Soortnaam: Selfstandige naamwoord (of naamwoordfrase) wat hoofsaaklik verwys na 'n klas van entiteite of gevalle

'n Soortnaam is 'n selfstandige naamwoord wat deur die onbepaalde lidwoord 'n voorafgegaan kan word en 'n meervoud kan hê.

Dit geld ook vir abstrakte selfstandige voornaamwoorde, bv. 'n groot liefde, vele liefdes.

Soortname as eiename

Soortname wat as eiename of as dele van meerledige eiename optree, kry aanvangshoofletters:

  • Nuwe Testament
  • Departement van Buitelandse Sake, Fakulteit Geesteswetenskappe
  • Hooggeregshof van Suid-Afrika
  • Afrikaanse Hoër Seunskool
  • Grieks-Ortodokse Kerk
  • Kommissie vir Waarheid en Versoening
  • Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
  • Arbeidersparty, Christen-Demokratiese Unie
  • Uniegebou, Administrasiegebou
  • Hoëveld, Langeberge
  • Melkweg, Suiderkruis
  • Vrede van Vereeniging, Eerste Wêreldoorlog
  • Hervorming, Middeleeue, Nasionale Hartweek
  • Derde Wêreld, die Ooste, Noordpool

Eiename as soortname

Eiename wat as soortname optree, behou gewoonlik die hoofletters van hul eienaamekwivalente.

  • Volkswagens, Corollas, Klipdrift, Lux, Stuyvesants
  • 'n Stel Van Wyk Louws, sewe Oscars

Tags:

MeervoudOnbepaalde lidwoordSelfstandige naamwoord’n

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van veltoestandeGeorgiese nasionale rugbyspanEucalyptusHoofpynBaltimoreVermaakEerste WêreldoorlogAfrikanersTongaanse nasionale rugbyspanLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSuikersiekteWortelAntieke EgipteDeon MeyerGoogle MapsE-posHannes van WykSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWikisourceVoedingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GetalNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweKappie (skryfteken)GedigNaeltjiesEjakulasieNazi-DuitslandGrysstofWashington, D.C.Jacques LootsISBNBorskankerReënspinnekopDemokrasieSemenMoslemMieliestronkAkuutOnderwys (geskiedenis)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalModernismeRynhesseTandbederfVrymesselaryE-regeringGodFritz HaberAfrikaanse woordelys en spelreëlsPinksterEngelsDroogteMarita NapierTuberkulose2023WortelkanaalGeslagKlankverskynselsBatePersoonlikheidTegnologieAsiëKinkhoesSwartbewussynsbewegingStrandbeestKoos BekkerOrgaanMangelSlag van BloedrivierGuillain-Barré-sindroomGhanaLimfvatstelselKoggelmanderWiskundige terminologie🡆 More