Mariental

Mariental is een van die groter dorpe van Namibië met 'n bevolking van 12478 in 2011.

Dit is saam met Rehoboth die vernaamste dorp in die streek Hardap. Dit is geleë aan die B1-hoofweg tussen Kaapstad en Windhoek.

Mariental
Mariental se hoofstraat
Mariental se hoofstraat
Wapen van Mariental
Wapen
Leuse(s): 
Luceat et crescat
Mariental is in Namibia
Mariental
Mariental
Koördinate: 24°38′S 17°58′O / 24.633°S 17.967°O / -24.633; 17.967 17°58′O / 24.633°S 17.967°O / -24.633; 17.967
LandVlag van Namibië Namibië
StreekHardap
Stigting1912
Hoogte
1 090 m (3 580 ft)
Bevolking
 • Totaal12 478
TydsoneUTC+2 (SAST)
Mariental
'n Lugbeeld van Mariental

Die dorp het munisipale status verwerf in 1946 en is die hoofdorp van die distrik Gibeon, 'n belangrike karakoelgebied. Die Hardap-besproeiingskema sowat 20 km noord van die dorp het gelei tot die bou van die Hardapdam, wat by sy voltooiing in 1963 die derde grootste dam in die destydse Unie van Suid-Afrika was.

Mariental het sy naam van die Duitse boer, Hermann Brandt, gekry. Hy het die dorp die naam van sy vrou, Anna Marie Mahler, gegee. Brandt het 'n plaas in die area gekoop vanaf die Nama-kaptein Hendrik Witbooi.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Mariental Sien ookMariental VerwysingsMariental BronMariental Eksterne skakelsMarientalB1-hoofweg (Namibië)HardapKaapstadNamibiëRehobothWindhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaLys van NG gemeentesSowjetuniePotchefstroomOseanografieSelfbeeldToekoms van die AardeMaagsweerNagmaalErosietipesAfrikaansKernkragSpelerposisies in rugbyVoorsetselVrugbaarheidGemeenskapAtlantiese OseaanGenitale vratSlag van Cuito CuanavaleC.J. LangenhovenMigrasie van voëlsPrimêre sektor van die ekonomieSteve HofmeyrRobert SobukweErfenisDansSeisoenNasionale VrouedagMynbouMoedersdagKleurVerantwoordelikheidVerlede tydJosef StalinKoolstofAfkortingTierSnaarinstrumentSosiale mediaAtoomLeierskapDubbelpuntGesondheidOlimpiese SomerspeleWikiSeptimius AwardsKunsmatige algemene intelligensieLandbouOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVaginaGrondBoelieryPornografiese akteurHematurieMagnetismeRugbyHokkieHoenderJan van RiebeeckHomoniemSuider-AfrikaVerkleurmannetjieCleopatra VIIKewerSebraBolandse aardbewing van 1969SeksualiteitGroot GatMierNieuwoudtvilleStaalVersamelnaamVerkragtingHerfsWikipedia🡆 More