Suid-Afrika Adelaide

Adelaide is 'n dorp in die Oos-Kaap en gewese setel van die tans-ontbinde Nxuba Munisipaliteit.

Adelaide lê aan die suidelike voet van die Winterberge op die oewer van die Koonaprivier, 22 km oos van Bedford en 37 km wes van Fort Beaufort.

Adelaide
Adelaide is in Oos-Kaap
Adelaide
Adelaide
Suid-Afrika Adelaide Adelaide se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°42′28″S 26°17′44″O / 32.70778°S 26.29556°O / -32.70778; 26.29556 26°17′44″O / 32.70778°S 26.29556°O / -32.70778; 26.29556
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1834
Oppervlak
 • Totaal40,0 km2 (15,4 vk. myl)
Hoogte
600 m (2 000 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal12 191
 • Digtheid305/km2 (790/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.5%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense18.8%
 • Swart mense76.5%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Xhosa 72.3%
 • Afrikaans 22.6%
 • Engels 3.0%
 • Ander 2.1%
Poskode (strate)
5760
Poskode (posbusse)
5760
Skakelkode046
Suid-Afrika Adelaide
Die kerkgebou van die NG gemeente Adelaide.

Geskiedenis

Dit was oorspronklik 'n militêre pos wat genoem is na koningin Adelaide, die eggenote van die Britse koning William IV. Die dorp is in 1834 gestig, maar die gemeente van die NG Kerk het eers in 1890 afgestig van die moedergemeente Glen Lynden. Die Ons Erfenis-museum dateer uit die jaar 1855 en huisves meubilering, tradisionele kleredrag en ander voorwerpe uit die 19de eeu. Die museum is in Queenstraat geleë en het pragtige groot tuine in 'n parklandskap wat tot teen die rivier strek.

Plekke van belang

  • Adelaide Provinsiale Hospitaal
  • Adelaide Gimnasium (Hoërskool)
  • Adelaide Gholfklub
  • Lingelethu (voorheen Swartwoonbuurt)
  • Bezuidenhoutville (voorheen Kleurlingwoonbuurt)

Distrik

Die distrik is 1 500 km2 groot. Adelaide is 'n belangrike sentrum van die skaapteelt. Bees-, wildsvleis en sitrusvrugte is ook belangrike produkte.

Drie riviere vloei rondom die dorp: die Koonap-, Cowie- en Kaalhoekriviere.

Bekende boorlinge

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrika Adelaide GeskiedenisSuid-Afrika Adelaide Plekke van belangSuid-Afrika Adelaide DistrikSuid-Afrika Adelaide Bekende boorlingeSuid-Afrika Adelaide Sien ookSuid-Afrika Adelaide BronneSuid-Afrika Adelaide Eksterne skakelsSuid-Afrika AdelaideBedford, Oos-KaapFort BeaufortKoonaprivierNxuba Plaaslike MunisipaliteitOos-KaapWinterberge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PolisieTussenwerpselMiltSteve BikoN.P. van Wyk LouwKrugerwildtuinBraaiSeksuele stimulasieJohn Samuel SchlesingerBiodiversiteitKlein gekolde katStruktuur van die AardeGedigPuberteitHomoniemEnkelvoudige sinNarsismeLys van Afrikaanse televisiereekseSias ReineckeKunselementeKoerantSkarlakenkoorsHeidelberg, GautengMahatma GandhiLieweheersbesieHoenderBalletHoedRugbyVlinderGemeenskapDiskriminasieBeesPlae van EgipteKultuurXhosaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureStaalBruce FordyceHoofpynDuitslandAfrikaanse TaalmonumentTaalSebraSowjetunieMenseregtedagNagmaalTegnologieEkonomie van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumKappie (skryfteken)EendbekdierLys van Kaapstad se voorstedeBreinPastoorTropiese sikloonDirekte en Indirekte redeDikdermGroot GatSwaziEwenaarLeah van NiekerkGalileo GalileiChemiese elementBesnydenisAntoniemSeksueel oordraagbare infeksieWeer (meteorologie)InflasieBysteekSonWhatsAppSeksuele penetrasieMag (sosiale wetenskappe)🡆 More