Duitsers

Die Duitsers (Duits: Deutsche) is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Sentraal-Europa wat 'n gemeenskaplike Duitse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Duits as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Duits.

Alternatiewelik is Duitsers diegene wat in Duitsland woon of in Duitsland gebore is. Volgens die grondwet van Duitsland is diegene wat oor die Duitse burgerskap beskik, 'n Duitser, ongeag van die etniese herkoms.

Duitsers
Duitsers
Totale bevolking: ca. 100–150 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Duitsland Duitsland 74–75 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 47 miljoen
Vlag van Brasilië Brasilië 20 miljoen
Vlag van Argentinië Argentinië 3,5 miljoen
Vlag van Kanada Kanada 3,2 miljoen
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1,2 miljoen
Vlag van Frankryk Frankryk 1,1 miljoen
Vlag van Australië Australië 898 700
Vlag van Nederland Nederland 551 720
Vlag van Chili Chili 500 000
Vlag van Rusland Rusland 394 138
Vlag van Bolivië Bolivië 375 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 365 654
Vlag van Italië Italië 314 604
Vlag van Paraguay Paraguay 290 000
Vlag van Switserland Switserland 266 000
Vlag van Peru Peru 240 000
Vlag van Nicaragua Nicaragua 200 000
Vlag van Kasakstan Kasakstan 178 409
Vlag van Oostenryk Oostenryk 170 475
Vlag van Pole Pole 148 000
Vlag van Spanje Spanje 138 917
Vlag van Hongarye Hongarye 131 951
Vlag van Costa Rica Costa Rica 100 000
Vlag van Israel Israel 100 000
Vlag van België België 73 000
Vlag van Swede Swede 48 987
Vlag van Uruguay Uruguay 46 000
Vlag van Roemenië Roemenië 36 884
Vlag van Oekraïne Oekraïne 33 302
Vlag van Ecuador Ecuador 33 000
Vlag van Namibië Namibië 30 000
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek 26 792
Vlag van Noorweë Noorweë 25 000
Flag of Ireland Ierland 21 305
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 18 772
Vlag van Griekeland Griekeland 15 498
Vlag van Portugal Portugal 15 498
Vlag van Denemarke Denemarke 15 000
Vlag van Kuba Kuba 12 387
Vlag van Belize Belize 10 865
Vlag van Colombia Colombia 9 668
Vlag van Kirgisië Kirgisië 8 563
Vlag van Guatemala Guatemala 7 000–10 000
Vlag van Filippyne Filippyne 6 400
Vlag van Finland Finland 5 447
Vlag van Slowakye Slowakye 5 000–10 000
Vlag van Letland Letland 4 975
Vlag van Ghana Ghana 3 900
Vlag van Serwië Serwië 3 900
Vlag van Kroasië Kroasië 2 965
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 2 700
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan 2 700
Vlag van Litaue Litaue 2 418
Vlag van Estland Estland 1 544
Vlag van Ysland Ysland 842
Vlag van Jamaika Jamaika 160

Taal: Duits: Hoogduits (Opperduits, Middelduits), Nederduits
Geloofsoortuiging: Rooms-Katolieke Kerk, Protestantisme (hoofsaaklik Lutheranisme en Calvinisme; sien EKD), ongebonde
Verwante etniese groepe: Ander Germaanse volke; Baltiese Duitsers; Ruslandduitsers
Duitsers
Germania, nasionale personifikasie van Duitsland en die Duitsers. Skildery deur Philipp Veit in 1848
Duitsers
Verspreiding van die Duitse diaspora

Duitsers vorm die titulêre nasie van Duitsland, waar hulle byna 93% van dié land se bevolking vorm en nog klein erkende minderhede soos Dene, Friese, Roma en Sorbe leef. Behalwe Duitsland kom Duitse minderhede nog in Europese lande soos België (Duitstalige Gemeenskap), Denemarke (Noord-Sleeswyk), Frankryk (Elsas en Lotaringe), Italië (Suid-Tirool), Kasakstan, Nederland, Pole (Silesië), Rusland (Ruslandduitsers) en Tsjeggië (Sudete) voor.

Nie alle mense wat Duits as moedertaal praat, beskou hulself as Duitsers nie. Byvoorbeeld het die Duitstalige bevolking in Liechtenstein, Luxemburg, Oostenryk en Switserland oor die eeue heen hul eie nasionale selfidentifikasie ontwikkel en beskou hulself nie as Duitsers nie, maar as Oostenrykers, Switsers, ens.

Wêreldwyd is daar tussen 100 en 150 miljoen Duitsers, waarvan omtrent die helfde in Duitsland woonagtig is. Daarbenewens het sowat 'n miljoen Duitsers hul in Noord- en Suid-Amerikaanse lande soos Argentinië, Brasilië, Kanada, die Verenigde State en Australië gevestig. Die aantal hang af van die definisie van die term Duitsers en die mense se selfidentifikasie.

Tydens die tydperk van die Duitse Keiserryk het sommige Duitsers hulle in gebiede van die Duitse koloniale ryk gevestig, veral in Duits-Suidwes-Afrika, waar in die huidige Namibië nog sowat 30 000 mense van Duitse afkoms woon. In Suid-Afrika is omtrent 1,2 miljoen mense van Duitse afkoms, veral die Afrikaners wat naas Nederlandse ook van Duitse, Engelse en Hugenote afkomstig is.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DuitsDuitslandEtniese groepGermaneGrondwetMoedertaalNasieSentraal-Europa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pofadder (slang)Die Stem van Suid-AfrikaBelgiese gewesteSmaakBorsbeenErfenisdag (Suid-Afrika)Ernst Otto FischerYouTubeMielieSally EsterhuizenZack du PlessisTrappe van vergelykingDermpoliepBrongitisVlag van AfghanistanChristendomVaginaHematurieJada FireLys van Suid-Afrikaanse musikanteAVergelykings (taalkunde)KoedoeBloemfonteinMenstruasieSonsverduisteringGenesisJacques Loots26 MaartPersoonlikheidSuid-Afrikaanse PolisiediensOnderhandelinge om apartheid te beëindigGuillain-Barré-sindroomChristo WieseISBN (identifier)MuggieWoordSixtynse kapelKoorsMeervoudAngkor WatMenslike penisgrootteThabo MbekiWitbloedselAspergersindroomOnderwys in Suid-AfrikaCecil John RhodesAnale kankerNatuurlike satelliete van kleinplaneteDroomBloutongsiekteBybelOoiLys van Afrikaanse televisiereekseGeografie van Suid-AfrikaKommunikasieKlimaatAfrikaanse Hoër SeunskoolSonnestelselFritz HaberRepubliek ArtsachKadmiumGNU-lisensie vir vrye dokumentasieBeroertePornografieKoningHelm (geboorte)SuikersiekteGewone drolpeer🡆 More