Metafoor

'n Metafoor (meervoud: metafore) is 'n soort beeldspraak wat gebruik word om iets te noem deur as iets anders daarna te verwys asof dit soortgelyke eienskappe het.

Dit word dus gebruik om 'n beeld in die plek van die eintlike voorstelling te plaas om die ooreenkoms tussen twee voorwerpe te suggereer.

Voorbeelde:

  • "Hart van klip."
  • "Die oseaan van die lewe."
  • "'n wil van staal."
  • "Die skip van die woestyn (Kameel)."
  • "Vlagskip" – grootste, beste, duurste of vinnigste produk in 'n reeks verbruikersgoed.

Verwysings

Tags:

Beeldspraak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carike KeuzenkampAngolese BurgeroorlogGesonde dieetFinale OplossingNagapieKoue OorlogSatellietMiddeloorontstekingApokriewe boekeLewerE-posPersoonlikheidIndo-Europese taleHomoniemNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaStam (taalkunde)VervoerKoos BekkerVersamelnaamFascismeNoord-KaapSeksuele opwekkingLys van Kaapstad se voorstedeSuid-AfrikaAdolf HitlerSeringboomSokkerParysDeelteken en umlautKompasHaasMark (ekonomie)VioolLys van politieke partye in Suid-AfrikaSoortnaamWaterkringloopDuitslandVoedingWoordsoortSeevlakstygingDialoog in fiksieAanhalingstekensGroot TrekGoogleLys van medisinale kruieGordelroosJohannesburgHabitatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BosluisHeupMenslike skeletTobie CronjéVerenigde KoninkrykHeupvervangingLys van kleureOnderhandelinge om apartheid te beëindigTweede VryheidsoorlogJapanneesBynierGeslagsgelykheidVennootskapPampoentjiesBotswanaLys van hoofstedeBruin huisslangLeonardo da VinciOostenrykCleopatra VIIChristiaan BarnardLys van Afrikaanse rolprente🡆 More