Roes: Soort van ysteroksied

Roes is 'n ysteroksied, 'n gewoonlik rooibruin oksied wat gevorm word deur die reaksie van yster en suurstof in die katalitiese teenwoordigheid van water of lugvog.

Roes bestaan uit waterhoudende yster(III)oksiede (Fe2O3·nH2O) en yster(III)oksiedhidroksied (FeO(OH), Fe(OH)3), en word tipies geassosieer met die korrosie van verfynde yster.

Roes: Soort van ysteroksied
Kleure en poreuse oppervlaktekstuur van roes.

Bronne

  • Waldman, J. (2015): Rust - the longest war. Simon & Schuster, New York. ISBN 978-1-4516-9159-7
  • Schweitzer, Philip A. (2007). Corrosion engineering handbook. Fundamentals of metallic corrosion : atmospheric and media corrosion of metals (2 uitg.). Boca Raton: CRC Press. ISBN 978-0-8493-8244-4. OCLC 137248972.
  • Corrosion of reinforcement in concrete construction. C. L. Page, P. B. Bamforth, J. W. Figg, International Symposium on Corrosion of Reinforcement in Concrete Construction. Cambridge: Royal Society of Chemistry, Information Services. 1996. ISBN 0-85404-731-X. OCLC 35233292.{{cite book}}: AS1-onderhoud: ander (link)
  • Corrosion - 2nd Edition (elsevier.com) Volume 1and 2; Editor: L L Shreir ISBN 9781483164106

Eksterne skakels

Tags:

KorrosieOksiedSuurstofWaterYsterYster(III)oksiedhidroksiedYsteroksied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuiperdNetbalNatriumsuperoksiedDieretuinBrongitisHoofkarakterBernice WestMobutu Sese SekoDiskriminasieBruin menseEugenetikaGoudAarde se atmosfeerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBTWMierDriedimensioneelSeksposisieJo BlackVerenigde KoninkrykJacobus Hendrik PierneefGrondbesoedelingTransatlantiese slawehandelMenslike seksuele gedragVennootskapVerenigde State van AmerikaMidde-OosteWerkersdagTropiese huisgeitjieKlimaatsverandering in AfrikaMenslike skeletLimpopo (rivier)OranjerivierBynierEkonomie van Suid-AfrikaOseaanbesoedelingWikipediaBakterieSneeuMetaalIndustriële RevolusieHondBobby van JaarsveldSamestellingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVoornaamwoordPrimêre sektor van die ekonomieLeonardo da VinciIndo-Europese taleDepressie (gemoedstoestand)TermietBiologieAarverkalkingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVryheidsdagStresHomofoonBayer 04 LeverkusenByvoeglike naamwoordPeter SnydersAntoniemBotswanaWaterpokkiesOnderwerp (taalkunde)GrondwetKwikTaalMona LisaDieregeluideKomplementêre kleureSelfbeeldKolonoskopieWapen van Suid-AfrikaToestand van materieVingerseksVakbondRassisme🡆 More