Tv-Reeks Getroud Met Rugby

Getroud met rugby is 'n Suid-Afrikaanse televisieprogram wat vir die eerste keer op 7 April 2009 op kykNET uitgesaai is.

Dit is bemark as die Afrikaanse weergawe van die Britse TV-program, Footballers' Wives.

Getroud met rugby
Tv-Reeks Getroud Met Rugby
Genre Drama
Geskep deur Deon Opperman
Hanli Rolfes-Opperman
Geskryf deur Deon Opperman
Hanli Rolfes-Opperman
Sandra Vaughn
Geregisseer deur Jozua Malherbe
Met Anel Alexander
Michelle Botha
Ivan Botha
Eric Bouwer
Garth Collins
Lochner de Kock
Tessa Denton
Leandie du Randt
Tamarin du Toit
Jacques Gombault
Hanna Grobler
Ryno Hattingh
Stacey Koma
Andre Odendaal
Henré Pretorius
Dewald Reynecke
Marlon Roelofze
Johan Scholtz
Hanli Rolfes-Opperman
Altus Theart
Oorsprong Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 4
Aantal episodes 36
Produksie
Uitvoerende vervaardiger(s) Bianca Isaac
Lokasie(s) Johannesburg
Kinematografie Trevor Calverley
Kamera-opstelling Sony EX3 High Definition kameras
Looptydperk 45 minute
Produksiemaatskappy Bottom Line Entertainment
Uitsending
Oorspronklike kanaal KykNET
Oorspronklike lopie 7 April 2009Julie 2012
Verwante film(s) Getroud met Rugby: Die Onvertelde Storie
Webskakels
Amptelike webwerf

'n Nuwe speelvak het op 4 April 2016 begin, in die formaat van 'n sepie, en word uitgesaai op weeksaande om 18h30 op kykNET.

Rolverdeling van sepie

Bibi Stephanie Baartman
Iva Nadia Beukes
Nina Jocelyn Broderick
Gerald David Clatworthy
Blitz Werner Coetser
Pottie Christo Compion
Thomas Arno Greeff
Simon David Louw
Denver Vaughn Lucas
Jade Jolene Martin
Ike Fezile Mpela
Koekie Rina Nienaber
Schalk Brand Johan Scholtz
Anja Elsie Slabbert
Laetitia Franci Swanepoel
Fafa Beltrami Altus Theart
Renate Christel van den Bergh
Maryke Marijke van der Westhuizen
Lorette Ilse-Lee van Niekerk
Festus Louis van Niekerk
Reitz Bekker Sean van Noordwyk
Sasha Anlia van Rensburg
Gideon Bekker David Vlok
Bella Avah Weyer
Chrizanda Melissa Willering

Eksterne skakels

Tags:

20097 AprilAfrikaansKykNETSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Griekse mitologiese figureLeonardo da VinciMestoklemaYsterTuisbladHorlosieEreksieVlagterminologieBySwartbewussynsbewegingKrugerwildtuinKortverhaalHarry PotterMatriek in Suid-AfrikaNeurenberg-verhorePersoon (taalkunde)Spelerposisies in rugbyGamelanIrma SternElandréPerdLionel PetersonAardkorsWiki CommonsVoëlMeningsverskil oor aardverwarmingDroomEkonomiese sektorSkemerMuisvoëlEjakulasieFanie ViljoenDrinkwatervoorsieningTrekarbeidWaterkringloopJohannesburgHennie MaasWaterstofGerda SteynKlem-in-die-kaakDataverwerkingE-posNasiebouPornhubMiltMenslike skeletKoolstofdioksiedPlatinumDolfynVoorsetselLys van elemente volgens simboolSelfoonBaardskeerder-spinnekopNedersettingUilSnoekerTamatiePreseminale vloeistofSpaansHondsdolheidGeskiedenis van AfrikaansGrieksIetermagoPersoonlikheidSirkelRooibokJeuksiekteAardeAborsie in Suid-AfrikaMenslike-ontwikkelingsindeksMediaWikiBloedvergiftigingDemokrasieKwadraatBlourokkeAktuarisIntertekstualiteit🡆 More