Vakgebied Geskiedenis

Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.

Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese bronne soos geskrewe dokumente, mondelinge oorvertellings, ekologiese merkers en materiële voorwerpe soos kuns en artefakte.

Vakgebied Geskiedenis
Historia, deur Nikolaos Gysis (1892).
Vakgebied Geskiedenis Die wat nie die verlede onthou nie is gedoem om dit te herhaalGeorge Santayana
Vakgebied Geskiedenis

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Voorgeskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-AfrikaOosters-Ortodokse KerkLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSarah Rose KarrTurkyeMoslemErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2PlantTobie CronjéJannie du ToitHekseryPlae van EgipteOrale seksAfrikaanse WikipediaSwartbewussynsbewegingRugbywêreldbeker 2023Wikimedia-stigtingLibiëAnrich HerbstVlag van BangladesjPieter BiewengaMangelMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKlein vyf diereBywoordLys van Suid-Afrikaanse skrywersFredi NestBloedvergiftigingBorsteGeorgiese nasionale rugbyspanMiljardPoësieKarpaletonnelsindroomKoorsGuillain-Barré-sindroomSowjetunieSerafín DengraSteve HofmeyrTongaanse nasionale rugbyspanNierversakingOekraïneSeksueel oordraagbare infeksieAalwynOorlog in Soedan (sedert 2023)Danie du ToitPiet ByleveldVerenigde KoninkrykBakterieBybelvertalingEstlandWayback MachineAswoensdagSendelingposisieMenseregtedagDie BylBloutongsiekteGenesisStrandbeestBybelWerwelkolomJeuksiekteMeervoudLys van Joodse feeste en herdenkingsNierW3CHondeklipbaaiEreksieGewone drolpeer🡆 More