Bedford, Oos-Kaap

Bedford is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorp is tussen Cradock en Grahamstad geleë in die sogenaamde Smaldeel wat strek van Somerset-Oos tot by Fort Beaufort, en lê sowat 160 km van die Oos-Kaapse kus af.

Bedford
Dorp (insl. Nyara en Nonzwakazi)
Bedford se Presbiteriaanse kerk
Bedford se Presbiteriaanse kerk
Bedford is in Oos-Kaap
Bedford
Bedford
Bedford, Oos-Kaap Bedford se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°41′S 26°05′O / 32.683°S 26.083°O / -32.683; 26.083 26°05′O / 32.683°S 26.083°O / -32.683; 26.083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitNxuba
Stigting1854
Oppervlak
 • Totaal14,6 km2 (5,6 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal8 770
 • Digtheid601/km2 (1 560/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.2%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense27.1%
 • Swart mense68.9%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Xhosa 63.5%
 • Afrikaans 29.7%
 • Engels 4.5%
 • Ander 2.2%
Poskode (strate)
5780
Poskode (posbusse)
5780
Skakelkode046
Webwerfbedford.co.za

Geskiedenis

Die dorp is in 1854 op die plaas Maasstroom uitgelê, aan die voet van die Winterberge. Die plaas het aan Sir Andries Stockenström behoort. Hy was die adjunk-goewerneur van die Oos-Kaap en het die dorp na sy vriend, die Hertog van Bedford vernoem.

Opvoeding

Bedford het twee skole. Die Hoërskool Templeton is in 1865 gestig en bied onderrig in Afrikaans en Engels van gr. R tot gr.12. Die leerderkorps is driekwart swart en sowat 'n kwart bruin met net 'n handvol wit leerders. Die Bedford Country School is Januarie 2009 begin om bekostigbare, Christelike gehalte-onderrig in Engels aan leerders van Bedford en die omliggende gebied te voorsien. Die skool strek van driejariges tot graaddries.

Distrik

Die distrik is 2 600 km2 groot. Daar word met beeste, skape en perde geboer.

Bekende boorlinge


Fotogalery

Boorlinge

Sakegeboue

Openbare geboue

Woonhuise

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bedford, Oos-Kaap GeskiedenisBedford, Oos-Kaap OpvoedingBedford, Oos-Kaap DistrikBedford, Oos-Kaap Bekende boorlingeBedford, Oos-Kaap FotogaleryBedford, Oos-Kaap Sien ookBedford, Oos-Kaap BronneBedford, Oos-Kaap VerwysingsBedford, Oos-Kaap Eksterne skakelsBedford, Oos-KaapCradockFort BeaufortGrahamstadOos-KaapSomerset-OosSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)TelefoonHartAngssteuringBrendan PeyperBokmakierieWatersuiweringSkerpioenKommunikasieFranse RewolusieHeuningbyGlasWaterstofNatuurlike hulpbronGeprosesseerde kosMuskietWoordeboek van die Afrikaanse TaalWeeluisByHoenderFrankrykLieweheersbesieMandalaJode in Suid-AfrikaVormDepressie (gemoedstoestand)Letterlike en figuurlike taalgebruikGemeenskapsorganisasieLys van kinderspeletjiesSekondêre sektor van die ekonomieJansenvilleTennisDialoog in fiksieGroot GatVulkaanKoos du PlessisBesoedelingSamestellingOopbroninhoudSpreeuPenisYstervarkItaliëTelevisieManie LibbokMenslike skeletVingerseksReg tot ‘n gesonde omgewingEkonomieChemiese verbindingNasiebouWikiAlliterasieLiesbreukSwartrenosterKunsAfrikaanse taalleerGesondheidEnkelvoudige sinNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTrekarbeidMonopolyKlein vyf diereBeesJohannes MeintjesBTW1200Impakte van toerismeInfeksieMeervoudMetaalMIVAustraliëSelfstandige naamwoordMeettegniekKommunismeSkaak🡆 More