Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Kuns

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Kuns" op die wiki

  • artikel handel oor die algemene begrip van kuns. Vir die groep kreatiewe vakgebiede, sien Die kunste. Kuns is die uiteenlopende terrein van menslike kreatiewe
  • Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is 'n multidissiplinêre organisasie wat hom beywer vir die bevordering van wetenskap, tegnologie en
  • Japannese kuns dek ʼn wye reeks style en media, insluitend antieke pottebakkery, beeldhou, inkkuns, blokwerk, keramiekwerk, origami en ook meer onlangs
  • Kontemporêre kuns Kontemporêre kuns is kuns wat in die hede geskep word. Kontemporêre kuns behels, en ontwikkel uit postmoderne kuns wat op sigself 'n
  • Moderne kuns sluit kunswerke in wat gedurende die tydperk van ongeveer die 1860's tot 1970's geskep is, en dui op die styl en filosofie van die kuns wat uit
  • Beeldende kunste (aangestuur vanaf Beeldende kuns)
    Tekenkuns Skilderkuns Beeldhouwerk Gemengde media Beeldende kuns (ook genoem visuele kuns) behels enige sigbare kuns, maar sluit uitvoerende kunste uit.
  • Postmoderne kuns is 'n groep kunsbewegings wat daarop gerig was om sekere aspekte van modernisme of aspekte wat in die nasleep daarvan ontwikkel het, te
  • Abstrakte kuns gebruik 'n visuele taal van vorm, kleur en lyn om 'n komposisie te skep wat met 'n mate van onafhanklikheid van visuele verwysings in die
  • Gotiese kuns was 'n Middeleeuse kunsstyl wat in die 12de eeu n.C. vanuit Romaanse kuns in Noord-Frankryk ontwikkel het, gelei deur die gelyktydige ontwikkeling
  • Die Departement van Kuns en Kultuur is een van die departemente van die Suid-Afrikaanse regering. Dit bevorder, ondersteun, ontwikkel en beskerm kunste
  • Kinetiese Kuns is 'n tipe kuns waar beweging 'n integrale deel van die kunswerk is (sien video 1 - Uli Aschenborn van Suider-Afrika en video 3 - George
  • Interaktiewe kuns is 'n kunsvorm waar die kyker betrek moet word sodat die kuns sy doel bereik. Sommige interaktiewe kunsinstallasies slaag hierin deur
  • Township-kuns is 'n kunsrigting eie aan die politieke en sosiale struktuur van die Swart gemeenskap in Suid-Afrika en is deur Swart kunstenaars soos Mslaba
  • Katalaanse kuns is die artistieke kuns wat, in wat vandag die teenswoordige Katalonië is, voortgebring is. Dit het 'n parallelle evolusie met die res
  • Die oudste voorbeelde van prehistoriese kuns dateer uit die Laat Paleolitikum (van 40 000 tot ca. 10 000 v. C.) en bestaan uit die sogenaamde Venusse en
  • Simbolisme (aangestuur vanaf Simbolisme (kuns))
    die kuns bevry van wat Gauguin “die kettings van die waarskynlikheid" genoem het en was sterk ten gunste van die gedagte van l'art pour l'art ("kuns ter
  • Chinese kuns is beeldende kunste wat, hetsy oud of modern, ontstaan in of word beoefen in China of deur Chinese kunstenaars. Die Chinese kuns in Republiek
  • Romaanse kuns het teen die middel van die 10de eeu byna gelyktydig op verskillende plekke in Wes-Europa begin ontwikkel. Hoewel die Romaanse kuns hoofsaaklik
  • Die kuns van Antieke Griekeland het ’n groot invloed op die kultuur van baie lande regoor die wêreld gehad, veral op die gebied van beeldhouwerk en argitektuur
  • Die kuns van geheue (Latyn: ars memoriae) is een van 'n aantal beginsels wat losweg verband hou met mnemoniese beginsels en tegnieke. Die mnemoniese beginsels

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).