Mense Wat Op Die Maan Geloop Het: Wiki lysartikel

Twaalf persone het op die maan geloop.

Vier van hulle leef nog (teen Mei 2018). Alle maanlandings het tussen Julie 1969 en Desember 1972 as deel van die Nasa se Apollo-program plaasgevind.

# Naam Gebore Oorlede Ouderdom
by staptog
Missie Datum van maanloop Werkgewer Alma mater
01. Neil Armstrong (1930-08-05)5 Augustus 1930 25 Augustus 2012 (op 82) 38j 11 m 15d Apollo 11 21 Julie 1969 Nasa Purdue-universiteit, Universiteit van Suid-Kalifornië
02. Buzz Aldrin 20 Januarie 1930 (1930-01-20) (94 jaar oud) 39j 6 m 0d Amerikaanse Lugmag United States Military Academy, Massachusetts Institute of Technology
03. Pete Conrad (1930-06-02)2 Junie 1930 8 Julie 1999 (op 69) 39j 5 m 17d Apollo 12 19–20 November 1969 Amerikaanse Vloot Universiteit van Princeton
04. Alan Bean (1932-03-15)15 Maart 1932 26 Mei 2018 (op 86) 37j 8 m 4d Amerikaanse Vloot Universiteit van Texas, Austin
05. Alan Shepard (1923-11-18)18 November 1923 21 Julie 1998 (op 74) 47j 2 m 18d Apollo 14 5–6 Februarie 1971 Amerikaanse Vloot United States Naval Academy, Naval War College
06. Edgar Mitchell (1930-09-17)17 September 1930 4 Februarie 2016 (op 85) 40j 4 m 19d Amerikaanse Vloot Carnegie Mellon-universiteit, Naval Postgraduate School, Massachusetts Institute of Technology
07. David Scott 6 Junie 1932 (1932-06-06) (91 jaar oud) 39j 1 m 25d Apollo 15 31 Julie – 2 Augustus 1971 Amerikaanse Lugmag Universiteit van Michigan; later 'n Eredoktorsgraad, United States Military Academy, Massachusetts Institute of Technology
08. James Irwin (1930-03-17)17 Maart 1930 8 Augustus 1991 (op 61) 41j 4 m 14d Amerikaanse Lugmag United States Naval Academy, Universiteit van Michigan
09. John W. Young (1930-09-24)24 September 1930 5 Januarie 2018 (op 87) 41j 6 m 28d Apollo 16 21–23 April 1972 Amerikaanse Vloot Georgia Institute of Technology
10. Charles Duke 3 Oktober 1935 (1935-10-03) (88 jaar oud) 36j 6 m 18d Amerikaanse Vloot United States Naval Academy, Massachusetts Institute of Technology
11. Eugene Cernan (1934-03-14)14 Maart 1934 16 Januarie 2017 (op 82) 38j 9 m 7d Apollo 17 11–14 Desember 1972 Amerikaanse Vloot Purdue-universiteit, Naval Postgraduate School
12. Harrison Schmitt 3 Julie 1935 (1935-07-03) (88 jaar oud) 37j 5 m 8d Nasa Caltech, Universiteit van Oslo (uitruilstudent), Harvard-universiteit (PhD Geology)

Interessante feite

Tydens elkeen van die Apollo 17 uitstappies op die maan was Harrison Schmitt die tweede persoon uit en die eerste persoon terug in die maanmodule. Hy is dus die 12de en laaste unieke persoon wat op die maan geloop het. Eugene Cernan as die tweede persoon wat terug in die maanmodule geklim het was dus die laaste persoon wat fisies op die maan geloop het.

Alan Shepard is die oudste persoon wat op die maan geloop het: 47 jaar en 89 dae. Charles Duke is die jongste, 36 jaar en 201 dae. Duke het ook 'n foto van sy gesin op die maan agtergelaat.

Jim Lovell en Fred Haise moes op die maan geloop het tydens die Apollo 13 sending maar dit was gekanselleer weens 'n ernstige tegniese fout op pad na die maan toe. Haise was geskeduleer as bevelvoerder van Apollo 19 om op die maan te loop maar beide Apollo 18 en 19 is gekanselleer op 2 September 1970.

David Scott is die eerste persoon wat 'n voertuig op die maan bestuur het tydens die Apollo 15-missie.

James Irwin was die eerste van die twaalf persone wat oorlede is, op 8 Augustus 1991.

Verwysings

Tags:

Apollo-programMaanMaanlandingNasa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Makazole MapimpiEjakulasieDoopGenesisLys van kinderspeletjiesZuid-Afrikaansche RepubliekAntoniemDuitsNagapieOu Apostoliese KerkGriekelandChristendomSuikersiekteIntensiewe vormKoningMenslike seksuele gedragHekseryNieuwoudtvilleFrankrykLys van veltoestandeSpookvoëlSusan CoetzerTongVersamelnaamSuid-Korea2024 Japannese Grand PrixElandréOlifantByvoeglike naamwoordPaddaSinoniemBynierMadison IvyPornografiese akteurMaroela MediaKoolhidraatGeslagPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEthiopiëGianna MichaelsAkira ToriyamaKoue OorlogEkonomie van Suid-AfrikaKoorsErfenisAlvin BruindersAuschwitz-konsentrasiekampMorfologie (taalkunde)NarsismeVingerseksNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweGoeie VrydagVarkgriepSeksualiteitVergelykings (taalkunde)PlantKameelperdBreinvliesontstekingCyril RamaphosaNarkoseBysteekSirkelUniversiteit StellenboschMenslike skeletOnderwysSmall HandsVerenigde KoninkrykAleksei NawalniIdioomAntjie KrogVlag van Libanon🡆 More