Pomelo: Sitrus vrug

Die pomelo (Citrus × paradisi) is 'n subtropiese sitrusboom bekend vir sy suur semi-soet vrugte, 'n 18de-eeuse kruising oorspronklik in Barbados geteel.

Toe dit ontdek is, is dit "verbode vrugte" genoem. Die huidige "grapefruits" lyk meer na die oorspronklike "pomelo" (Citrus maxima). Bekende rasse is: 'Duncan', 'Foster', 'Thompson', 'Ruby', 'Red' en 'Marsh'.

Pomelo
Pomelo: Sitrus vrug
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. × paradisi
Binomiale naam
Citrus × paradisi
Macfad.

Die pomeloplant word gewoonlik 5-6 meter hoog, maar kan soms 'n hoogte van 15 meter bereik. Die blare is dun en donkergroen, en word tot 15 cm lank. Die blomme is ongeveer 5 cm lank, wit, en het 4 blare. Die vrug het 'n geel skil en 'n deursnee van 10–15 cm. Die vlees is na gelang van die kultivar wit, geel of pienk van kleur en 'n pulp wat in duidelike segmente verdeel is. Die smaak is - soos by alle sitrusvrugte - suur, maar neig effens na bitter. Pomelos word ook gebruik in verslankingsdieëte, in die veronderstelling dat dit die metabolisme en vetverbranding bevorder.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordsoortGrondwet van Suid-AfrikaLatynProvinsies van Suid-AfrikaEnsiklopedieBoet TroskieOrthopteraVoornaamwoordWaterpokkiesAt BothaHartversakingGeldBoer Soek 'n VrouMaria MagdalenaGipsJeugdagKlem-in-die-kaakGeskiedenis van AfrikaansBosvarkChris HaniPoësieAnale seksKaapse glasogieGlenys LynneSeksposisieBruin menseOnbemande vliegtuigAppel (sanger)Depressie (gemoedstoestand)LugbesoedelingBosluisbytkoorsVingerseksHannes van WykVulvaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMusieksimboleGordelroosSnaarinstrumentAardkorsSpaansGewone tortelduifWikiLemoenduifVerkleinwoordSokkerKunsIP-adresKoöperasiestoriesGeskiedenis van die AardeInligtingHarry PotterInternetSteenkoolNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGenesisKonsentrasiekampHondsdolheidSirkelAarverkalkingAfkortingKaliumBhimrao Ramji AmbedkarMad BuddiesVerenigde KoninkrykNapoleon BonaparteLys van ingelyfde NG gemeentesMenseregtedagUnie van Suid-AfrikaSwart nasionalismeAardeVerbondsarkMensRussiesIdioomVerassingAfrikaanse TaalmonumentWetenskaplike klassifikasieSosiale media🡆 More