Op Pad In Suid-Afrika

Op pad in Suid-Afrika is 'n Afrikaanse boek wat deur Barend Erasmus geskryf is en deur Jonathan Ball Publishers uitgegee word.

Erasmus">Barend Erasmus geskryf is en deur Jonathan Ball Publishers uitgegee word.

Op pad in Suid-Afrika
'n Streek-Vir-Streek Gids
SkrywerBarend Erasmus
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
UitgewerJonathan Ball Publishers
Uitgegee1995, 2005, 2007, 2014
MediumSagteband & Hardeband
Bladsye+-400
ISBN1-86842-026-4

Die boek behandel die magdom gehuggies, dorpe en stede van Suid-Afrika. Die klem val op die verhale wat in hierdie plekke opgesluit lê. Die oorsprong van plekname word in besonderhede beskryf en die karakter en aantreklikhede van plekke word geskets. Gedetailleerde streekkaarte is by elke hoofstuk ingesluit, wat aangevul word met roete-aanwysings in die teks.

Die boek se hoofstukke is logies gerangskik vanaf Kaapstad en kring verder noordwaarts uit. Dit beeld die diversiteit van Suid-Afrika uit, wat wissel van die groen en rustige valleie van die Kaapse hinterland tot die windverwaaide sandveld in die weste tot die subtropiese geilheid van die ooste; van die uitgestrekte bosveldvlaktes van die noordooste tot die droë wildernisse van die noordweste; van bedrywige metropole tot klein gehuggies.

Uitgawes

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansB.P.J. Erasmus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnderwysShakaKoperNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLeeuJavaScriptBeeldspraakJeuksiekteAustraliëPseudowetenskapSuid-Afrikaanse GrensoorlogHaelPlastiekBeesGrondbewerkingOutismeDiarreeWinterSelfieMolekuulSirkelHoenderAlliterasieWaterstofDemokratiese Republiek die KongoLenteTekstielLys van myne in Suid-AfrikaHartaanvalDroogteIngenieursweseGrondwet van Suid-AfrikaLemoenOrale seksMiddeloorontstekingSpelerposisies in rugbyKankerWhatsAppSwangerskapAspoestertjieWerkwoordSikloonTweede Nuwe JaarSwartrenosterOu Apostoliese KerkSkuinsstreepWeeluisC. Louis LeipoldtWeervoorspellingJaco JacobsAppelSkaapHomofoonSelfoonBruin menseSwawelPubliekHartOraniaAsemhalingPussy RiotArmoedeverligtingMosesVerkleinwoordVolhoubare ontwikkelingKarooSuid-Afrikaanse randOnderhoudLys van Afrikaanse digtersNelson MandelaAfrikaners7de Laan2001DramaWortelOrrelHelpmekaar-kollegeLyfstraf in skoleOssewa🡆 More