Sasol Voëls Van Suider-Afrika

Sasol Voëls van Suider-Afrika is een van die gewildste veldgidse oor die voëls van Suider-Afrika.

Die boek is 'n uitgebreide veldgids wat nou reeds 'n vierde uitgawe beleef. Hierdie uitgawe is deeglik hersien en bygewerk om die nuutste ontwikkelings in die voëlwêreld in te sluit.

Sasol Voëls van Suider-Afrika
Sasol Voëls Van Suider-Afrika

SkrywerIan Sinclair, Phil Hockey, Warwick Tarboton, Peter Ryan
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
UitgewerStruik Nature
Uitgegee2011, 4de Hersiene Uitgawe
MediumSagteband
Bladsye464
ISBN978-1-77007-926-7

Kort beskrywings (met die Robertsnommer van die spesie), verspreidingskaarte en duidelike sketse gee aan voëlkykers riglyne oor die uitkenning van voëlspesies in die veld. By die illustrasies is kriptiese aantekeninge oor onderskeidende kenmerke om die voëlkyker met identifikasie behulpsaam te wees.

Die boek is voorsien van kleurkodes om naslaanwerk te vergemaklik. Dit is ook in Engels beskikbaar as "Sasol Birds of Southern Africa" (ISBN 1-86825-299-X).

Derde uitgawe

Inligting oor boek:

  • Outeurs: Ian Sinclair, Phil Hockey, Warwick Tarboton
  • Kunswerk: Peter Hayman en Norman Arlott
  • Uitgewer: Struik Uitgewers
  • ISBN 978-1-86872-743-8
  • Formaat: Sagteband
  • Publikasiedatum: Julie 2002, 3de Hersiene Uitgawe
  • Lengte: 210mm
  • Breedte: 148mm
  • Aantal bladsye: 488

Vierde uitgawe

Inligting oor boek:

  • Outeurs: Ian Sinclair, Phil Hockey, Warwick Tarboton, Peter Ryan
  • Kunswerk: Peter Hayman, Norman Arlott en Alan Harris
  • Uitgewer: Struik Nature
  • ISBN 978-1-77007-926-7 (Afrikaans sagteband)
  • ISBN 978-1-77007-928-1 (Afrikaans PVC-omslag)
  • Formaat: Sagteband of PVC-omslag
  • Publikasiedatum: 2011, 4de Hersiene Uitgawe
  • Lengte: 210mm
  • Breedte: 148mm
  • Aantal bladsye: 464

Sien ook

Tags:

Suider-AfrikaVoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van bekende Suid-AfrikanersNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSimmetrieCleopatra VIIDepressie (gemoedstoestand)Appel (sanger)Nic de JagerSkynprivaatnetwerkCarike KeuzenkampWaterbesoedelingOutismeTussenwerpsel633VarkDemokratiese Republiek die KongoHannes van WykLys van elemente volgens simboolSimboolSinkVloeistofRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AardeBek-en-klouseerOrale seksTamboraJeugdagNG gemeente JansenvillePoësieKunsmatige intelligensieNatuurrampAngolaNadia ValvekensEkonomie van Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaLuiperdHeupTegnologieJudaïsmeGlobaliseringIngrid JonkerGewone breukeEmfiseemDramaStam (taalkunde)MaagsweerAardverwarmingLewerElektrodeSint JorisdagGlasSelfstandige naamwoordHamburgerSendelingposisieNarsistiese persoonlikheidsteuringJagluiperdPad na jou hartOu Apostoliese KerkLandbouRenosterBruto binnelandse produkMusiekVlag van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randLyfstraf in skoleKhoikhoiPesachKweekhuiseffekFinansiële staatRassismeMorfeemNarsismePropagandaHartaanvalPlastiekAarde se atmosfeerBrons🡆 More