Kopielinks

Kopielinks, soms ook verwys na as kopielos, beskryf 'n groep lisensies wat van toepassing is op werke soos sagteware, dokumente en kuns.

Waar kopieregwet gesien word deur die oorspronklike voorstanders van kopielinks as 'n manier om die reg tot skepping en verspreiding van kopieë van 'n spesifieke werk in te perk, maak 'n kopielinkse lisensie van kopieregwet gebruik om te verseker dat elke persoon wat 'n kopie of afgeleide weergawe van 'n werk ontvang die werk kan gebruik, wysig, en ook die oorspronklike werk en die aangepaste werk mag herversprei. Dus, in 'n nie-wetlike sin, is kopielinks die teenoorgestelde van kopiereg.

Kopielinks
Die "omgekeerde c" is die kopielinkse simbool. Anders as sy sameganger, die kopieregsimbool, het dit geen wettige betekenis nie.

Sien ook

Eksterne skakels

Algemeen:

Kopielinks en sagteware:

Kopielinks toegepas in artistieke skepping:

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomie van Suid-Afrika24 AprilEkologieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKommaSlimfoonUniondaleSanskritSlag van Cuito CuanavaleKweekhuisgasAngolaMusiekNatriumSowjetunieRekenaarMorfeemRenteAlkoholismeBreinvliesontstekingAnale kankerKrimpvarkieSuid-Afrikaanse GrensoorlogDesmond TutuFluoorSpeelkaartKasteel die Goeie HoopAfrikaanse WikipediaWatersuiweringFrankrykKangogrotteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Angolese BurgeroorlogSwartbewussynsbewegingHoenderBeurtkragRivierPriemgetalOlimpiese SpelePad na jou hartLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWortelLabia (geslagsdele)HaaieMoedersdagHulpwerkwoordKoeffisiënt en magswortelPirow BekkerLetterkundeTrekarbeidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBTWJo BlackEugenetikaAnglisismeSiya KolisiBipolêre gemoedsteuringKrampKolitisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994InfeksieTswanaTsoenamiOligopolieKunsSeksuele penetrasieKriekLys van medisinale kruieBeaufortskaalKarooWetenskaplike klassifikasieRymNamibiëDeelteken en umlautSuider-AfrikaMiltMasturbasie🡆 More