Grootbrakrivier: Sytak van die Groot-visrivier, Oos-Kaap

Nota – Die rivier moet nie verwar word met die Groot-Brakrivier wat naby Mosselbaai uitmond nie.

Grootbrakrivier
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoofrivier Groot-Visrivier
Sytak -links Teebusspruit
Monding Groot-Visrivier
Ligging van Grootbrakrivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Grootbrakrivier
Grootbrakrivier
Koördinate: 31°31′12″S 25°26′38″O / 31.52000°S 25.44389°O / -31.52000; 25.44389 25°26′38″O / 31.52000°S 25.44389°O / -31.52000; 25.44389

Die Grootbrakrivier is 'n sytak van die Groot-Visrivier in die Oos-Kaap van Suid-Afrika.

Die rivier ontspring in die berge op die grens tussen die Noord- en Oos-Kaap, noordoos van Rosmead en noordwes van Steynsburg. Dit is naby waar die Slag van Skietnek tydens die Tweede Vryheidsoorlog in 1899 plaasgevind het.

Roete

Die rivier vloei suidwaarts verby Schoombee (op die spoorlyn tussen Rosmead en Steynsburg). Verder stroomaf sluit die Teebusspruit aan en kry die Groot-Brakrivier water vanaf die Oranje-Vistonnel. Daarna loop die rivier deur die Grassridgedam voor dit in die Groot-Visrivier vloei. 'n Kilometer onder die dam sluit die Klein-Brakrivier van noordwes aan. Net oos van die Visrivier-spoorweghalte op die plaas Soutpansdrift is die samevloeiing met die Groot-Visrivier. Daar was vroeër ‘n drif op die plaas waar waens wat sout gaan haal het, die twee riviere kon oorsteek. Soos die naam aandui, is die water van die rivier brakkerig. Dit het vererger na die bou van die Grassridgedam.

Die rivier is belangrik vir die feit dat die Oranje-Visriviertonnel se mond in die Teebusspruit is, wat weer in die Grootbrakrivier invloei.

Ontspring

Monding

Lees ook

Bronne

  • Logie, Bartle: Water in the wilderness. A journey down the Great Fish River. Port Elizabeth: Bluecliff Publishing, 2006. ISBN 0-620-36163-8

Verwysings

Tags:

Grootbrakrivier RoeteGrootbrakrivier OntspringGrootbrakrivier MondingGrootbrakrivier Lees ookGrootbrakrivier BronneGrootbrakrivier VerwysingsGrootbrakrivierGroot-BrakrivierMosselbaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteKaapse florarykVormMierOrale seksKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)KoolstofdioksiedIronieKompasAfrikaanse taalleerLidwoordMagneetBestuiwingInligtingSpysverteringstelselReënvalbepalingAalwynWaterbesparing in Suid-AfrikaKankerPerdSwart nasionalismeWes-Germaanse taleMalariaDurbanNierversakingNetbalAnale seksDesimale breukeArmoedeverligtingMaatskappyTitaanSteenkool in Suid-AfrikaGewone breukeVoortrekkermonumentSportToerismeSpelerposisies in rugbyIntensiewe vormSpinnekopGlobaliseringLys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersParlement van Suid-AfrikaLongWolkGeweldWitrenosterWet op NaturellengrondAngolaBeroerteKitaar7de LaanHoutPaddaAngssteuringNasiebouHoërskool Sentraal, BloemfonteinBoer Soek 'n VrouEngelsPretoriaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGautengProstaatkankerFanie OlivierHomoseksualiteitTarentaleEerste WêreldoorlogFrankrykPornografiese subgenresSeekatNiersteenInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandBloedsomloopstelselMuskeljaatkatGemeenskapsorganisasieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAfrikaners🡆 More