Sprokie: Fiktiewe verhaal wat tipies folkloriese fantasiekarakters en magie bevat

'n Sprokie of feëverhaal is 'n kortverhaal wat tot die genre folklore behoort.

Sulke verhale bevat gewoonlik magie, betowerings en mitiese of fantasievolle wesens. In die meeste kulture is daar geen duidelike lyn wat mite van volks- of sprokiesverhale skei nie; hulle vorm almal saam vorm die literatuur van voorgeletterde samelewings. Sprokies kan onderskei word van ander volksverhale soos legendes (wat gewoonlik geloof in die waarheid van die beskrewe gebeure behels) en eksplisiete morele verhale, insluitend fabels oor diere.

Sprokie: Fiktiewe verhaal wat tipies folkloriese fantasiekarakters en magie bevat
'n Illustrasie deur Gustave Doré van "Mother Goose" wat sprokies aan kinders voorlees.

Algemene elemente sluit in dwergies, drake, elwe, feë, reuse, kabouters, aardgeeste, griffioene, meerminne, pratende diere, trolle, eenhorings, monsters, hekse, towenaars, towerkuns en towerspreuke.

Verwysings

Bronnelys

  • Henriette Roos (1993) Mite, sage, epos en sprokie: Die transformasie van tradisionele patrone in twee Afrikaanse romans uit 1991, Journal of Literary Studies, 9:3-4, 302-312, DOI: 10.1080/02564719308530050

Tags:

FabelFolkloreGenreLegende

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkGrondsoorteLidwoordTweede WêreldoorlogSelfmoordKommunikasieStereotipeDieremishandelingPankreasC.J. LangenhovenBosvarkChromatografieMiddelmisbruikNoord-KaapSpreeuMigrasie van voëlsVlinderNieuwoudtvilleJagluiperdOlimpiese Somerspele 2024Selfstandige naamwoordDataverwerkingKoppeltekenSterHector PietersonSwart nasionalismeErfenisHage GeingobWeermagAfrikaanse WikipediaSwangerskapBeurtkragSwartbewussynsbewegingSwart menseSmaakBrandmondsindroomSeisoenKinderregteAnilingusBronsYslandBruin menseRenaissanceEuropaTrevor NasserGasWêreld- Ekonomiese ForumOmtrek, oppervlakte en volume19de eeuWaterGeelslangSteve BikoLeierskapConsolidated B-24 LiberatorRekenaarGeskiedenis van Afrikaans7de LaanStadXenofobieVulkanismeLewerVersoeningsdagTransatlantiese slawehandelPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaSwaziJudaïsmeNatuurlike hulpbronMenslike skeletEskomEnkelvoudige sinGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVratKalsiumBorskankerOrale seksHulpwerkwoordEwenaar🡆 More