Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Wiki lysartikel

Die Griekse mitologiese figure is die gode, halfgode, helde en ander wesens uit die Griekse mitologie.

Hier volg ’n alfabetiese lys, ingedeel volgens status of die deel van die natuur waaraan hulle verwant was.

Die Olimpiese en ander belangrike gode

Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Zeus as die Jupiter de Smyrne (tans in die Louvre).
  • Afrodite (liefde, vrugbaarheid, skoonheid en beskermer van die plante- en dierewêreld)
  • Apollo (orakel; siektes en gesondheid, musiek )
  • Ares (oorlog en krygslus)
  • Artemis (maan, jag, maagde, wilde diere en kuisheid, maar ook vrugbaarheid)
  • Atena (wysheid, strategie, krygskuns en handwerk)
  • Demeter (landbou en graan)
  • Dionusos (wyn en feeste)
  • Eileitia (geboorte)
  • Hades (dood, rykdom en kosbare metale; god van die onderwêreld)
  • Hebe (jeugdigheid)
  • Helios (son)
  • Hefaistos (grofsmede, vuur en ambagte)
  • Hera (vrou van Zeus; godin van die huwelik en vroue)
  • Hermes (handel, verkeer, diewe; boodskapper van die gode)
  • Hestia (haard en familie)
  • Iris (reënboog)
  • Maia
  • Pan (woud, herders en musiek)
  • Persefone
  • Poseidon (see en aardbewings)
  • Zeus (oppergod; hemel en aarde)

Die oergode

Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Gaia, die aarde.

Die Titane

Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Atlas en Herakles, op ’n vaas van omstreeks 490-480 v.C. (Nasionale Argeoliese Museum, Athene.

Sterflike helde of halfgode

Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Herkules met ’n appel van die Hesperides.

See- en riviergode

Elke stuk water, of dit ’n rivier, see of fontein was, het sy eie god of godin gehad. So kon ’n rivier in ’n bepaalde mite verpersoonlik word.

  • Akeloios
  • Akeron
  • Akis
  • Alfeus
  • Amfitrite
  • Asopos
  • Keto
Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Tetis, moeder van Achilles.

Windgode

  • Eolos (die wind)
  • Boreas (die noordewind)
  • Euros (die oostewind)
  • Notos (die suidewind)
  • Zefuros (die westewind)

Verpersoonlikte konsepte

Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Chronos aan die slaap op ene Georg Wolff se graf.
  • Apate (Misleiding)
  • Bia (Krag)
  • Kratos (Krag)
  • Chronos (Tyd)
  • Eris (Twis)
  • Eros (Liefde)
  • Die Grasieë (Grasie)
  • Die seisoene (Horai)
  • Hubris (Oormoed)
  • Hugeia (Gesondheid)
  • Metis (Wysheid)
  • Die Skikgodinne (Moirai) (Lot)
  • Die Muses (Kuns)
  • Nike (Oorwinning)
  • Nemesis (Wraak)
  • Filotes (Toegeneentheid)
  • Temis (Orde)
  • Zelos (Ywer)
  • Hipnos (Slaap)

Die Grasieë

Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Die Drie Grasieë van Sandro Botticelli se skildery Primavera in die Uffizi-galery.
  • Aglaia
  • Eufrosune
  • Taleia
  • (Kleta)

Die seisoene (Horai)

  • Tallo (die lente)
  • Aukso (die somer)
  • Karpo (die winter)
  • Flakko (die herfst)

Die skikgodinne (Moirai)

  • Kloto
  • Lakesis
  • Atropos

Die muses

  • Erato (liriek)
  • Euterpe (fluitspel)
  • Kalliope (sang en digkuns)
  • Kleio (geskiedskrywing)
  • Melpomene (tragedie)
  • Polumnia (die gewyde lied)
  • Terpsichore (dans)
  • Taleia (komedie)
  • Ourania (sterrekunde)

Forkeïede

  • Charubdis
  • Die Graias
  • Die Gorgone
  • Skulla

Die Graias

  • Deino
  • Enio
  • Persis
  • Pemfredo

Die Gorgone

Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Die kop van Meduasa: Tête de Méduse, deur Peter Paul Rubens (1618).
  • Steno
  • Euriale
  • Medusa

Nimfe

  • Adrasteia
  • Amfitrite
  • Aretousa
  • Klutie
  • Krataiis
  • Daphne
  • Die Driades (bosnimfe)
  • Eggo
  • Eidia
  • Hamadriades (boomnimfe)
  • Die Naïede (die nimfe)
  • Die Nereïede (seenimfe)
  • Die Oreades (bergnimfe)
  • Surinks

Die siklope (eenoë)

Lys Van Griekse Mitologiese Figure: Die Olimpiese en ander belangrike gode, Die oergode, Die Titane 
Le Cyclope, Odilon Redon (1840–1916).
  • Arges
  • Brontes
  • Steropes
  • Polyfemos

Die honderdhandiges

  • Briareos
  • Gues
  • Kottos

Die Gigante

Sien ook

Verwysings

Tags:

Lys Van Griekse Mitologiese Figure Die Olimpiese en ander belangrike godeLys Van Griekse Mitologiese Figure Die oergodeLys Van Griekse Mitologiese Figure Die TitaneLys Van Griekse Mitologiese Figure Sterflike helde of halfgodeLys Van Griekse Mitologiese Figure See- en riviergodeLys Van Griekse Mitologiese Figure WindgodeLys Van Griekse Mitologiese Figure Verpersoonlikte konsepteLys Van Griekse Mitologiese Figure ForkeïedeLys Van Griekse Mitologiese Figure NimfeLys Van Griekse Mitologiese Figure Die siklope (eenoë)Lys Van Griekse Mitologiese Figure Die honderdhandigesLys Van Griekse Mitologiese Figure Die GiganteLys Van Griekse Mitologiese Figure Sien ookLys Van Griekse Mitologiese Figure VerwysingsLys Van Griekse Mitologiese FigureGriekse mitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HulpwerkwoordTrevor NoahBosvarkAfrikaanse WikipediaDiarreeHeuningbySwitserlandSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMaagsweerJo BlackVulkanismeNederduitse Gereformeerde KerkJames AlexanderVoëlLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameCounter-Strike (videospeletjie)Menslike skeletSpringbokkeMuskietDroomSwangerskapSuid-Afrikaanse GrensoorlogLeah van NiekerkMenseregtedagRegardt van den BerghDirekte en Indirekte redeKompasAardverwarmingViëtnamoorlogKameelLys van bekende Suid-AfrikanersWatersuiweringWinterMolekuulDiskriminasieUitwerking van klimaatsveranderingBreinvliesontstekingWayde van NiekerkMetaalAdolf HitlerISO 3166-2WaterkringloopEnsiklopedieHoofstadGrondsoorteDieretuinMagnetismeGeografie van Suid-AfrikaVoorvoegselBeenbreuke en ontwrigtingsKolonialismeLetterlike en figuurlike taalgebruikOutismeOligopolieLys van veltoestandeNedersettingSlag van Cuito CuanavaleNederduitsch Hervormde KerkSaldanhaOrthopteraVerkleurmannetjieWaterstofMisdaadBoelierySwawelRuslandLongVloeistofPlaasjapieSteenkoolHipoteseOlifantTekstielSuid-Afrikaanse WeermagStaalNetbal🡆 More