Tolla Van Der Merwe: Afrikaanse televisiepersoonlikheid, storieverteller en komediant

Tertius Willem Jacobus (Tolla) van der Merwe (Clanwilliam, 21 Augustus 1943 - naby Belfast, Mpumalanga, 7 Augustus 2000) was 'n Afrikaanse televisiepersoonlikheid, storieverteller en komediant.

Hy was gereeld op SAUK2 se program Maak 'n Las te sien. Sy seun, Wicus van der Merwe, is self 'n noemenswaardige sanger.

Tolla van der Merwe
Geboortenaam Tertius Willem Jacobus van der Merwe
Geboorte 21 Augustus 1943
Clanwilliam
Sterfte 7 Augustus 2000 (op 56)
Belfast
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) TV-persoonlikheid, storieverteller, komediant
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

Van der Merwe matrikuleer aan die Hoërskool Clanwilliam en verwerf ná skool 'n NT53-kwalifikasie. Hy trou met Marita Bouwer en hulle het vier kinders, Wicus, Anél, Bouwer en Cara. Hy sterf in 2000 in 'n motorongeluk.

Filmografie

As akteur:

Draaiboekskrywer:

  • Tolla is tops, 1990

Diskografie

  • Die beste uit (LP), 1985
  • Weskus Rep (LP), 1991
  • Rof Maar Nie Onbeskof, 1996
  • Ter Nagedagtenis Aan: Tolla van der Merwe, 1943-2000 Ons Sal Jou Nooit Vergeet Nie, 2000
  • Ek En Die Bobbejane, 2000
  • Se Heel Beste Stories, 2007
  • Bokkie, Kom Terug
  • Tolla: Op Sy Beste: 1943 - 2000
  • Tolla van der Merwe se 36 Gewildste Stories Vol 2
  • Oeps!
  • Tolla van der Merwe se 35 Gewildste Stories
  • Jan & Tolla
  • Tolla se Weskus Konsert (VHS)

Bibliografie

  • van der Merwe (T.) TOLLA, Sit, ontspan, lees en lag, 95pp., geïllustreer, hardeband, Johannesburg, 2000.

Verdere naleeswerk

  • Konsert van die Lewe, Tania du Toit, 300 bladsye (boek oor Tolla se lewe)

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Tolla Van Der Merwe BiografieTolla Van Der Merwe FilmografieTolla Van Der Merwe DiskografieTolla Van Der Merwe BibliografieTolla Van Der Merwe Verdere naleeswerkTolla Van Der Merwe Sien ookTolla Van Der Merwe Eksterne skakelsTolla Van Der Merwe VerwysingsTolla Van Der Merwe1943200021 Augustus7 AugustusAfrikaansBelfast, MpumalangaClanwilliamMpumalangaSAUKWicus van der Merwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)Selfstandige naamwoordPolisieAluminiumArabiesBaarmoederLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOopbroninhoudRassismeReddingskakeVoortrekkermonumentRugbyWalt DisneyWayde van NiekerkVerdampingPampoentjiesVisYsterVulkanismeWolkAborsie in Suid-AfrikaFinale OplossingJakob2024 Chinese Grand PrixVaginaMasturbasieSteentydperkNasionale VrouedagNederduitsch Hervormde KerkPad na jou hartTydProstaatkankerKweekhuiseffekKrieketFluoorZack du PlessisWes-KaapHartBeroerteDirekte en Indirekte redeAardedagJan-Willem BreureDuitse maselsSpelerposisies in rugbyElizabeth II van die Verenigde KoninkrykKankerNaboomRenosterNatuurlike hulpbronTaylor SwiftMuishondHidroëlektrisiteitWet op NaturellengrondTweede VryheidsoorlogTaalLuislangeKunsmatige intelligensieSkisofrenieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSkerpioenRekenaarElektriese geleierMuskietVaginale kankerNylrivier (Suid-Afrika)BeaufortskaalMobutu Sese SekoCSSTatoeëermerkPriemgetalAppelAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHomoniemVergelykings (taalkunde)NasionalismeMaatskappy🡆 More