Bolandse Aardbewing Van 1969

Die Bolandse aardbewing van 1969 is 'n aardbewing wat op die nag van 29 September 1969 die dorpe Ceres, Wolseley en Tulbagh erg beskadig het.

Sover bekend is dit die aardbewing wat tot hede die grootste skade in Suid-Afrika aangerig het. Dit het 6,5 op die Richterskaal gemeet en is veroorsaak deur die sogenaamde Worcester-breuk in die aardkors. Honderde huise is verwoes en moes gesloop en herbou word. Elf mense het op omringende plase in die voorval gesterf.

Verdere naleeswerk

Tags:

196929 SeptemberAardbewingCeresRichterskaalSuid-AfrikaTulbaghWolseley

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HindoeïsmeWiskundige terminologieBeaufortskaalErtjieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVisSeksuele opwekkingPampoentjiesBernice WestSanskritPersoon (taalkunde)AustraliëBreinvliesontstekingEmfiseemInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOrgasmeSkaapWaterPlastiekGrondwet van Suid-AfrikaDiepaartromboseSterSimboolVoortrekkermonumentIntensiewe vormMynbouHulpwerkwoordHorlosieGroot Sfinks van GizaKoue OorlogLatynMaatskaplike verantwoordelikheidLandbouPseudowetenskapChemiese reaksieAnne FrankVarkSteve BikoNiersteenVoegwoordDierKlimaatveranderingGalileo GalileiKlimaatLys van Suid-Afrikaanse musikanteMangaanPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMangelKinkhoesAB de VilliersKlereHidroulikaBosluisbytkoorsSuid-AfrikaGroot DepressieJaco JacobsEkonomie van Suid-AfrikaSeksuele oriëntasieZoeloeGroot GatGeelsugStollingsgesteenteOpenbare betrekkingeLetterlike en figuurlike taalgebruikApple II-reeksBybelSterrekundeTien GebooieSuid-Afrikaanse GrensoorlogOogproblemeWoordeboek🡆 More