Gereformeerde Kerk Bethanie

Die Gereformeerde kerk Bethanie was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika met sy middelpunt op die dorpie Bethanie.

Die gemeente is in 1969 gestig, maar drie jaar later het die lidmate net 25 getel. In 1975 is Bethanie ontbind en sedertdien val die dorpie binne die grense van die gemeente Keetmanshoop.

Predikante

  1. Viljoen, Johannes Hendrik, 1970–1974 (in kombinasie met Mariental)
  2. Buys, Johannes Christiaan, 1974–1975 (in kombinasie met Mariental, waar hy gebly het tot 1983)

Bronne

  • (af) Harris, C.T., Noëth, J.G., Sarkady, N.G., Schutte, F.M. en Van Tonder, J.M. 2010. Van seringboom tot kerkgebou: die argitektoniese erfenis van die Gereformeerde Kerke. Potchefstroom: Aministratiewe Buro.
  • (af) Vogel, Willem (red.). 2014. Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2015. Potchefstroom: Administratiewe Buro.

Tags:

BethanieGereformeerde Kerke in Namibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagnetismePoësieSwartbewussynsbewegingDierSekondêre sektor van die ekonomieSkoolPornografieLandbouSlag van BloedrivierDuitslandNazi-DuitslandDonkieSwart nasionalismeDemokrasiePersoon (taalkunde)BloedsomloopstelselWaterbesoedelingSikloonKlimaatHoofpynIngrid JonkerJan van RiebeeckLys van Kaapstad se voorstedeVerstedelikingPolisieKlereWaterkringloopVoortrekkersTolla van der MerweBestaansboerderyTweede VryheidsoorlogMusieksimboleBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Lys van Afrikaanse skrywersLys van Suid-Afrikaanse skrywersVaginale kankerTamboraAlliterasiePiesangAgtervoegselSiya KolisiProvinsies van Suid-AfrikaAl-FatihaSuid-Afrikaanse GrensoorlogBrittany Ashton HolmesGeldNasionale VrouedagKernkragSuid-SothoLugbesoedelingChristiaan Frederik Beyers633TelevisieEk is 'n Afrikaan (toespraak)BloutongsiekteNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van bekende Suid-AfrikanersMonopolySonnestelselUniegebouArabiesKoorsWetenskaplike klassifikasieGroepsgebiedewetAmhariesHondDemokratiese Republiek die KongoGeskiedenis van AfrikaansBeeldspraakMenslike skeletHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMenseregtedagAartappelSoortnaamGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogMenslike seksuele gedrag🡆 More