Namas

Nama of Namaqua is die naam van 'n bevolkingsgroep in Botswana, Namibië en Suid-Afrika.

Die Namas word as deel van die Khoikhoi-groep beskou en was in die verlede Hottentotte(n) genoem. Die benaming Hottentotte verwys na hul spreektaal waarin klieks (suigklanke) gebruik word. Die Namas en die Damaras gebruik beide Nama as taal.

Namas
Namas
Totale bevolking: 60 000 (2005)
Belangrike bevolkings  in: Namibië
Taal: Nama
Geloofsoortuiging: Afrika Tradisionele Godsdiens, Christendom, Islam
Verwante etniese groepe: Bantoe, Herero, Boesman, Khoikhoi, Griekwas, Oorlam

Konflikte

Namas 
Nama-leier Hendrik Witbooi
Namas 
Namakaptein Hendrik Witbooi (middel) en sy metgeselle
Namas 
Nama-hutte op die Richtersveld in Suid-Afrika
Namas 
Rokende Nama-vrou in die Kalahariwoestyn

Oorspronklik woon die Namas alleen in die gebied van die Oranjerivier, in die suide van Namibië en noorde van Suid-Afrika. Mettertyd trek die Namas noord as gevolg van diamantmynbou bedrywighede. In die noorde kom hulle in konflik met die Hereros. Beide volke was veeboere en vele oorloë is oor hoofsaaklik die eienaarskap van weigronde geveg.

Gedurende 'n opstand van die Nama teen die Duitsers in 1904-1907 het ongeveer die helfte van die Namabevolking omgekom (sien Namibiese volksmoord 1904).

Kontak met blankes

Die aantal Namas in Namibië word op ongeveer 60 000 geskat in die jaar 2005. Van die vanne wat algemeen onder die Namas gebruik word, dui op vroeëre kontak met blankes:

  • Witbooi
  • Swartbooi
  • Veldskoendraers
  • Oorlams
  • Fransman
  • Afrikaner

Van die bekende Nama-leiers was:

Godsdiens

Baie Namas het onlangs die Islam geloof aangeneem, waardeur hulle nou die grootste islamitiese bevolkingsgroep in Namibië vorm.

Verwysings

Tags:

Namas KonflikteNamas Kontak met blankesNamas GodsdiensNamas VerwysingsNamasBotswanaDamarasKhoikhoiNama (taal)NamibiëSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fiela se kindVarkgriepStaatstoelaeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMikro-ekonomieKompasGeelsugOogHelpmekaar-kollegeMiskruierKunsmisMenslike skeletKrokodilTandbederfDuitslandBernice WestSkoolGrondbesoedelingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHomoniemMadison IvyHeks van HexrivierBreingewasDataverwerkingDoopEkonomiese sektorFabelBloukraanvoëlWaterstofHartversakingTaalfossielSarel Jacob PretoriusPoesVulkaanSiya KolisiWaterpokkiesKlem-in-die-kaakDesmond TutuRuslandKarakteriseringSelfoonBruto binnelandse produkYstervarkBoomVerlede tydVoorvoegselBesoedelingEerste WêreldoorlogPretoriaNatuurrampKoos du PlessisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VeeartsBloedsomloopstelselAngina pectorisLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKlimaatWeer (meteorologie)Sosiale mediaChemiese elementAgtervoegselMartin Luther King jr.SkerpioenClanwilliam-sandvisSoogdierPornografiese akteurWet op Verbod van Gemengde HuwelikeLongontstekingWieg van die MensdomFanie ViljoenOraniaSuikersiekteChristendomDroogteOopbroninhoud🡆 More