Visrivier: Langste rivier van Namibië

Die Visrivier (Engels: Fish River, Duits: Fischfluss) is met 650 km die langste rivier van Namibië.

Die oorsprong van die rivier lê in die ooste van die Naukluftberge. Die Visrivier vloei deur die Visrivier-canyon, die grootste Canyon van Afrika. Later vloei die rivier in die Oranjerivier.

Visrivier – Fish River – Fischfluss
Die Visrivier.
Die Visrivier.
Die Visrivier.
Oorsprong Naukluftberge, Namibië
Monding Mariental,
Oranjerivier
Stroomgebied Namibië
Lengte 650 km (404 myl)
Oorspronghoogte 1 400 m (4 582 voet)
Mondinghoogte 55 m (180 voet)
Gemiddelde afloop 50 m/s³ (1 766 ft³/s)

Die rivier wat periodies droog is, vloei deur die dorpe Mariental, Gibeon en Seeheim.

Eksterne skakels

17°11′O / 28.133°S 17.183°O / -28.133; 17.183

Tags:

AfrikaCanyonDuitsEngelsNamibiëNaukluftbergeOranjerivierVisrivier-canyon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroogteLys van Afrika-landeVulvaSweedsLyfstraf in skoleKerngeneeskundeSikloonKolitisGriekwa-AfrikaansKrugerwildtuinIngrid JonkerLys van nedersettings in Suid-AfrikaEkonomieSlag van BloedrivierAdolessensieDiepaartromboseVarkgriepSirkusXhosaDrakensbergeKrieketHoofkarakterKankerIoonMaanStadNierversakingLeierEngelsKalsiumNic de JagerKnieKriekWoordVerlede tydGreen PornoPersentasieVoorvoegselDeelwoordSoortnaamTarentaleKindersiektes2001EskomPapierDesmond TutuC.J. LangenhovenStollingsgesteenteSiya KolisiLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Die ontstaan van die dramaErfenishulpbronPlaattektoniekDawidSinkTaalAdolf HitlerAngolese BurgeroorlogDriedimensioneelGianna MichaelsNarsismeBorsApartheidWillie JoubertSeekoeiCradock-4SenuweestelselNederlandsLetterlike en figuurlike taalgebruikWaterbesparing in Suid-AfrikaDokterBysteekKommaLeonardo da VinciKat🡆 More