Karen Meiring

Karen Meiring is 'n lid van die a cappella-musiekgroep Cutt Glas asook die hoof van DStv se kanale KykNET, Koowee en MK.

Karen Meiring
Beroep(e)sangeres
AssosiasiesCutt Glas

Voor haar aanstelling by DStv was sy die uitvoerende hoof van die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch. Vanaf 1999 tot 2007 was sy die uitvoerende hoof van die KKNK. Sy is sedert 1990 'n lid van Cutt Glas.

Verwysings

Tags:

Cutt GlasDStvKykNETMK

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TaalBasisinkomsteJudaïsmeKalenderSeekoeiIngrid JonkerVlag van LibanonLewerDassievoëlMaroela MediaEnsiklopedieSesnasies-toernooiKolitisFilosofieBarionWortelMenslike penisgrootteAllergieLys van elemente volgens simboolOlifantReënspinnekopEkonomie van Suid-AfrikaDuitsJesus van NasaretKoningRina HugoTurksvyVingerseksLibiëHeupGeelslangSeksuele opwekkingSolidariteitStrandbeestVerenigde State van AmerikaBreingewasPlae van EgipteEkologieDaggaVerenigde KoninkrykParysNAVOTurkyeLetterkundeFridtjof NansenByeboerderyWaterpokkiesRepubliek ArtsachKoggelmanderTropiese sikloonGeslagSkildklierSuid-Afrikaanse WeermagJeuksiekteKoöperasiestoriesPornografiese akteurRooikatFritz HaberA.J. ApplegateWaldimar PelserPolisieWeeluisEucalyptusAspergersindroomGNU-lisensie vir vrye dokumentasieAngkor WatBynierRugbywêreldbeker 2023MiljardLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Skaak🡆 More