Phil Hockey: Suid-Afrikaanse ornitoloog (1956-2013)

Philip Anthony Richard Hockey (8 Maart 1956 - 24 Januarie 2013) was 'n welbekende Suid-Afrikaanse ornitoloog (voëlkundige).

Hy was mederedakteur van Roberts Birds of Southern Africa en medeskrywer van Sasol Voëls van Suider-Afrika. Hockey is in 1956 in Bournemouth, Engeland gebore en het in 1979 na Suid-Afrika verhuis. Sy doktorgraadstudie het oor die swarttobie gehandel. Hy het hom toegespits op kusvoëls en een van sy boeke is Waders of Southern Africa. Hockey het 885 verskillende soorte voëls in Suider-Afrika waargeneem.

Phil Hockey: Suid-Afrikaanse ornitoloog (1956-2013)
Hockey was die mede-outeur van die Sasol Voëls van Suider-Afrika.

Bronne

Tags:

19561979201324 Januarie8 MaartBournemouthEngelandOrnitologieSasol Voëls van Suider-AfrikaSuid-AfrikaSwarttobie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagAkuutKolorektale kankerPlaattektoniekSonenergieKoolhidraatCorioliskragKommunismeSinkWater (molekuul)Hernubare energieBaarmoederBakterieGeelsugSebraIranse aanval op Israel in 2024Gezina, PretoriaWoestynCarles PuigdemontPeter SnydersLongontstekingGriepStereotipeLys van Griekse mitologiese figureNedersettingSatanismeStresIdioomApartheidFiksieEugenetikaChristiaan BarnardMonumentFabelDeelteken en umlautPeriodieke tabelJacobus Hendrik PierneefRugbyLys van kinderspeletjiesKalsiumMonopolieTierMobutu Sese SekoPapierUnited Democratic FrontSinoniemOostenrykBergVulvaSekondêre sektor van die ekonomieLys van kleureInvloed van vigs op die ekonomieCyril RamaphosaErektiele disfunksieInternetOnse VaderJan van RiebeeckLidwoordHindoeïsmeSnaarinstrumentMiddelmisbruikKapitalismeStaalKameelKolonoskopieGoogle MapsKontinentRooikatApokriewe boeke🡆 More