Erfenishulpbron

'n Erfenishulpbron is 'n plek, 'n voorwerp of 'n onaantasbare erfenis van kulturele belang vir huidige en toekomstige geslagte.

Erfenishulpbronne in Suid-Afrika word bestuur en beskerm in gevolge van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999).

Wetgewing in Suid-Afrika

Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) is 'n statutêre organisasie wat gestig is onder die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999) as die nasionale administratiewe liggaam wat verantwoordelik is vir die bewaring van Suid-Afrika se kulturele erfenishulpbronne.

Bewaringskategorieë volgens die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne

  • Nasionale erfenisterreine en Provinsiale erfenisterreine
  • Beskermde gebiede
  • Voorwaardelike beskerming
  • Erfenisregisters
  • Erfenisgebiede
  • Erfenisvoorwerpe
  • Strukture ouer as 60 jaar
  • Begraafplase en grafte
  • Fossiele (paleontologie)
  • Rotskuns
  • Argeologie
  • Beheer op die uitvoer van erfenisvoorwerpe
  • Ontasbare erfenis
  • Historiese skeepswrakke en kulturele erfgoed onder water

Sien ook

Eksterne skakels

Bronnelys

Verwysings

Tags:

Erfenishulpbron Wetgewing in Suid-AfrikaErfenishulpbron Bewaringskategorieë volgens die Wet op Nasionale neErfenishulpbron Sien ookErfenishulpbron Eksterne skakelsErfenishulpbron BronnelysErfenishulpbron VerwysingsErfenishulpbronSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterpokkiesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySeisoenJohannesburgEjakulasieMigrasie van diereWerkersdagAngina pectorisVolhoubare ontwikkelingInflasieMiddeloorontstekingKlereEkologieOntbossingDemokratiese Republiek die KongoEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDikdermKonjunktivitisTuberkuloseHokkieArabies-Israeliese konflikKunselementeKoedoeTandbederfEskomWerkwoordHemelvaartsdagHefboomRooikatIndustriële RevolusieInternetWisselkoersAlliterasieSpelerposisies in rugbyOnderwerp (taalkunde)DiarreeLieweheersbesieAgtervoegselDurbanPornografiese akteurVlag van Suid-AfrikaMosambiekkanaalGroepsgebiedewetSublimasieDiamantFrederik Willem de KlerkTsoenamiMorfeemOligopolieGawes van die Heilige GeesOorkruipersWillie JoubertAarverkalkingLetterkundeSeevlakAfvalbestuurKleurWiki CommonsAppel (sanger)Maatskaplike verantwoordelikheidPerdNedersettingPeach van PletzenVars waterAnrich HerbstHerfsVarkgriepAnglo-BoereoorlogWêreldwye webVraag en aanbodPornografiese subgenresKoue OorlogDriehoekOopbroninhoudAsemhalingBosluisbytkoors🡆 More