James Irwin

James Benson Jim Irwin (* 17 Maart 1930 – † 8 Augustus 1991; kolonel) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en 'n vlieënier in die Amerikaanse Lugmag.

Hy is gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5 en was die maanmodulevlieënier vir Apollo 15, wat die vierde maanlanding uitgevoer het.

James Irwin
James Irwin
James Irwin in Oktober 1971
Gebore
James Benson Irwin

(1930-03-17)17 Maart 1930
Sterf8 Augustus 1991 (op 61)
Glenwood Springs, Colorado
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder, toetsvlieënier
Bekend virAgste man wat op die Maan geloop het
EggenootMary Ellen Monroe (1959-1991)
Ouer(s)James Irwin
Elsa Mathilda Irwin (née Strebel)

Irwin was die agste persoon wat op die Maan geloop het en die eerste van die twaalf wat tot sterwe gekom het. Hy sterf in 1991 na 'n reeks afsonderlike hartaanvalle wat hy meestal weens inspanning tydens sportbeoefening opgedoen het.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse LugmagApollo 15LugvaartingenieurRuimtevaarderRuimtevaardergroep 5Vlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anne FrankOogproblemeNierWolmaransstadWynand du ToitMenstruasieMiljardNatuurlike hulpbron0 (getal)NetbalKalsiumGroot DepressieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLondenDirekte en Indirekte redeKriekSigaretDie Stem van Suid-AfrikaPornografieJohannes KerkorrelBruto binnelandse produkBoeddhismeVoorsetselDemi Lee MooreSebraEllipstekenChatGPTCovid-19-pandemieSharpeville-slagtingKopielinksKarlien van JaarsveldDonkieWebwerfJohannesburgFort BeaufortPomeloPenisverlengingNatuurbewaringBorstePerdDigvormSkisofrenieOnderwysGewone luislangInfeksieAfrikaanse woordelys en spelreëlsNaaldekokerMagda van BiljonBeaufortskaalRenosterGalileo GalileiAlbert EinsteinPlae van EgipteKarooVrystaatSeksismeJavaScriptKlimaatveranderingBaby ReindeerDemokrasieApokriewe boekeBokmakierieSpelerposisies in rugbyLAkroniemSmall HandsKonsentrasiekampOostenrykOlifantChristendomMieliestronkStollingsgesteenteHoofkarakterRicus NelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome🡆 More