Komponis Engelbert Humperdinck

Engelbert Humperdinck (Duits: ; 1 September 1854 – 27 September 1921), 'n Duitse komponis, is in Sieberg gebore en is veral vanweë sy opera Hänsel und Gretel (Hansie en Grietjie) beroemd.

Hy het in Keulen en München gestudeer en vroeg reeds met Wagner kennis gemaak.

Engelbert Humperdinck
Komponis Engelbert Humperdinck
Engelbert Humperdinck in 1854
Agtergrondinligting
Gebore(1854-09-01)1 September 1854
Siegburg, Duitse Bond
Sterf27 September 1921 (op 67)
Neustrelitz, Weimar Republiek
GenresOpera
Beroep(e)Komponis
InstrumenteKlavier

Humperdinck se vroeë kom posisies is meestal vergete, maar sy onsterflikheid is verseker deur sy Hänsel und Gretel, wat in 1893 in Weimar met die jong Richard Strauss as dirigent opgevoer is. Die opera is gegrond op die beroemde sprokie van die broers Grimm, en Humperdinck toon 'n besondere begrip vir die wêreld van die kind.

Hoewel Wagner se invloed opvallend is, is Humperdinck se musiek baie oorspronklik, veral ten opsigte van vindingryke orkestrasie en betowerende atmosfeerskepping.

Onder sy ander operas, waarvan verskeie gekomponeer is, is Die Königskinder (1910) ook noemenswaardig.

Bronnelys

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansKomponis Engelbert Humperdinck  Wiki Commons het meer media in die kategorie Engelbert Humperdinck (komponis).
  • (en) "Engelbert Humperdinck". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 September 2019.
  • (en) Engelbert Humperdinck (komponis) by Find a Grave

Tags:

DuitsKeulenMünchenRichard Wagner

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nic de JagerWieg van die MensdomKonflik (proses)Migrasie van dierePastoorVolstruisSiya KolisiPornhubDroomWinnie Madikizela-MandelaKontinentStollingsgesteenteKoolstofSuid-EuropaTuisbladHoofpynKrimpvarkieAfleiding (taalkunde)TsoenamiCorioliskragWêreld- Ekonomiese ForumMielieKorrupsieSlimfoonSkoolWeervoorspellingBaljuAfrikaanse naguilIronieSebraByvoeglike naamwoordSeisoenDonderstormSias ReineckeKapitalismeHartaanvalLien se lankstaanskoeneCeresCarike KeuzenkampOnderhandelinge om apartheid te beëindigDataverwerkingBalletFluoorSamestellingMetaalSoogdierSlag van Cuito CuanavaleBlaarPiesangGrondwet van Suid-AfrikaBeaufortskaalKoperGeslagsgelykheidDesimale breukeKaapse VlakteDundermDieregeluideZack du PlessisOrthopteraShanzhaiMenslike seksuele gedragMenslike skeletSelfiePornografiese akteurAluminiumNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyErfenisOntwikkelende landSkarlakenkoorsLys van myne in Suid-AfrikaGasVulvaEngelsYouTube🡆 More