Bokmakierie

Die bokmakierie (Telophorus zeylonus) is 'n endemiese, algemene standvoël in struikveld, Karoobossieveld, strandveld en grasveld met verspreide bosse.

Die voël is 23 cm groot en weeg 60 - 66 gram. In Engels staan die voël ook bekend as die Bokmakierie. Dit is 'n opvallende lewendige voël en bring baie tyd op die grond deur.

Bokmakierie
Bokmakierie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Malaconotidae
Genus:
Telophorus
Spesie:
T. zeylonus
Binomiale naam
Telophorus zeylonus
(Linnaeus, 1766)

Voorkoms

Die voël is 23 cm lank en weeg 60 tot 66 gram. Die lyf is olyf, swart en geel en die geslagte lyk eenders. Tydens vlug is die groen-en-swart ster met geel punte opvallend. Die jong voëls is effens valer en het nie 'n swart borsrand en duidelike kopmerke nie.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BiodiversiteitJudaïsmeInsekPenisPersoonlike voornaamwoordPoesDie GelofteLenteOntwikkelende landLys van nedersettings in Suid-AfrikaMasturbasieTrigeminale neuralgieDemokrasieDigitale en analogiese tydKlem-in-die-kaakDepressie (gemoedstoestand)Griekwa-AfrikaansBysteekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VulkaanPampoentjiesAntisemitismeLionel MessiPeriodieke tabelAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNatuurrampLionel PetersonLys van Suid-Afrikaanse skrywersSwart menseMadison IvyMetafoorWatersuiweringKolonialismeKunselementeKoolhidraatMIVBesoedelingKewerTafelbergSteve HofmeyrRekenaarKatoenAfrikaanse WikipediaElon MuskPornhubAB de VilliersKaapstadSASOLVryheidsdag19de eeuAfvalbestuurWolkLeeuKommaEuropaOlifantPotchefstroomBurgerregteApartheidMonumentInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandElektrisiteitPad na jou hartFiela se kindVulvaMorfologie (taalkunde)Neurenberg-verhoreJagluiperdAsemhalingVisWiskundeKaliumArmoedeLewerNarsismeLimfvatstelselBreedtegraad🡆 More