Fort Beaufort

Fort Beaufort (Xhosa: iBhofolo), amptelik hernoem na KwaMaqoma in Maart 2023, is een van die oudste dorpe aan die vroeëre Oosgrens in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorp lê aan die voet van die Winterberg en op die oewer van die Katrivier.

Fort Beaufort

Bofolo
Die Martellotoring in Fort Beaufort
Die Martellotoring in Fort Beaufort
Fort Beaufort is in Oos-Kaap
Fort Beaufort
Fort Beaufort
Fort Beaufort Fort Beaufort se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°47′S 26°38′O / 32.783°S 26.633°O / -32.783; 26.633 26°38′O / 32.783°S 26.633°O / -32.783; 26.633
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1840
Oppervlak
 • Totaal82,81 km2 (31,97 vk. myl)
Hoogte
444 m (1 457 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal25 668
 • Digtheid310/km2 (800/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.6%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense12.9%
 • Swart mense83.6%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Xhosa 76.9%
 • Afrikaans 15.4%
 • Engels 4.7%
 • Ander 3.0%
Poskode (strate)
5720
Poskode (posbusse)
5720
Skakelkode046

Geskiedenis

In 1822 is hier 'n blokhuis opgerig as vestiging vir Engelse troepe – onder bevel van lt.kol H Maurice – wat toesig moes hou oor vyandige Xhosa-krygers in die vrugbare Katriviervallei. Dit het 'n dorp geword teen 1840 en 'n militêre fokuspunt in die Grensoorloë. Tydens die Agtste Grensoorlog, op 7 Januarie 1851, is die fort suksesvol verdedig teen 'n groot Xhosa-leërmag. Die dorp is vernoem na die hertog van Beaufort, vader van die Goewerneur, lord Charles Somerset.

Alhoewel dit reeds sedert 1840 'n dorp is, is die NG gemeente Fort Beaufort hier eers in 1949 afgestig van Alice, 'n gemeente wat weens demografiese veranderings en die Nasionale Party-regering se beleid van apartheid nie meer bestaan nie.

Die eerste pad na Fort Beaufort vanaf Grahamstad, via die Eccapas, is deur Andrew Geddes Bain gebou.

Gesondheidsorg

Fort Beaufort het drie staatshospitale, naamlik Fort Beaufort Provinsiale Hospitaal (en) , Tower Psigiatriese Hospitaal (en) en Winterberg TB-hospitaal. Daar is ook 7 primêre gesondheidsorgklinieke in die area, naamlik C.C. Lloyd (in die dorp), Newtown, Hillside, Thozamile, Lulama Kama, Healdtown en Mxelo.

Distrik

Die distrik is 1 280 km2 groot. Die belangrikste produkte is beesvleis, merinowol en sitrusvrugte.

Galery

Naburige dorpe

Komani
Balfour
Bedford en Adelaide Fort Beaufort  Alice
Grahamstad King William's Town

Sien ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

Fort Beaufort GeskiedenisFort Beaufort GesondheidsorgFort Beaufort DistrikFort Beaufort GaleryFort Beaufort Naburige dorpeFort Beaufort Sien ookFort Beaufort BronFort Beaufort VerwysingsFort BeaufortKatrivierOos-KaapSuid-AfrikaWinterbergXhosa (taal)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerDroomVaste stofBiodiversiteitRegverdige handelSlawernyKoorsRuan PienaarTrekarbeidLugbesoedelingTaalJavaScriptSpelerposisies in rugbyJohannesburgGriekse teaterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereInsekLys van myne in Suid-AfrikaBeesvleisKersfeesKalsiumTydKolorektale kankerAtoomKasteel die Goeie HoopVormAfrikaanse woordelys en spelreëlsMobutu Sese SekoMenslike seksuele gedragRoesLionel PetersonSelfstandige naamwoordSuiwelprodukLiefdeDepressie (gemoedstoestand)Deon GrootJohnny RapidLys van Afrikaanse skrywersLaeveldNarsismeWiki CommonsPotchefstroomMarie AntoinetteKonflik (proses)AardverwarmingVlinderDansWaterkringloopLionel MessiMiddelmisbruikPinksterKlimaatveranderingVisVoyeurismeBolandse aardbewing van 1969Heidelberg, GautengTermietNatuurrampTrigeminale neuralgieGraaff-ReinetLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Neo-NazismeAarverkalkingHartWaarheid-en-versoeningskommissieDramaKlimaatMangelontstekingKlinkerAprilBipolêre gemoedsteuringDuitse maselsSuid-Afrikaanse GrensoorlogVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameBeeldspraakVlieënde HollanderVryheidsdagKlitoris🡆 More