Newman Se Voëls Van Suider-Afrika

Newman se Voëls van Suider-Afrika is 'n boek wat die voëls wat in Suider-Afrika voorkom beskryf, en is een van die streek se voorste veldgidse.

Dit beskryf en illustreer al die voëls wat in Suider-Afrika voorkom, selfs die seldsaamste swerwers en die seevoëls van die suidelike oseane. Die illustrasies is ook deur Kenneth Newman, wat een van die voorste voëlkunstenaars in Suid-Afrika was.

Newman se Voëls van Suider-Afrika
Newman Se Voëls Van Suider-Afrika

SkrywerKenneth Newman
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
UitgewerStruik
Uitgegee2004
MediumSagteband
Bladsye528
ISBN9781868729821

Die nuutste publikasie bevat 46 nuwe spesies. Kleurkodes is behou en heen en weer verwysing is maklik. Alle kaarte is ten volle hersien. Internasionale name vir 125 spesies word ook ingesluit, in lyn met nuwe neigings wêreldwyd.

Inligting oor boek:

  • Outeur: Kenneth Newman
  • Uitgewer: Struik
  • ISBN 9781868729821
  • Formaat: Sagteband
  • Publikasiedatum: Februarie 2004
  • Lengte: 205mm
  • Breedte: 125mm
  • Aantal bladsye: 528

Sien ook

Tags:

Suider-AfrikaVoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaselsPrivaat maatskappySonkragGrondsoorteGenadedoodAlkoholismeEerste WêreldoorlogSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeNeerslagNedersettingMateriaalRassismeVingerseksChemiese verbindingMenslike skeletSinoniemMarie AntoinetteOos-KaapUnited Democratic FrontFiksieLiewe HeksieAustraliëRob HersovDrakensbergeGeskiedenis van die BoererepubliekeSpringbokkeE-posHoofstadAardkorsGrondwet van Suid-AfrikaBevolkingWorcesterCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHondLys van bekende Suid-AfrikanersNapoleon BonaparteAssonansieLys van Afrikaanse televisiereekseRenaissanceLabia (geslagsdele)WiskundeDiskriminasieLys van Afrikaanse rolprenteKankerDiepaartromboseKoppeltekenPeach van PletzenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSeisoenHomoniemMielieMark (ekonomie)D.J. OppermanLidwoordKunsmatige intelligensieAtmosfeerAnglo-BoereoorlogJan van RiebeeckVratMuishondLangste woordSeevlakDemokrasieTuisbladKoolhidraatResensieWeer (meteorologie)Anale seksRumatiekNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGreen PornoDurbanMigrasie van voëlsBywoordChemiese elementToekoms van die AardeDemokratiese Republiek die KongoWater🡆 More