)
2057Al die kuiergaste leer mekaar beter ken. Die boer moet mooi na die interaksie tussen die pasmaats kyk, want hy moet binnekort weer 'n moeilike keuse maak.23 Februarie 2023 (2023-02-23)
2068Na 'n dag of wat op die plaas, moet een van die drie pasmaats huistoe gaan. Wie gaan die boer vra om te bly? Dalk is daar 'n dame wat nie langer op die plaas wil bly nie.2 Maart 2023 (2023-03-02)
2079Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet wn ook hul opinie kan vorm.9 Maart 2023 (2023-03-09)
20810Dit is die laaste voldag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Almal kry tyd om individueel met mekaar te gesels.16 Maart 2023 (2023-03-16)
20911Dis tyd vir die boer om te besluit, maar is beide pasmaats nog gretig om die boer se vrou te word? Vandag kies die boer die vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees.23 Maart 2023 (2023-03-23)
21012Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam.30 Maart 2023 (2023-03-30)
21113Die boere en hul pasmaats gaan hou vakansie. Tydens die vakansie kry die boere en hul pasmaats kans om mekaar goet te leer ken - weg van die plaas, weg van familie en vriende.6 April 2023 (2023-04-06)
21214Al 10 boere kom vir 'n eerste en ook laaste keer bymekaar. Ons vind uit wie van ons 10 boere liefde gevind het aan die einde van die reeks.13 April 2023 (2023-04-13)

Reeks 16 (2023)

Reeks 16 van Boer soek 'n Vrou begin 29 Oktober 2023 op KykNET om 20h00.

Aangebied deur Marciel Hopkins.

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
2131Tien enkelopende boere soek vrou! Die opwindende realiteitsreeks toer deur die land om die boere op hul plase te ontmoet en uit te vind waarna hulle in 'n lewensmaat soek. Die tien boere is;
  • André / Daandré / Hendri / Jacques / Janco / JW / Lulani / Niel / Quintus / Sanel
29 Oktober 2023 (2023-10-29)

Internasionaal

Lande waar die program uitgesaai word:

Land Naam Sender Taal Aanbieder Sedert Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Australië The Farmer Wants a Wife Nine Network Engels Natalie Gruzlewski 24 Oktober 2007 Webwerf Geargiveer 19 Februarie 2009 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  België Boer zoekt Vrouw VTM Nederlands Dina Tersago Maart 2004 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Bulgarye Фермер търси жена
Fermer tyrsi jena
Nova Television Bulgaars Aleks Surchajieva 2011
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Denemarke Bonde søger brud Kanal 4 Deens Anne-Dorte 2006
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Duitsland Bauer sucht Frau RTL Duits Inka Bause 2 Oktober 2005 Webwerf
Land und Liebe NDR Duits Yared Dibaba 2005 Webwerf Geargiveer 19 Januarie 2012 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Estland Maamees otsib naist Kanal 2 Estnies Krista Lensin Mei 2007 Webwerf Geargiveer 22 Februarie 2013 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Finland Maajussille morsian MTV3 Fins Miia Nuutila
Mia Halonen
26 Maart 2006 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Frankryk L'amour est dans le pré M6 Frans Véronique Mounier
Alessandra Sublet
Karine Le Marchand
8 September 2005 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Griekeland Αγρότης μόνος ψάχνει
Agrótis mónos psáchnei
Alpha TV Grieks Sissy Christidou 2009 Webwerf Geargiveer 7 Januarie 2013 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Hongarye Házasodna a gazda RTL Klub Hongaars Lilu 29 Junie 2012 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Italië Il contadino cerca moglie Fox Life Italiaans Simona Ventura 2015
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Kanada L'amour est dans le pré V Frans Marie-Ève Janvier 29 Januarie 2012 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Kroasië Ljubav je na selu RTL Kroaties Lorena Nosić
Marijana Batinić
2009 Webwerf[dooie skakel]
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Litaue Ūkininkas ieško žmonos TV3 Litaus Nijolė Pareigytė 26 April 2011 Webwerf Geargiveer 27 April 2014 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Nederland Boer zoekt Vrouw Nederland 1 Nederlands Yvon Jaspers 21 November 2004 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Noorweë Jakten på kjærligheten TV2 Noors Marthe Sveberg 24 Augustus 2004 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Oostenryk Bauer sucht Frau ATV Duits Katrin Lampe 2005 Webwerf Geargiveer 24 Oktober 2012 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Pole Rolnik szuka żony TVP1 Pools Marta Manowska 21 Mei 2014 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Roemenië Fermier. Caut nevastă Prima TV Roemeens Luana Ibacka 12 Maart 2009
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Serwië Domaćine, oženi se Prva Serwies Tijana Čurović 2010, 15 October Webwerf Geargiveer 1 November 2010 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Slowenië Ljubezen na seniku / Ljubezen na deželi TV3 Slovenia Planet TV Sloweens Saša Lendero 18 April 2011 / herfs 2013 Webwerf Geargiveer 24 September 2015 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Slowakye Farmár hľadá ženu TV JOJ Slowaaks Aneta Parišková 2010 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Suid-Afrika Boer soek 'n Vrou KykNet Afrikaans Marciel Hopkins (mees onlangse) 30 September 2008 Webwerf Geargiveer 25 Maart 2009 op Wayback Machine
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Spanje Granjero busca esposa Cuatro Spaans Luján Argüelles 12 Januarie 2009 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Swede Bonde söker fru TV4 Sweeds Linda Lindorff 2006 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Switserland Bauer, ledig, sucht... 3+ Duits Marco Fritsche 2008 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Tsjeggië Farmář hledá ženu TV Prima Tsjeggies Laďka Něrgešová 2010 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Oekraïne Фермер шукає дружину
Fermer shukaye druzhynu
STB Oekraïns Irina Borisyuk 30 September 2011 Webwerf
Boer Soek 'N Vrou: Reekse, Episodes, Internasionaal  Verenigde State Farmer Wants a Wife The CW

Fox

Engels Matt Neustadt 30 April 2008

Maart 2023

Webwerf

Eksterne skakels

Tags:

Boer Soek 'N Vrou ReekseBoer Soek 'N Vrou EpisodesBoer Soek 'N Vrou InternasionaalBoer Soek 'N Vrou Eksterne skakelsBoer Soek 'N VrouDStvKykNET

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VingerseksWynand du ToitJudaïsmeGrondWaterpokkiesVioolTrappe van vergelykingBlourokkeNeerslagTransatlantiese slawehandelHidroëlektrisiteitElon MuskLugbesoedelingSkilpadKoue OorlogSeksuele opwekkingKaapse VlakteInfeksieDaggaWes-KaapWillie JoubertWetenskaplike klassifikasieKlimaatveranderingSebraWoordsoortMandalaPankreasWet op BevolkingsregistrasieBynierWesterse filosofieDonkieHigiëneWright-broersVoedingWoudPriemgetalPersoonlikheidMenseregteSnaarinstrumentDermpoliepTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)SeksualiteitMaagsweerMangelontstekingHokkieSamestellende afleidingOrale seksDirekte en Indirekte redeFisiese oefeningMobutu Sese SekoLoftus MaraisWetenskapFinale OplossingToestand van materieSimboolTsoenamiGreen PornoKlem-in-die-kaakDistrik SesMynbedryf van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogGriekwa-AfrikaansGriepBysteekRugbyAppel (sanger)Steenkool in Suid-AfrikaWisselkoersVerantwoordelikheidRookgewoonteOutismeNiersteenNatuurlike hulpbronBlaarPoes🡆 More