Munisipaliteit

'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word.

Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

Munisipaliteit
Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:

  • Watervoorsiening
  • Voorsiening van elektrisiteit
  • Vuilisverwydering
  • Rioolstelsel en afvoer van stormwater
  • Instandhouding van parke en sportterreine
  • Beplanning van stedelike gebiede
  • Invordering van munisipale belastings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DorpStad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MolekuulRugbyGeografie van Suid-AfrikaBevolkingOlimpiese Somerspele 2024Hennie MaasPlastiekKameelperdSlawernyHulpwerkwoordJagluiperdChristendomOntkiemingMIVMisdaadLys van medisinale kruieVoegwoordKaliforniëNederlandsManie JacksonNierversakingEreksieTekstielMagda van BiljonDierTelwoordVerkragtingMauritiusSoweto-opstandMaatskaplike verantwoordelikheidMenslike skeletModeontwerpWaterkringloopKletsrymToestand van materieNatuurrampMeningsverskil oor aardverwarmingBlaarAlliterasieKasteel die Goeie HoopAardeBrandmondsindroomAnrich HerbstSpinnekopKoppeltekenLuislangeKoos BekkerPaddaHeupSikloonVeeartsKliniese depressieOutismeBalletSkoolStresRobbeneilandGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeskiedenis van die BoererepubliekeHeupvervangingBloeddrukBoer Soek 'n VrouVleilandTrevor NasserPersEnkelvoudige sinGNU/FDL-lisensieHokkieFranse RewolusieSiya KolisiHoenderNemunasKlimaatGeestesgesondheidKaapstad🡆 More