Eccapas: Bergpas, noordoos van Grahamstad

Die Eccapas is 'n bergpas wat noordoos van Grahamstad op die R67-provinsiale pad na Fort Beaufort in die Oos-Kaap lê.

Eccapas
Ligging van Eccapas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Eccapas
Eccapas
Koördinate: 33°12′02″S 26°37′07″O / 33.20056°S 26.61861°O / -33.20056; 26.61861 26°37′07″O / 33.20056°S 26.61861°O / -33.20056; 26.61861
Ligging Noordoos van Grahamstad, op die pad na Fort Beaufort
Maksimumhelling 1:13
Hoogte 470 m
Ingenieur Andrew Geddes Bain
Begin in 1837
Voltooi in 1845
Pad R67

Andrew Geddes Bain was tussen 1837 en 1845 by die bou betrokke. 'n Gedenkteken ter ere van Bain is op 7 September 1964 op die kruin van die pas onthul. Ecca is blykbaar die Khoi-naam vir 'n riviertjie wat daar vloei, wat souterig of brak beteken. Op hul beurt is die bekende Ecca-lae in die geologie in 1858 na die pas vernoem.

Die Eccapas bereik 'n hoogte van 470 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:13.

Bain het met spanne Khoikhoi die hele pad tusssen Grahamstad en Fort Beaufort gebou. Die pad staan bekend as Queens's Road. Dit gaan by Fort Brown (Oos-Kaap) oor die Visrivier.

Sien ook

Tags:

BergpasFort BeaufortGrahamstadOos-KaapR67 (Suid-Afrika)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KangogrotteAborsie in Suid-AfrikaSikloonFrankrykLys van Griekse mitologiese figure19de eeuViëtnamBernice WestAsiëSpelerposisies in rugbyBosluisbytkoorsLeah van NiekerkMonopolieBysteekMandalaSuider-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PastoorMateriaalDelft, KaapstadVlieënde HollanderAntieke EgipteLieweheersbesieAborsieGenitale vratPornografiese akteurHeelgetalGeelslangToestand van materieChromatografieMuskietAfrikaMurraysburgVoornaamwoordRekeningkundeOnse VaderOsoonlaagVulkaanTaalJan van RiebeeckVaalrivierDeelwoordSeksposisieSeksVaste stofSharpeville-slagtingAntjie SomersSebraKapitaal (ekonomie)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMagnetismeEkonomie van Suid-AfrikaMartin Luther King jr.Johannes MeintjesIntensiewe vormAnale seksKriekBeaufortskaalHolocaustLika BerningSaartjie BaartmanE-posJo BlackIdioomHaaieRookgewoonteProvinsies van Suid-AfrikaSwangerskapBywoordOnbemande vliegtuigFiela se kindHamburgerSlawernyYouTubeKompas🡆 More