Proesstraat

Proesstraat is 'n Afrikaanse TV-program wat op KykNET uitgesaai word.

Die program is op die Duitse improvisasie-komedie Schillerstraße gebaseer. Dit word sonder 'n skrip voor 'n lewendige gehoor opgeneem en oorwegend ongesensor uitgesaai.

Proesstraat
Genre Improvisasie
Komedie
Aangebied deur Nina Swart (S1 + S2), Elize Cawood (S3), Nina Swart + Pedro Kruger (S4)
Met Waldemar Schultz, Pierre Breytenbach, Melt Sieberhagen, Wikus du Toit, Eloise Cupido (net seisoen 1), Pierre van Heerden, Cindy Swanepoel, Ilne Fourie, Desiré Gardner, Esther von Waltsleben en Martelize Kolver
Temamusiekkomponis Jolette Odendaal en Mauritz Lotz
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 2
Aantal episodes 26(S1) + 26(S2) + 26(S3)
Produksie
Uitvoerende vervaardiger(s) KykNET
Vervaardiger(s) Richter Medien
Looptydperk 30 minute
Uitsending
Oorspronklike kanaal KykNET
Oorspronklike lopie Februarie 2010
Kronologie
Voorafgegaan_deur Klop die Klawers
Opgevolg deur Tonge Los

Hoofrolspelers

Die hoofrolle word gespeel deur:

  • Waldemar Schultz
  • Pierre Breytenbach
  • Melt Sieberhagen
  • Wikus du Toit
  • Esther von Waltsleben
  • Martelize Kolver
  • Eloise Cupido (slegs tydens die eerste seisoen)

Verwysings

Tags:

AfrikaansDuitslandImprovisasieteaterKykNETTV

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pad na jou hartKlankOrthopteraLettergreepOnomatopeeWiskundeTweede Nuwe JaarNederlandAlkoholismeAanpassingskapasiteitGeloftedagGrondsoorteMielieKinderregteKapitalismeWitbloedselNiemetaalSuid-Afrikaanse randKunselementeOrgasmeEkonomie van Suid-AfrikaWeerfrontSportFilosofieBynierErektiele disfunksieKrampKoperD.J. OppermanLongontstekingE-posGedigHomofoonGemeenskapAtletiekMeeueToringPornhubHigiëneOogproblemePankreasSwart nasionalismeSkildklierPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKorrupsieVarkRosa ParksPrivaat maatskappyPretoriaSamestellende afleidingGeskiedenis van AfrikaansAngolese BurgeroorlogVerbondsarkTrekarbeidReg tot ‘n gesonde omgewingOutismeGeslagKasteel die Goeie HoopVerkragtingNoag se arkNoord-KaapGordelroosSuid-Afrikaanse GrensoorlogSkuinsstreepSwartVlagterminologieGeelhoutNederlandsLetterlike en figuurlike taalgebruik🡆 More