Find A Grave

Find a Grave is ’n kommersiële webtuiste waar die publiek inligting kan kry en byvoeg by ’n aanlyn databasis met begraafplaasrekords.

Find a Grave
Find A Grave
URL www.findagrave.com
Kommersieel? Ja
Soort webwerf Aanlyn databasis
Registrasie Opsioneel
Beskikbare tale Engels
Eienaar Ancestry.com
Geskep deur Jim Tipton
Gelanseer 1998
Huidige status Aktief

Geskiedenis

Die webtuiste is in 1995 deur Jim Tipton van Salt Lake City begin om hom te help met inligting vir sy stokperdjie om grafte van bekendes te besoek. Hy het later ’n aanlyn forum bygevoeg. Find a Grave is in 1998 as ’n kommersiële webtuiste van stapel gestuur.

Die webtuiste is later uitgebrei om die grafte van onbekendes in te sluit om aanlyn besoekers in staat te stel om eer te betoon aan aan afgestorwe familielede en vriende. Op 30 September 2013 het Ancestry.com aangekondig hulle gaan dit koop. In 2016 het Find a Grave reeds oor meer as 152 miljoen begrafnisrekords beskik, asook 75 miljoen foto's wêreldwyd.

Bydraers moet registreer en net die huidige bestuurder van ’n inskrywing mag daaraan verander. Lede mag korreksies en versoeke vir individuele inskrywings instuur, asook boodskappe en foto's van blomme, vlae en godsdienssimbole. Lede mag ook vra dat ander lede foto's van grafte instuur.

Find a Grave het ook skakels na monumente van byvoorbeeld ontvangers van eremedaljes, godsdiensfigure, opvoeders en ander beroemdes. Die webtuiste oefen beheer uit oor die inskrywings.

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Find A Grave GeskiedenisFind A Grave VerwysingsFind A Grave BronneFind A Grave Eksterne skakelsFind A GraveWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoesCarike KeuzenkampReg tot ‘n gesonde omgewingHamburgerIoonSkaakLatynLyfstraf in skoleSarel Jacob PretoriusAlliterasieChristendomKortverhaalFamilie (verwantskap)MielieWitbloedselKoue OorlogBosluisbytkoorsBreinkaartByvoeglike naamwoordWeervoorspellingByDrakensbergeGeskiedenis (vakgebied)EnsiklopedieAlkoholismeSkildklierStilleweOseaanKalsiumWolfTegnologieKaapstadse waterkrisis 2015-2018FabelHaasHeidelberg, GautengSuurstofKernkragPersoon (taalkunde)GeslagE-posVolhoubaarheidBybelPerdBreyten BreytenbachSteve BikoAntisemitismeHokkieBloutongsiekteSekondêre sektor van die ekonomieOntwerpWapen van Suid-AfrikaResensieWinnie Madikizela-MandelaMaatskappyAardeBloeddrukHernubare energieSaartjie BaartmanLoodNederduitse Gereformeerde KerkMahatma GandhiInstagramVersoeningsdagAppendiksAnilingusPersoonlikheidMaagsweerKasteel die Goeie HoopGroot-VisrivierGianna MichaelsKlimaatveranderingJoodse kalenderDuitsTurkyeAfvalbestuurHoenderWoestynTier🡆 More